Dumbassman

Lyk of jy per ongeluk 'n klomp inligting uit die bladsy verwyder het.

Aangesluit op 15 September 2014
Jongste opmerking: 3 dae gelede deur Dumbassman in onderwerp Nuwe voorstelle vir voorbladartikels

Atlantiese Oseaan‎

Sal waardeer as jy dit kan regmaak of jou verandering terugrol. Groete. Frank (kontak) 11:17, 21 September 2014 (UTC)

’n

Hoekom verander jy ’n na 'n? En rol dit weer terug as mens dit regmaak? Winston (kontak) 18:15, 2 Augustus 2018 (UTC)

Want dit dui aan dat dit nie geskryf is op Wikipedia nie. Hoekom rol jy dit terug as ek probeer die artikel verbeter? Dit was ook nie al veranderinge nie.Dumbassman (kontak) 18:32, 2 Augustus 2018 (UTC)

Gradering

Rossouw, jy verwys na punte in al jou skaak artikels. Die regte woord is gradering, bv. Hy die hoogste gradering van 3000 punte gehad. Groete! Oesjaar (kontak) 15:57, 28 November 2018 (UTC)

Document your culture with Wiki Loves Love 2019 and win exciting prizes!

Dumbassman 

Help met die vertaal na uw taal

Africa has many beautiful festivals, ceremonies and celebrations of love and we need your help to document these! They are the core part of African culture and in order to make sure this way of life followed by our ancestors remain among us, we need to have them online to make sure they are preserved. Join hands with Wiki Loves Love that aims to document and spread how love is expressed in all cultures via different rituals, celebrations and festivals and have a chance to win exciting prizes!! While uploading, please add your country code in the Wiki Commons upload wizard. If you want to organize an on-site Wiki Loves Love event, then contact our international team! For more information, check out our project page on Wiki Commons.

There are several prizes to grab. Hope to see you spreading love this February with Wiki Loves Love!

Imagine...The sum of all love!

Wiki Loves Love team 07:34, 4 Februarie 2019 (UTC)

Afrikaanse grammatika

Goeienaand Rossouw, die grammatika van jou Afrikaans volg dikwels die Engelse s'n. Gebruik jy 'n rekenaarvertaler? Ek weet, my Afrikaans toon 'n Duitse invloed. :) Groete. -- Dumbassman  SpesBona 21:05, 28 Februarie 2019 (UTC)

      Goeienaand, die {{Commons}} maak net sin indien agter die | die regte naam van die Commonsbladsy staan. Daar is waarskynlik baie min bladsye op Commons met 'n Afrikaanse naam. Die meeste skakels is dus stukkend, veral by bladsye met hakkies in Afrikaans. Groete. -- Dumbassman  SpesBona 21:40, 7 Maart 2019 (UTC)

Hallo Dumbassman ek het dit terdee opgemerk, maar hoe verander mens dit na metafiksie?

Ek is 'n nuweling op Afrikaanse Wikipedia en geniet dit verskriklik om by te dra in my moedertaal. Daar is nog soveel om te doen! - Charlielv55 (kontak) 08:52, 8 Maart 2019 (UTC)

    Hallo Gebruiker:Charlielv55, ek is vreeslik bly om te hoor jy geniet dit!!! Ek hoop jy word 'n aktiewe bydraer. 'n Admin sal die artikelnaam oor tyd regmaak. Ek het self al verkeerde name gegee vir artikels (en baie ander voute gemaak). Let so bietjie op wat mense aan jou artikels/wysigings verander, so het ek die meeste al geleer. Vra asb enige/so veel vrae soos wat jy het. Altyd lekker om vars bloed te kry hier. Geniet Dumbassman (kontak) 10:02, 8 Maart 2019 (UTC)

Dębica

Hallo daar, kan jy asb die artikel "Debica" verander na "Dębica" met die "ę"? Ek dink die artikel oor "Krzysztof Penderecki" verwys na die korrekte "Dębica" en nie die verkeerde "Debica" nie, so dus kan mens ook nie die skakel na die artikel "Debica" toe volg nie omdat dit verkeerd is en nie die "ę" Simbool bevat nie. Baie Dankie!! Charlielv55 (kontak) 11:08, 14 Maart 2019 (UTC)

