Staten-Eiland

Staten-eiland is 'n eiland wat deel vorm van New York.

Die eiland lê aan die weste kant van die Hudsonrivier se monding, sowat 5 myl (8 km) suidwes van Manhattaneiland. Die eiland het 'n bykans driehoekvorm en is 13,9 myl lank en tot 7,3 myl wyd. Aan die westekant is die Arthur Killrivier, aan die noord en noorweste is die Kill Van Kullrivier. Aan die ooste is die Hudsonrivier met die Atlantiese Oseaan wat die suidoos grens vorm.

Staten Island

Staten-eiland
Borough
Uitsig vanaf die Verrazano-Narrows-brug oor Staten-eiland
Uitsig vanaf die Verrazano-Narrows-brug oor Staten-eiland
Vlag van Staten Island
Vlag
Kaart van New York wat Staten-eiland in oranje aandui.
Kaart van New York wat Staten-eiland in oranje aandui.
Koördinate: 40°34′35″N 74°8′42″W / 40.57639°N 74.14500°W / 40.57639; -74.14500 74°8′42″W / 40.57639°N 74.14500°W / 40.57639; -74.14500
LandVlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
DeelstaatStaten-Eiland New York
CountyRichmond
StadStaten-Eiland New York Stad
Stigting1661
Regering
 • TipeBorough (Stadsdeel)
 • President van die StadsdeelJames Oddo (R)
 • Prokureur van die DistrikDaniel M. Donovan, Jr.
Oppervlak
 • Totaal265,5 km2 (102,50 vk. myl)
 • Land151,5 km2 (58,48 vk. myl)
 • Water114,0 km2 (44,02 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal472 621
 • Digtheid3 131,9/km2 (8 111,7/vk. myl)
TydsoneUTC-5 (OST)
 • SomertydUTC-4 (ODT)
Poskode
10301–10314
Skakelkodes347, 718, 917, 929
Webwerfwww.statenislandusa.com

Tags:

Atlantiese OseaanEilandHudsonrivierManhattanNew York

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Trevor NasserKomplementêre kleureMenseregtedagVeeartsKliniese depressieBetonHipoteseAfrikaansWiskundige terminologieKhoikhoiStereotipeSpringbokkeVoornaamwoordKwaggaSendelingposisieKokketielUniegebouInsekHomoniemLys van Suid-Afrikaanse skrywersStresWaterkringloopDieretuinMolekuulEkonomiese sektorWêreld- Ekonomiese ForumSelfoonNoordwesUnited Democratic FrontRobert SobukweNylrivier (Suid-Afrika)Vlag van Suid-AfrikaEpilepsieSpysverteringstelselRassismeVoedingEnsiklopedieHoërskool OuteniquaGeografie van Suid-AfrikaDierSoweto-opstandMalariaSarel Jacob PretoriusDieregeluideNkosi Sikelel' iAfrikaKarlien van JaarsveldCristiano RonaldoUitwerking van klimaatsveranderingAnale seksRudi ClaaseLionel PetersonBeurtkragInligtingstegnologieAntoniemKommunikasieTydPersoonlikheidVratKolorektale kankerKoolhidraatKatLianie MaySwawelCheslin KolbeBeaufortskaalKoringTasché BurgerPêrelVingerseksCorioliskragHeuningbyRepubliek van Zoid AfrikaJames AlexanderHernubare energieKoolstofVreesSkoenlapperEmosie🡆 More