rooiratel/Argief2020

Jongste opmerking: 3 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Erica
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.

Bronne en verwysings

Hou asseblief op om Bronne na bo Verwysings te skuif. Verwysings kom eerste, dan bronne en dan eksterne skakels. Kyk gerus op die Engelse Wikipedia hoe dit gedoen word. ~ Burgert (kontak) 11:55, 14 Januarie 2020 (UTC)

    @Burgert Behr: dit is my ervaring dat meeste artikels wat bronne en verwysings het, (op die Engels en Afrikaans wikis) dat mense die bronne bo die verwysings sit. So dit is hoekom ek dit ook so gedoen het. Maar ek het so bietjie rondgekyk en toe vind ek hierdie bladsy: https://www.duhoctrungquoc.vn/wiki/en/Wiki:Citing_sources#General_references (wat hulle general references noem, is wat ons bronne noem). En dit sê daar dat jy die bronne onder die verwysings moet sit. Dit maak vir my nie saak watter een ons gebruik nie, en ek sal tevrede wees as ons dit afwiki se beleid maak om altyd bronne onder verwysings te sit. Solank ons 'n konsekwente styl het. Groete. - Rooiratel (kontak) 04:43, 15 Januarie 2020 (UTC)

Webaanhaling

Hallo! Jy is welkom om 'n skrip wat ek vinnig aaneengeflans het, te gebruik om webaanhalings te genereer:

javascript: (function () { function titelkas(str) { str = str.toLowerCase().split(' '); for (var i = 0; i < str.length; i++) { str[i] = str[i].charAt(0).toUpperCase() + str[i].slice(1); } return str.join(' '); } function datumVanafTydstip(datum) { datum = datum.substring(8, 10) + ' ' + maande[Number(datum.substring(5, 7) - 1)] + ' ' + datum.substring(0, 4); if (datum[0] === '0') { datum = datum.substring(1, datum.legnth); } return datum; } function datumVanafJJJJMMDD(datum) { datum = datum.substring(6, 8) + ' ' + maande[Number(datum.substring(4, 6) - 1)] + ' ' + datum.substring(0, 4); if (datum[0] === '0') { datum = datum.substring(1, datum.legnth); } return datum; } var maande = ['Januarie', 'Februarie', 'Maart', 'April', 'Mei', 'Junie', 'Julie', 'Augustus', 'September', 'Oktober', 'November', 'Desember']; var maandeAfkortingsYouTube = ['Jan.', 'Feb.', 'Mrt.', 'Apr.', 'Mei', 'Jun.', 'Jul.', 'Aug.', 'Sep.', 'Okt.', 'Nov.', 'Des.']; var maandeAfkortingsYouTubeEn = ['Jan', 'Feb', 'Mar', 'Apr', 'May', 'Jun', 'Jul', 'Aug', 'Sep', 'Oct', 'Nov', 'Dec']; var vandag = new Date(); var dd = vandag.getDate(); var mm = vandag.getMonth(); var jjjj = vandag.getFullYear(); maand = maande[mm]; vandag = dd + ' ' + maand + ' ' + jjjj; const url = window.location.href; var webaanhaling = '{{Webaanhaling|url=' + url; if (window.location.href.substring(0, 'https://maroelamedia.co.za/'.length) === 'https://maroelamedia.co.za/') { const titel = document.getElementsByClassName("entry-title single-title")[0].innerText; const m = document.getElementsByTagName("meta"); var datum; var stuff = document.getElementsByClassName('byline '); if (stuff) { var name = stuff[0].innerHTML.match(/ \n.*<\/a>/, ''); if (name) { var naam = name[0].replace(/ \n]*>/, '').replace('', ''); } } for (let i = 0; i < m.length; i++) { if (m[i].getAttribute("property") === "article:published_time") { datum = m[i].getAttribute("content").substring(0, 10); } } datum = datumVanafTydstip(datum); webaanhaling += '|titel=' + titel + '|werk=[[Maroela Media]]' + '|outeur=' + (naam || '') + '|datum=' + datum + '|toegangsdatum=' + vandag + '}}'; } else if (window.location.href.substring(0, 'https://www.youtube.com/'.length) === 'https://www.youtube.com/') { const titel = document.evaluate('//*[@id="container"]/h1/yt-formatted-string', document, null, XPathResult.FIRST_ORDERED_NODE_TYPE, null).singleNodeValue.innerHTML; const outeur = document.evaluate('//*[@id="owner-name"]/a', document, null, XPathResult.FIRST_ORDERED_NODE_TYPE, null).singleNodeValue.innerHTML; var datum = document.evaluate('//*[@id="upload-info"]/span', document, null, XPathResult.FIRST_ORDERED_NODE_TYPE, null).singleNodeValue.innerHTML; if (datum.substring(0, 'Gepubliseer op '.length) === 'Gepubliseer op ') { datum = datum.replace('Gepubliseer op ', ''); if (datum[0] === '0') { datum = datum.substring(1, datum.legnth); } maandeAfkortingsYouTube.forEach(function (afkorting, index) { datum = datum.replace(afkorting, maande[index]); }); } else if (datum.substring(0, 'Published on '.length) === 'Published on ') { datum = datum.replace('Published on ', ''); var maand = datum.substring(0, 3); datum = datum.replace(maand, ''); maandeAfkortingsYouTubeEn.forEach(function (afkorting, index) { maand = maand.replace(afkorting, maande[index]); }); if (datum.substring(0, 1) === '.') { datum = datum.substring(1, datum.length); } datum = datum.substring(1, datum.length); var dag = datum.substring(0, datum.indexOf(',')); var jaar = datum.substring(datum.length-4, datum.length); datum = dag + ' ' + maand + ' ' + jaar; } webaanhaling += '|titel=' + titel + '|werk=[[YouTube]]' + '|outeur=' + outeur + '|datum=' + datum + '|toegangsdatum=' + vandag + '}}'; } else { var outeur; var outeurs = []; var titel; var werk; var datum; var name; var property; var itemprop; var content; Array.from(document.getElementsByTagName('meta')).forEach(function (elem) { name = elem.getAttribute('name'); property = elem.getAttribute('property'); content = elem.getAttribute('content'); itemprop = elem.getAttribute('itemProp'); if (name === 'author') { outeur = content; } else if (!outeur && name === 'parsely-author') { outeur = content; } else if (!outeur && name == 'byl') { outeur = content; if (outeur.substring(0, 3) === 'By ') { outeur = outeur.substring(3, outeur.length); } } else if (property === "article:author") { outeurs.push(content); } else if (property === 'og:title') { titel = content; } else if (property === 'og:site_name') { werk = titelkas(content); } else if (!werk && itemprop == 'name') { werk = content; } else if (property === 'article:published_time' || property === 'article:published') { datum = content; datum = datumVanafTydstip(datum); } else if (!datum && name === 'pubdate') { datum = content; datum = datumVanafJJJJMMDD(datum); } else if (!datum && name === 'parsely-pub-date') { datum = content; datum = datumVanafTydstip(datum); } }); if (!outeur) { outeur = outeurs.join(' en '); } if (!titel) { titel = document.title; } webaanhaling += '|titel=' + titel + '|toegangsdatum=' + vandag; if (werk) { webaanhaling += '|werk=[[' + werk + ']]'; } if (outeur) { webaanhaling += '|outeur=' + outeur; } if (datum) { webaanhaling += '|datum=' + datum; } webaanhaling += '}}'; } alert(webaanhaling); })(); 

Dit werk op bv. Maroela Media en Rooi Rose. Jy moet self die outeur se naam en van invul, want kon nog nie aan 'n manier dink om daardie inligting uit 'n webblad te ekstraheer nie. – K175 (skil 'n appeltjie) 07:19, 23 Januarie 2020 (UTC)