Aantal artikels

Hallo ou, sal jy asseblief vir my 'n lys kan gee van die aantal artikels wat ek al geskryf het in AFRIKAANS (My laaste was Maurizio Pollini dink ek- Ek is so trots op my taal!!! Charlielv55 (kontak) 11:01, 20 Maart 2019 (UTC)

Wiki vertalings

Hallo Dumbassman

Jammer as ek jou die harnas ingejaag het met my onder-standaard vertalings. Ek gebruik rekenaarvertalings maar ek gaan dit deur en verander dit sodat die grammatika korrek is sover ek kan. Ek is net 'n enkel onderwyser ma wat vir 'n vertaling kompetisie in geskryf het om vir my en my twee tienerkinders dalk iewers nog inkomste te kan genereer. Sluitingsdatum is 31 Maart, so daarna sal ek nie meer vertaal nie, aangesien my vertalings ook nie goed genoeg vir Wikipedia is nie. Ek sal dan maar die vertalings oor laat aan die Afrikaans fundi's. - Jpeda (kontak) 10:51, 28 Maart 2019 (UTC)

Community Insights Survey

RMaung (WMF) 16:21, 10 September 2019 (UTC)

Reminder: Community Insights Survey

RMaung (WMF) 20:10, 20 September 2019 (UTC)

Skryfweek Maandag, 23 September 2019 – Sondag, 29 September 2019

Hallo, Dumbassman, onthou asb. om onderwerpe te nomineer vir volgende week se skryfweek! Namibië loop tans voor, met Indonesië in die tweede plek! – K175 (gesels met my | my bydraes) 16:32, 22 September 2019 (UTC)

Artikels met geen bronne

Rossouw, kan jy ook asb help en artikels wat oor geen bronnelys beskik nie sodanig merk? Groete! Oesjaar (kontak) 12:21, 18 Februarie 2020 (UTC)

Translation request

Hello.

Can you create and upload the article en:Wildlife of Azerbaijan in Afrikaans Wikipedia? It certainly does not need to be long.

Yours sincerely, Karalainza (kontak) 13:43, 2 April 2020 (UTC)

Draakasemgat vs. Aigamasgrot

Hier is vir jou iets om te doen, is bogenoemde twee plekke name dieselfde plek? Ek soek bevestiging asb. Groete! Oesjaar (kontak) 08:56, 6 April 2020 (UTC)

    Yes my maat, ek dink nie so nie, maar kom ek vra my Tannie. Sy vrek oor sulke dinge. Geniet! Dumbassman (kontak) 09:17, 6 April 2020 (UTC)
      Sien ook Spelonkbaber en Otavi, hopenlik sal dit help. Groete! Oesjaar (kontak) 12:31, 6 April 2020 (UTC)
        Volgens my Tannie: Nog nooit van Aigamsgrot gehoor nie. Was al by Ghaub en dis waar Draakasemgrot is. Hulle is naby mekaar geleë. Defintief dieselfde rotsformasies op beide plaas is wat ideaal is vir die vorming van grotte. Aigams (ek is nou onseker oor ekstra !/ in naam) beteken warm water, water wat rook en dalk beteken Aigams iets soortgelyks. Dalk is daar ook ondergrondse meer. Aigams was eerste naam vir Windhoek. Hoop dit help Dumbassman (kontak) 15:20, 6 April 2020 (UTC)

Stem asb vir kandidaatvoorbladartikels

Dagsê @Dumbassman:!

