Brooklyn-Brug

Die Brooklyn-brug is 'n bekende hangbrug en landmerk in New York (VSA).

Die konstruksie van die brug het op 3 Januarie 1870 begin en is dertien jaar later eers voltooi deur Washington Augustus Roebling, seun van die oorspronklike argitek, John Augustus Roebling. Die brug is op 24 Mei 1883 vir die publiek geopen. Dit verbind Manhattan en Brooklyn in New York.

Brooklyn-Brug
Die Brooklyn-brug
Brooklyn-Brug
Brooklyn-brug

Die brug het 'n totale lengte van 1825 m en is 26 m breed. Op die eerste dag toe die publiek die brug kon gebruik, het reeds altesame 1 800 motors en 150 300 mense daaroor beweeg, wat as goed beskou is aangesien die brug $15,1 miljoen gekos het. Gedurende die konstruksie van die brug is 27 werkers dood.

Sien ook

Eksterne skakels

Die Brooklyn-brug in die nag

73°59′52″W / 40.70583°N 73.99778°W / 40.70583; -73.99778

Tags:

Brooklyn (New York)HangbrugManhattanNew YorkVSA

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ontwikkelende landKultuurErosietipesSosiale mediaGrondwetCovid-19-pandemieKeramiekPlastiekRassismeHorlosieKasteel die Goeie HoopGordelroosWêrelderfenisgebiedSkeurbuikLys van Suid-Afrikaanse musikanteChloorOseaanHulpwerkwoordAustraliëKatarakXHTMLSamestellingAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMenstruasieKompasCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaDie ontstaan van die dramaDataverwerkingSoortnaamStereotipeJodeElon MuskGrondbesoedelingInternetBorskankerOorstromingSuurVerkleurmannetjieKonflik (proses)Vars waterBoesmanMierRuimteOorkruipersSeetherChristendomNiemetaalEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaEl NiñoMusiekLandbouMensNatuurbewaringDigvormKunstenaarNoag se arkSonnestelselLys van Afrikaanse skrywersGeldMynbouSwangerskapRugbyKommaKarakteriseringPHSkaakChemiese elementThys die BosveldklongKoringVulvaAfrikaanse taalleerAnrich HerbstSokkerMusieksimboleVisSpinnekopBestuiwingFetale alkoholsindroom🡆 More