Haut 41.200.13.123 14:26, 27 Januarie 2021 (UTC)

Proteas

Gebruiker:Rooiratel, ek gaan oor die volgende maand of twee al die proteaspesies skep. Ek sal dit waardeer indien jy kan help met die Wikidata-kant. Groete! Oesjaar (kontak) 13:26, 29 Januarie 2020 (UTC)

Een of twee woorde | met of sonder koppelteken

Hallo Rooiratel. Ek stem saam dat jy Darcy–Weisbach na Darcy–Weisbach-vergelyking geskuif het. Ek wou dit eintlik ook doen sodat dit meer met die Engels ooreenstem. Die rede hoekom ek dit nog nie gedoen het nie, is omdat ek onseker is oor die spelling: is dit "Darcy–Weisbach vergelyking", "Darcy–Weisbach-vergelyking" of "Darcy–Weisbachvergelyking"? Ek is redelik seker dat Colebrookvergelyking reg is: een woord, sonder 'n koppelteken. In Colebrookvergelyking word "Swamee–Jainvergelyking" geskryf. Dit is presies dieselfde situasie. My gevoel is dat "Swamee–Jainvergelyking" reg is en daarom moet die spelling wees: "Darcy–Weisbachvergelyking". Ek hou van die idee dat 'n mens nie 'n koppelteken onnodig gebruik nie. Het jy 'n idee waar 'n mens hierdie sal kan bevestig? Het ons 'n taalkundige bydraer onder ons? Groete, Daniellouw (kontak) 12:20, 9 Maart 2020 (UTC)

        Darcy-Weisbachvergelyking en Darcy-Weisbach-vergelyking sal albei reg wees, maar die eerste een sal ontslae raak van 'n onnodige koppelteken. Ek persoonlik hou van koppeltekens ná eiename, maar dis maar ek. Let net daarop dat albei koppeltekens in Afrikaans kort moet wees, anders is dit 'n aandagstreep, wat Engels om die een of rede in sulke gevalle gebruik. Maar nie Afrikaans nie. ~ Burgert (kontak) 17:43, 9 Maart 2020 (UTC)
                Dit is nogal debatteerbaar. Iets is net een woord as daar 'n verskil sou wees tussen die spelling met een woord en die spelling met twee woorde. soos suurlemoen en suur lemoen. By donker materie kan 'n mens reken daar is 'n verskil, want materie kan donkerkleurig wees, maar donker energie kan net twee woorde wees. Ek het dit daarom albei twee woorde gelos sodat 'n mens nie met verskillende spellings sit nie. 'n Mens sal in elk geval selde of nooit van donker materie praat met die betekenis van donkerkleurige materie. ~ Burgert (kontak) 09:26, 10 Maart 2020 (UTC)
                  Interessant. Jy sêː "Iets is net een woord as daar 'n verskil sou wees tussen die spelling [seker betekenis] met een woord en die spelling [betekenis] met twee woorde." Eerste keer dat ek dit hoor. Soos ek dit hetː "Woorde wat een begrip is, word in Afrikaans (anders as bv. in Engels) vas geskryf". Maar in elkgeval. Baie dankieǃ Daniellouw (kontak) 06:08, 11 Maart 2020 (UTC)

Ek dink 'n mens moet versigtig wees om Gebruiker:Burgert_Behr se stelling (oor een vs. twee woorde) nie verkeerd te interpreteer nie. Hy het volkome gelyk wanneer dit gaan oor kombinasies van 'n byvoeglike naamwoord (byvoorbeeld "suur") en selfstandige naamwoord (byvoorbeeld "lemoen"). Dieselfde beginsel geld in die onderskeid tussen 'n "donker kamer" (waarvan die gordyne toe is) en 'n "donkerkamer" (waar foto's eertyds ontwikkel is); "geel wortel" (vertaal as 'yellow root') en 'n "geelwortel" (vertaal as 'carrot'). In komplekser gevalle is daar 'n onderskeid tussen "hoë hakskoene" (m.a.w. hakskoene wat bv. hoë sole het, al is die hakke nie noodwendig hoog nie), teenoor "hoëhakskoene" (skoene met hoë hakke); "ou skoenwinkel" (skoenwinkel is oud) vs. "ouskoenwinkel" (winkel wat ou skoene verkoop). Hierdie beginsel moenie gebruik word vir soortnaamwoord+soortnaamwoord-samestellings soos koffie+beker of rekenaar+skerm nie – sulke gevalle word in ~90% van die gevalle vas geskryf. Hoop dit help! Geebee100 (kontak) 05:24, 28 April 2020 (UTC)