Sal jy omgee om jou gewaardeerde stem hier uit te bring? Ons kort nog ondersteuning vir Edward Teller, Amsterdam, Paleolitikum en Japanse nasionale rugbyspan; asook die klompie nuwes. Baie dankie! --Dumbassman  Aliwal2012 09:17, 17 Julie 2020 (UTC)

Beeskrag

@Dumbassman:, ek vermoed hierdie plant kom in Namibië ook voor. Groete! Oesjaar (kontak) 08:24, 21 Julie 2020 (UTC)

Maroela Media

Hallo, ek vertrou alles gaan goed. Aangesien ek EB en al haar kouspoppe versper het, word ek ook in die regsbrief genoem? Lefcentreright (kontak) 15:56, 9 Augustus 2020 (UTC)

Krieket Suid-Afrika

Goeienaand Rossouw, hier is 'n voorbeeld van die nuus by Krieket Suid-Afrika: Will chaos in Cricket South Africa affect players’ participation in IPL?. Groete. -- Dumbassman  SpesBona 18:05, 24 September 2020 (UTC)

Ontkiemingskompetisie is oop

Hi, die Wiki: Ontkiemingskompetisie/2020 is nou oop. Groete, --Dumbassman  Aliwal2012 20:12, 21 Desember 2020 (UTC)

Baie geluk aan Namibiese krieket

vir die groot prestasie vandag daar in Oman en die VAE. Vanaf môre begin die groot ouens meeding! Namibië het ook regstreeks vir die 2022-toernooi gekwalifiseer! Groete. -- Dumbassman  SpesBona 16:50, 22 Oktober 2021 (UTC)

How we will see unregistered users

Hi!

You get this message because you are an admin on a Wiki wiki.

When someone edits a Wiki wiki without being logged in today, we show their IP address. As you may already know, we will not be able to do this in the future. This is a decision by the Wiki Foundation Legal department, because norms and regulations for privacy online have changed.

Instead of the IP we will show a masked identity. You as an admin will still be able to access the IP. There will also be a new user right for those who need to see the full IPs of unregistered users to fight vandalism, harassment and spam without being admins. Patrollers will also see part of the IP even without this user right. We are also working on better tools to help.

If you have not seen it before, you can read more on Meta. If you want to make sure you don’t miss technical changes on the Wiki wikis, you can subscribe to the weekly technical newsletter.

We have two suggested ways this identity could work. We would appreciate your feedback on which way you think would work best for you and your wiki, now and in the future. You can let us know on the talk page. You can write in your language. The suggestions were posted in October and we will decide after 17 January.

Thank you. /Johan (WMF)

18:10, 4 Januarie 2022 (UTC)

Hi! @Dumbassman:

The ratification voting process for the revised enforcement guidelines of the Universal Code of Conduct (UCoC) is now open! Voting commenced on SecurePoll on 7 March 2022 and will conclude on 21 March 2022. Please read more on the voter information and eligibility details.

Please vote here

Regards, Zuz (WMF) (kontak) 12:39, 11 Maart 2022 (UTC)

Werkswinkel in Namibië

Rossouw, ek bied op 27 April 'n werkswinkel in Windhoek aan saam met Netwerk Namibië se Elizma Theron. Sal daarvan hou om jou daar te sien. Groete! Oesjaar (kontak) 17:41, 30 Maart 2023 (UTC)

Stem asb!

Hallo Rossouw! Lanklaas gesels hier?

Sal jy asb so gaaf wees om te lees en dan te stem by Wiki: Geselshoekie#Irriterende IP-adresse. Op die oomblik is dit skaakmat: 4 stemme vir en 4 teen. Dankie en groete, --Dumbassman  Aliwal2012 22:18, 4 Augustus 2023 (UTC)

Invitation to Rejoin the Healthcare Translation Task Force

Dumbassman 

You have been a medical translators within Wiki. We have recently relaunched our efforts and invite you to join the new process. Let me know if you have questions. Best Doc James (talk · contribs · email) 12:34, 2 August 2023 (UTC)

Skoolwedstryd artikels

Los die artikels asb net so tot na die beoordeling. Oesjaar (kontak) 11:13, 19 Oktober 2023 (UTC)

Eersteling Goudmyn

Hierdie artikel gaan oor die myn by Phalaborwa. Groete! Oesjaar (kontak) 09:26, 20 November 2023 (UTC)

Krieket

Goeienaand Dumbassman, geniet jy tans die krieket daar in Namibië? Die laaste twee plekke van die T20I-wêreldbeker 2024 word tans daar by jou in Windhoek bespreek en Namibië is goed op dreef. Hulle sal dit dalk saam met Zimbabwe maak, of Kenia verskyn na etlike jare uiteindelik weer op 'n internasionale toernooi. Uganda is ook nie meer 'n buiteperd nie en goed op pad om Afrika se vyfde krieketland te word. Sien jy kans om prente te neem? Ons het al lanklaas lekker krieket gesels op WhatsApp. Wat is jou nr.? Groete. -- Dumbassman  SpesBona 21:50, 23 November 2023 (UTC)

