Veronica Lake

Veronica Lake (* 14 November 1922 in Brooklyn, Verenigde State, as Constance Frances Marie Pckelman; † 7 Julie 1973 in Burlington, Vermont) was 'n Amerikaanse aktrise wat gedurende die 1940's een van die top film sterre in Hollywood was.

Veronica Lake
Veronica Lake in 1942
Veronica Lake (1942)

Geboorte 14 November 1922
Brooklyn (Verenigde State)
Sterfte 7 Julie 1973
Burlington (Vermont)
Nasionaliteit Amerikaanse
Beroep(e) Aktrise

Biografie

Veronica Lake is 'n gebore as die dogter van 'n gesin uit 'n arme agtergrond. Sy maak haar debuut in 1939 in 'n ondersteunende rol in die film Sorority House. Lake teken 'n kontrak in 1941 met Paramount. Na 'n paar klein rolle verskyn Lake in 1941 in I Wanted Wings, haar eerste belangrike rol. Kort nadat Veronica Lake tert in kunstig ambisieuse film Sullivans Travels.

Sy maak haar internasionale deurbraak in 1942, in die bende rolprent This Gun For Hire. Die rolprent was die eerste van vier waarin Lake saam met Alan Ladd gespeel het, die ander rolprente was The Glass Key, The Blue Dahlia en Saigon.

Na 'n reeks baie suksesvolle rolprente het sy uit die kollig getree in die 1950's.

Veronica Lake vier was keer getroud en sy het talle buite egtelike verhoudings gehad; onder andere met Howard Hughes en Aristoteles Onassis.

Veronica Lake is in 1973 oorlede. Haar dood was veroorsaak deur dekades van alkoholisme.

Filmografie

  • 1939: Sorority house
  • 1939: The Wrong Room
  • 1939: Dancing Co-Ed
  • 1939: All Women Have Secrets
  • 1940: Young As You Feel
  • 1940: Forty Little Mothers
  • 1941: I Wanted Wings
  • 1941: Hold Back The Dawn
  • 1941: Sullivans Travels
  • 1942: The Gun For Hire
  • 1942: The Glass Key
  • 1942: I Married A Witch
  • 1942: Spar Spangled Rhythm
  • 1943: So Proudly We Hail!
  • 1944: The Hour Bfore The Dawn
  • 1945: Bring On The Girls
  • 1945: Out Of This World
  • 1945: Duffy's Tavern
  • 1945: Hold That Blonde
  • 1946: Miss Susie Slagle's
  • 1946: The Blue Dahlia
  • 1947: Ramrod
  • 1947: Variety Girl
  • 1948: Saigon
  • 1948: The Sainted Sisters
  • 1948: Isn't It Romantic?
  • 1949: Slattery's Hurricane
  • 1951: Stronghold
  • 1966: Footsteps In The Snow
  • 1970: Flesh Feast

Tags:

14 November192219737 JulieBrooklyn, New YorkBurlingtonHollywoodVerenigde State van AmerikaVermont

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeisoenRenteAdolf HitlerTamatieNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKongo-krisisDramaVarkgriepMiltVerlede tydWieg van die MensdomHeks van HexrivierRudi ClaaseAardverwarmingAbstraksie (rekenaarwetenskap)Privaat maatskappyTweede WêreldoorlogFiksieBySikloonDiarreeAfro-AmerikanersWaterPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaVerantwoordelikheidVerkleinwoordMantisAtmosfeerSomerBipolêre gemoedsteuringNag van die lang messeKindermishandelingSuurstofChristendomKoedoeVerstedelikingOlimpiese SpeleLys van Nederlandse skildersAkroniemJan van TonderWikimedia-stigtingBreinvliesontstekingPersoonlike voornaamwoordArmoedeverligtingMenseregtedagKaapstadRepubliek die KongoFeminismeVoegwoordUitwerking van klimaatsveranderingNiersteenNederlandWikiquoteOogproblemeRassismeBynierSeksismeNatuurlike hulpbronGezina, PretoriaAardbewingHeupErfenisVrymesselaryItaliëGalblaasPornografiese subgenresBosluisbytkoorsSlag van BloedrivierMenslike seksuele gedragMenstruasieKommunismeMielieAnneli van RooyenInflasieSan Andreas-breukMetafoor🡆 More