Brooklyn, New York: Buurt van New York-stad

Brooklyn is een van die vyf stadsdele (Engels: boroughs) van New York in die Verenigde State van Amerika.

Met meer as 2,5 miljoen mense het Brooklyn meer inwoners as enige van die ander stadsdele, hoewel dit die tweede grootste in terme van oppervlakte is. Brooklyn is op die westelike deel van Long Island geleë. Die East River skei dit van Manhattan. Brookyn se enigste landsgebonde grens is met Queens.

Brooklyn

Kings County
Borough
Uitsig oor die Brooklyn-brug en Brooklyn Downtown
Uitsig oor die Brooklyn-brug en Brooklyn Downtown
Vlag van Brooklyn
Vlag
Amptelike seël van Brooklyn
Seël
Kaart van New York wat Brooklyn in oranje aandui.
Kaart van New York wat Brooklyn in oranje aandui.
Koördinate: 40°37′29″N 73°57′8″W / 40.62472°N 73.95222°W / 40.62472; -73.95222 73°57′8″W / 40.62472°N 73.95222°W / 40.62472; -73.95222
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
DeelstaatBrooklyn, New York: Geskiedenis, Wyke, Bekende Brooklyners New York
CountyBrooklyn, New York: Geskiedenis, Wyke, Bekende Brooklyners Kings
StadBrooklyn, New York: Geskiedenis, Wyke, Bekende Brooklyners New York Stad
Stigting1634
Regering
 • TipeBorough (Stadsdeel)
 • President van die StadsdeelEric Adams (D)
 • Prokureur van die DistrikCharles Hynes
Oppervlak
 • Totaal251,0 km2 (96,90 vk. myl)
 • Land182,9 km2 (70,61 vk. myl)
 • Water68,1 km2 (26,29 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal2 565 635
 • Digtheid14,037/km2 (36,356/vk. myl)
TydsoneUTC-5 (OST)
Poskode
112
Skakelkodes347, 718, 917, 929
Webwerfwww.Brooklyn-USA.org

Brooklyn is 'n nywerheids- en hawegebied. Dit is bekend as ’n deel van die stad waar mense van baie verskillende rasse woon. Mense van Brooklyn het dikwels ’n sterk aksent wat maklik herkenbaar is.

Geskiedenis

Brooklyn, New York: Geskiedenis, Wyke, Bekende Brooklyners 
Brooklyn in 1879.

Brooklyn is na 'n Nederlandse dorp, "Breukelen" genoem. Die eerste Europeërs wat hier gewoon het was Nederlanders. Toe hulle daar aangekom het, was daar reeds inheemse Amerikaners, genaamd die Lenape. Die Nederlanders stig die stad in 1634 as 'n deel van die kolonie van die Nuwe Nederland.

Broolyn was 'n onafhanklike stad tot in 1898 toe die inwoners gestem het om by die groter New York aan te sluit. Vandag is Brooklyn 'n tuiste vir mense van verskeie kulture en etniese agtergronde.

Die Brooklyn-brug is 'n bekende landmerk in Brooklyn. Dit oorkruis die East River en verbind Brooklyn met Manhattan. Die grootste brug in New York Stad verbind Brooklyn met Staten-eiland. Brooklyn is een van die bekendste stadsdele van New York.

Wyke

Noordwes-Brooklyn

  • Boerum Hill
  • Brooklyn Heights
  • Brooklyn Navy Yard
  • Carroll Gardens
  • Clinton Hill
  • Cobble Hill
  • Downtown Brooklyn
  • DUMBO
  • Fort Greene
  • Gowanus
  • Park Slope
  • Prospect Heights
  • Red Hook
  • Vinegar Hill
  • Windsor Terrace

Noord-Brooklyn

  • Bushwick
  • East Williamsburg
  • Greenpoint
  • Ridgewood
  • Williamsburg
    • North Side
    • South Side

Noordoos-Brooklyn

  • City Line
  • Cypress Hills
  • East New York
  • Highland Park
  • New Lots
  • Spring Creek
  • Starrett City

Sentraal Brooklyn

  • Bedford
  • Bedford-Stuyvesant
  • Beverly Square East
  • Beverly Square West
  • Brownsville
  • Crown Heights
  • Ditmas Park
  • Ditmas Park West
  • Ditmas Village
  • East Flatbush
  • Farragut
  • Fiske Terrace
  • Flatbush
  • Kensington

Bekende Brooklyners

  • Veronica Lake, een van die top film sterre in Hollywood in die 1940's.
  • Samuel Morse, uitvinder en skilder wat bekend is vir die ontwerp van die telegraaf en Morsekode.
  • Donald Kagan, historikus wat in antieke Griekeland spesialiseer.

Sien ook

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Brooklyn, New York GeskiedenisBrooklyn, New York WykeBrooklyn, New York Bekende BrooklynersBrooklyn, New York Sien ookBrooklyn, New York VerwysingsBrooklyn, New York Eksterne skakelsBrooklyn, New YorkEngelsManhattanNew YorkVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Johannes KerkorrelLongOorstromingAnglo-BoereoorlogInstagramResensieGewone luislangStollingsgesteenteFietsSekondêre sektor van die ekonomieSerebrospinale vogBlourokkeVeelvuldige skleroseWiskundeBipolêre gemoedsteuringFisioterapieSomerIhramKlimaatsverandering in Suid-AfrikaKroonstadYouTubeSuid-Afrikaanse GrensoorlogMadison IvyPaulus van TarsusChris BlignautKonsentrasiekampSteenkool in Suid-AfrikaBruin menseMasturbasieAfkortingEskomHelpmekaar-kollegeKoorsblaarSirkelHipertensieSally EsterhuizenGeweldBeaufortskaalNoag se arkWikiquoteMenslike penisgrootteLiewe HeksieBotswanaOnderhandelinge om apartheid te beëindigKankerDuitslandLetterkundeStaalMangelConsolidated B-24 LiberatorEid-oel-Fiter2001LieweheersbesieRenosterVerenigde State van AmerikaOrgasmePastoorMoedersdagLys van Kaapstad se voorstedeBiljoenOrtopedieMuishondSoortnaamAnale seksMieliedriehoekDoziYsterZack du PlessisOmtrek, oppervlakte en volumeLabia (geslagsdele)Waarheid-en-versoeningskommissie🡆 More