    Yes my maat, baie lekker om van jou te hoor. Ek kyk deesdae selde krieket. DSTV is belaglik duur so ek kyk nou en dan die highlights. Ek sal baie graag so iets doen maar ek woon 600km van Windhoek af. Myself verskoon van boerevereniging bestuur, nou weer tyd vir Wiki-wysig. Ek dink ek het nog jou no. Mooi loop Dumbassman (kontak) 04:52, 24 November 2023 (UTC)

Stem asb vir Kandidaatartikels!

Hallo Dumbassman!

Sal jy so gaaf wees om vir nominasies te stem by Wiki: Kandidaatartikels vir voorblad? Dit sal meer gewig gee aan die nuwe nominasies. Dumbassman  SpesBona 21:50, 3 Januarie 2024 (UTC)

Nuwe voorstelle vir voorbladartikels

Hallo Dumbassman!

Daar is 'n klomp nuwe voorstelle by Wiki: Kandidaatartikels vir voorblad. Sien jy kans om vir die een of ander te stem? Groete. -- Dumbassman  SpesBona 21:16, 18 April 2024 (UTC)

Tags:

Dumbassman Atlantiese Oseaan‎Dumbassman ’nDumbassman GraderingDumbassman Document your culture with Wiki Loves Love 2019 and win exciting prizes!Dumbassman Afrikaanse grammatikaDumbassman DębicaDumbassman Aantal artikelsDumbassman Wikipedia vertalingsDumbassman Community Insights SurveyDumbassman Reminder: Community Insights SurveyDumbassman Skryfweek Maandag, 23 September 2019 – Sondag, 29 September 2019Dumbassman Artikels met geen bronneDumbassman Translation requestDumbassman Draakasemgat vs. AigamasgrotDumbassman Stem asb vir kandidaatvoorbladartikelsDumbassman BeeskragDumbassman Maroela MediaDumbassman Krieket Suid-AfrikaDumbassman Ontkiemingskompetisie is oopDumbassman Baie geluk aan Namibiese krieketDumbassman How we will see unregistered usersDumbassman Werkswinkel in NamibiëDumbassman Stem asb!Dumbassman Invitation to Rejoin the Healthcare Translation Task ForceDumbassman Skoolwedstryd artikelsDumbassman Eersteling GoudmynDumbassman KrieketDumbassman Stem asb vir Kandidaatartikels!Dumbassman Nuwe voorstelle vir voorbladartikelsDumbassmanGebruiker:NaudefjGebruikerbespreking:Naudefj

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BorsMilitêre diensplig in Suid-AfrikaDermpoliepJaarRugbySuurreënBloutongsiekteCovid-19-pandemieIoonWetenskaplike klassifikasieGetalFrankrykKunsSwart nasionalismeSosiale mediaWater633EiffeltoringKerrieNarsistiese persoonlikheidsteuringSinoniemBateBosluisbytkoorsTsoenamiWaterkringloopPlastiekYslandGroepsgebiedewetTydAfrikanernasionalismeElektrodeSonPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalSowjetunieVierde Industriële RevolusieKatjieNG gemeente JansenvilleWelwillendheidsdagWinterAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidRenaissanceWapen van Suid-AfrikaVryheidsdagVoëlLys van elemente volgens simboolSiya KolisiTafelbergGrondbesoedelingTikTokKunselementeLys van Joodse feeste en herdenkings3D-rolprentAfrikaanse WikipediaTienerMartin Luther King jr.Suid-Afrikaanse InkomstediensEkonomiese sektorBloeddrukLeonardo da VinciMenseregteRooilipslangTierRefentse MorakeBreyten BreytenbachRudi ClaaseVarkgriepOrthopteraAdolf HitlerGriekwa-AfrikaansWikipediaAngina pectorisWes-Kaap🡆 More