Joseph Heller

Joseph Heller (gebore 1 Mei 1923 in Brooklyn, New York Stad – 12 Desember 1999 in East Hampton, New York) was 'n Amerikaanse satirikus.

Hy het die invloedryke roman Catch-22 omtrent Amerikaanse soldate tydens die Tweede Wêreldoorlog geskryf. Die titel het spreekwoordelik geword in die Engelse taal van absurde keuses.Hy word wyd beskou as een van die beste post-Wêreldoorlog satirikuste. Alhoewel hy hoofsaaklik vir Catch-22 onthou word, het sy skryfwerk gefokus op die lewens van verskeie lede van die middelklas, en bly hulle goeie voorbeelde van moderne satire.

Joseph Heller
Joseph Heller
Joseph Heller, Miami Book Fair International, 1986
Gebore1 Mei 1923
Sterf12 Desember 1999 (op 76)
East Hampton, New York
NasionaliteitVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
BeroepRomanskrywer, kortverhaalskrywer, dramaturg, fliekteksskrywer
Bekend virCatch-22
Something Happened
EggenootShirley Held (1945–84, geskei)
Valerie Humphries (1987–99, sy dood)
Kinders2
Ouer(s)Lena en Isaac Donald Heller
Handtekening
Joseph Heller

Biografie

Sy ouers was Joodse immigrante vanaf Rusland. Sy vader sterf toe hy net vier jaar oud was. Na skool werk hy as die assistant van 'n ystersmit, 'n boodskapper en as 'n liasseerklerk. Hy sluit by die Amerikaanse lugmag aan in 1942, en vlieg meer as 60 sendings twee jaar later in Italië. Na die oorlog begin hy studeer en verkry sy M.A. in Engels in 1949. Na 'n jaar in Engeland as 'n Fulbright-student, doseer hy vir twee jaar by die Penn State University en daarna as 'n kopieskrywer vir 'n klein advertensiemaatskappy.

In 1981 doen Heller Guillian-Barré-sindroom op. Hy bring ses maande in die bed deur voordat hy begin herstel. In 1984 skei hy van Shirley, sy vrou van 35 jaar, en trou met Valerie Humphries, die verpleegster wat betrokke was by sy herstel. Hy sterf aan 'n hartaanval kort nadat hy sy laaste roman voltooi het.

Verkorte bibliografie

  • Catch-22 - 1961.
  • Something Happened - 1974.
  • Good as Gold - 1979.
  • God Knows - 1984.
  • Picture This - 1988.
  • Closing Time - 1994.
  • Portrait of an Artist, as an Old Man - 2000.

Verwysings

Bronne

Tags:

Joseph Heller BiografieJoseph Heller Verkorte bibliografieJoseph Heller VerwysingsJoseph Heller BronneJoseph Heller1 Mei12 Desember19231999BrooklynEngelsNew York (deelstaat)New York StadSatirikusTaalTweede WêreldoorlogVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Desmond TutuSweedsBerilliumKompasAfrikaTermietBuffelNoord-KaapVoegwoordSwart nasionalismePseudowetenskapKaapstadKrimpvarkieAtleetvoetPiesangAlliterasieMaagDelft, KaapstadJan van RiebeeckDramaKunsmatige algemene intelligensieVerlede tydWiskundige terminologieInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandWaterstofSeksposisieNeurenberg-verhoreJesus van NasaretOnse VaderGroepsdrukC.J. LangenhovenDokterKaliumNaaldekokerKlimaatsverandering in AfrikaNasionalismeHeupDroogteHindoeïsmeSeksSeksuele penetrasieAkroniemDoziDistrik SesSeksuele opwekkingDataverwerkingSokkerBeurtkragSpreeuGroot GatMenslike skeletTikTokMusieksimboleLongLys van Suid-Afrikaanse musikanteYouTubeVoornaamwoordWet op NaturellengrondRenaissanceElektrisiteitGrondwet van Suid-AfrikaNederlandsWaterpokkiesIntensiewe vormMahatma GandhiRugbyTuberkuloseWikipediaAngina pectorisLys van bekende Suid-AfrikanersCarike KeuzenkampKokerboomPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaStollingsgesteenteWet op Bantoe-onderwysLys van Afrikaanse skrywersNierversaking🡆 More