Geboortedatums ens

Stephan, ek sien jy werk op die politici, help asb om hulle name in die dagtalle en jaartalle te plaas... Groete! Oesjaar (kontak) 13:08, 27 Maart 2020 (UTC)

Erica

@Rooiratel:, bogenoemde genus het amper 800 spesies. Ek het onlangs twee geskep: Belletjieheide en Bessieheide. Taksonomiese inligting kan verkry word by http://redlist.sanbi.org/genus.php?genus=1820. Dit bevat die taksomiese naam, wie die naam geskep het: |binomial_authority = asook die |status = EN Ek sal nie op hierdie stadium te veel bekommer oor die foto's nie, kan dit later opvang. Die infoboks verskil net met die drie velde: |species = E. regia |binomial = Erica regia |binomial_authority = Bartl.

Ek vertrou dit maak sin. Hoe gaan die Wikidata gedeelte gehanteer word? Groete! Oesjaar (kontak) 06:40, 1 Junie 2020 (UTC)

Heide

Ek het iewers 'n fout gemaak met die Heide artikels, twee totaal opgedonner! Sal regmaak! Groete! Oesjaar (kontak) 06:53, 13 Julie 2020 (UTC)

Growwe twa

Hallo, ek het growwe twa se beeld vervang met een wat ek vandag geneem het. Ek dink my foto pas beter, maar ek sal glad nie aanstoot neem as jy dit vervang nie. Dankie Dumbassman (kontak) 19:22, 21 Julie 2020 (UTC)

@Dumbassman: dankie vir jou foto! Ek wou net 'n foto byvoeg omdat daar net 'n diagram was. Daar is niks fout met jou foto. - Rooiratel (kontak) 08:18, 22 Julie 2020 (UTC)

Lodovikus en Paul Louw

@Rooiratel:, dit is versmelt. Maak asb net die Wikidata dinge reg met die twee artikels. Groete! Oesjaar (kontak) 12:25, 17 Augustus 2020 (UTC)

Pascal Lissouba

@Rooiratel:, help asb ook met sy geboorte en sterfte datums Groete! Oesjaar (kontak) 12:11, 25 Augustus 2020 (UTC)

rooiratel/Argief2020  Uitgevoer --rooiratel/Argief2020  Aliwal2012 17:58, 25 Augustus 2020 (UTC)

Barberton-grasaalwyn

@Rooiratel:, kan jy asb help met Wikidata en moontlike foto's van iewers... Groete! Oesjaar (kontak) 18:25, 28 Augustus 2020 (UTC)

Foto oplaai op commons

Hallo Rooiratel, kan jy vir my asb 'n foto oplaai op commons? Dis klaar goedgekeur met 'n lisensie op Engels. en:File:OM615941.JPG (Mercedes-enjin).

Baie dankie --rooiratel/Argief2020  Aliwal2012 11:32, 31 Augustus 2020 (UTC)

Help hiermee asb...

@Rooiratel:, Help hiermee asb [2] Groete! Oesjaar (kontak) 13:33, 18 September 2020 (UTC)

Twee aalwyne in Wikidata?

