|
Waar:
- – Wrywingsdrukval [kPa]
- – Darcy/Moody wrywingsfaktor [dimensieloos] Hierdie waarde kan òf bepaal word deur die Colebrookvergelyking òf die Moodygrafiek.
- – (Ekwivalente) lengte van pyp [m]. Vir 'n pyp sonder elmboë en kleppe is dit bloot die lengte gedeel deur die diameter. Elmboë en kleppe se weerstand word bepaal deur 'n L/D-waarde. Al hierdie waardes word bymekaar getel om die totale L/D-waarde te kry.
- – Digtheid van vloeier [kg/m3]
- – Vloeisnelheid [m/s]
Die snelheid in 'n lyn kan soos volg in terme van die volume- en massavloeitempo geskryf word:
Waar:
- – Binnedeursnitarea van die pyp [m2]
- – Pyp binnediameter [mm]
- – Volumevloeitempo [m3/h]
- – Massavloeitempo [kg/h]
- – digtheid van die vloeier [kg/m3]
Indien hierdie in die boonste formule vervang word, word die volgende verkry:
Dus, ter opsomming:
Bepaling van ekwivalente pyplengte ()
Die drukval oor pyptoebehore soos kleppe, elmboë, T-stukke, vernouers, lynsiwwe, pypingange en pypuitgange word gewoonlik saam met die wrywingsdrukval bereken en word by die totale pyplengte getel as 'n ekwivalente pyplengte (L/D). Bv, 'n sluisklep wat voloop is se ekwivalente pyplengte is L/D = 13. Dus, indien die totale pyplengte van 'n pypsisteem 10 m is en dit bevat 'n sluisklep wat voloop is in 'n pyp met 'n binnediameter van 200 mm (0.2 m), dan is die totale ekwivalente pyplengte Le = 10 + 13 × 0.2 = 10 + 2.6 = 12.6 m.
Soms word die weerstand gegee in terme van Kr. Die ekwivalente lengte word dan soos volg bereken:
Dus is die totale ekwivalente lengte:
Hierdie waarde word nou gebruik in die vergelyking om die totale wrywingsdrukval te bepaal:
Alternatiewelik is:
- waar
Drukvalkonstantes vir passtukke
L/D waardes vir passtukke Toerusting | L/D waarde |
90° elmboog | 30 |
45° elmboog | 16 |
Sagte T | 20 |
Harde T | 60 |
Voloop sluisklep | 13 |
Kyk ookː
Bylaes
Kyk ook
Verwysings
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Darcy-Weisbach-vergelyking, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.