Begraafplaas

'n Begraafplaas is 'n afgeslote gebied waar liggame van oorlede persone begrawe word.

Begraafplase het gewoonlik tuine en ander versierings wat lewe simboliseer en hulde aan die afgestorwenes bring. Gedenkmure word ook soms in begraafplase aangebring waarin die veraste oorskot van afgestorwenes geberg word.

Begraafplaas
'n Begraafplaas in Nagano-prefektuur, Japan.
Begraafplaas
Begraafplaas langs 'n kerk in Wisconsin, VSA.
Begraafplaas
Die Heldeakker begraafplaas in Pretoria, Suid-Afrika.
Begraafplaas
Morumbi Begraafplaas, in Morumbi-distrik, São Paulo, Brasilië.
Begraafplaas
Die "Vrolike Kerkhof" van Săpânța in Noordwes-Roemenië waar kleurryke houtgrafstene die lewensverhale van oorledenes beskryf en uitbeeld

'n Begraafplaas word ook soms 'n kerkhof genoem, omdat begraafplase aanvanklik meestal in die hof (= tuin of erf) van 'n kerk aangelê is. Binne die begraafplase vind 'n mens soms 'n sogenaamde kerkhofhuis met begroetings- of afskeidsruimte waar daar kort voor die teraardebestelling aan die oorledene die laaste eer betoon word.

Sien ook

Tags:

Verassing

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BokmakierieWaterbesoedelingTelefoonLys van Afrikaanse digtersKwaZulu-NatalGroepsgebiedewetSaartjie BaartmanFrederik Willem de KlerkKultuurStrykysterBelastingKameelperdHorlosieGrondwet van Suid-AfrikaNasionalismeWet op Verbod van Gemengde HuwelikeHulpwerkwoordSamespanningSelfstandige naamwoordDesmond TutuLandbouAluminiumCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGeskiedenis van erotiese afbeeldingsLys van nedersettings in Suid-AfrikaAntisemitismeSeekoeiRymSout (chemiese stof)Water3D-rolprentChris HaniWikiquoteWiki CommonsJodeEkologieWoordeboek van die Afrikaanse TaalSeksuele opwekkingKlimaatveranderingGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondTweede WêreldoorlogGasSwart nasionalismeBosluisbytkoorsJohannesburgFiela se kindLys van Kaapstad se voorstedeSiya KolisiGordelroosAfkortingRooikatKlein vyf diereAspoestertjieOnse VaderWeskusShakaKlinkerIdioomGeskiedenis van Suid-AfrikaStellenbosch2001MensKweekhuisgasAsemhalingSoutsuurKindersiektesWolfGalileo GalileiTransatlantiese slawehandelTekstielAlkoholismeGroot GatSkildklierAvbobNederduitsch Hervormde Kerk🡆 More