@Rooiratel:, Kandelaaraalwyn (Aloe candelabrum) en Bitteraalwyn (Aloe ferox) is nou twee verskillend, erkende spesies. Is dit so op Wikidata? Groete! Oesjaar (kontak) 15:06, 20 September 2020 (UTC)

Kategorie:Artikels met FNZA-identifiseerders

@Rooiratel:, ek vermoed die probleem met bogenoemde is in Wikidata. Sien [3] Kan jy daar loer asb? Groete! Oesjaar (kontak) 05:43, 21 September 2020 (UTC)

We sent you an e-mail

Hello Rooiratel/argief2020,

Really sorry for the inconvenience. This is a gentle note to request that you check your email. We sent you a message titled "The Community Insights survey is coming!". If you have questions, email [email protected].

You can see my explanation here.

MediaWiki message delivery (kontak) 18:45, 25 September 2020 (UTC)

Van Wyk-se-aalwyn

@Rooiratel:, unieke spesie, nog nie op Wikidata nie. Help asb! Groete! Oesjaar (kontak) 12:03, 7 Oktober 2020 (UTC)

Rooi kategorieë

@Rooiratel:, sien item 3 op die lys: Spesiaal:GesoekteKategorieë Kan jy dalk help hier? Ek het gister oor 'n 100 rooi foute herstel. Groete! Oesjaar (kontak) 06:48, 12 Oktober 2020 (UTC)

Kategorie:Pages with maps

Hi, kan jy sien watter sjabloon of module Kategorie:Pages with maps bygevoeg? Sien byvoorbeeld Frauenkappelen. – K175 (skil 'n appeltjie) 14:04, 15 November 2020 (UTC)

Terug na die gebruikerblad van "Rooiratel/argief2020".

Tags:

rooiratel/Argief2020 Bronne en verwysingsrooiratel/Argief2020 Webaanhalingrooiratel/Argief2020 Proteasrooiratel/Argief2020 Een of twee woorde | met of sonder koppeltekenrooiratel/Argief2020 Geboortedatums ensrooiratel/Argief2020 Ericarooiratel/Argief2020 Heiderooiratel/Argief2020 Growwe twarooiratel/Argief2020 Lodovikus en Paul Louwrooiratel/Argief2020 Pascal Lissoubarooiratel/Argief2020 Barberton-grasaalwynrooiratel/Argief2020 Foto oplaai op commonsrooiratel/Argief2020 Help hiermee asb...rooiratel/Argief2020 Twee aalwyne in Wikidata?rooiratel/Argief2020 Kategorie:Artikels met FNZA-identifiseerdersrooiratel/Argief2020 We sent you an e-mailrooiratel/Argief2020 Van Wyk-se-aalwynrooiratel/Argief2020 Rooi kategorieërooiratel/Argief2020 Kategorie:Pages with mapsrooiratel/Argief2020

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SlawernyMuskeljaatkatLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeMangelontstekingLys van visseSuiwelprodukVingerseksNagapieDieregeluideKlimaatveranderingHongersnoodKweekhuiseffekEmilia FoxAalwynJohan VorsterSamestellingVerenigde State van AmerikaEskomNatriumDokterSoedanAfrikaanse WikipediaSung Jae-kiSelonsroosParlement van Suid-AfrikaByeboerdery10Gevolge van aardverwarming op oseaneAnnapolisSkaakTrappe van vergelykingRichard van der WesthuizenVryheidsdagVrymesselary in Suid-AfrikaTupac ShakurBegraafplaasCarike KeuzenkampKwaggaEkonomieGeena DavisSodomieEerste WêreldoorlogBloukraanvoëlLophiiformesAdolessensieKilojoule per molInaccessible-eilandTeologieMarathiHemelvaartsdagDagboekAnn PrentissSatellietSuid-SoedanSeksualiteit in antieke RomeMasturbasieLigjaarGeskiedenis van erotiese afbeeldingsWiskundige tydskrifSlapskyfDolfynAdolf HitlerGetalHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKewerGeslagsorgaanWerkersdagNew YorkVerenigde StateMaselsRooi GardeLeonardo da VinciKGBSeksuele opwekkingFiskaallaksmanTepel🡆 More