Slapskyf

'n Slapskyf is 'n databergingmedium wat bestaan uit 'n dun, slap, magnetiese medium wat in 'n vierkantige/reghoekige plastiekomhulsel verpak word.

Slapskywe is in 1967 by IBM deur Alan Shugart uitgevind en was oorspronklik 8 duim / 200 mm groot. Die eerste persoonlike rekenaar wat 'n slapskyfleser gehad het, is in 1981 deur IBM vervaardig. Later is ook 5¼ duim / 133⅓ mm skywe vervaardig en meer onlangs die algemene 3½-duim / 90 mm stiffie. Slapskywe was sedert die middel van die sewentigerjare tot in die laat negentigs 'n gewilde medium vir databerging. Alhoewel slapskywe steeds 'n beperkte gebruik geniet, is USB-skywe, CD-ROM's en DVD-ROM's tans meer algemeen.

Slapskyf
'n Slapskyf

Tags:

DVD-ROMIBMLaserskyfMagnetismePersoonlike rekenaarUSB-flitsdryf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrongitisJan van RiebeeckMusiekNederduitsch Hervormde KerkIronieWieg van die MensdomGesondheidKangaroeHindoeïsmeVlinderSeekoeiProstaatkankerSteenkool in Suid-AfrikaVerkragtingYstertydperkGrondbesoedelingBosluisLys van Suid-Afrikaanse musikanteAardedagJaco JacobsVolhoubaarheidMaroela MediaMaagOrthopteraLys van Afrikaanse digtersSimon PetrusVergelykings (taalkunde)Black SashHemelvaartsdagStilleweCleopatra VIIDialoog in fiksieThys die BosveldklongMensKlein-KarooBestaansboerderyDeelteken en umlautBernice WestInentingLetterkundeVingerseksTegnologieKSokkerKlereLys van nedersettings in Suid-AfrikaTienerTsoenamiDataverwerkingWikiquoteTermietAnale seksKarakteriseringWeer (meteorologie)DuitslandMierDrakensbergePerdHemelBesemHoenderBynierSeisoenJagluiperdEkotoerismeDesmond TutuLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHernubare energieLys van Suid-Afrikaanse digtersBeeldspraakStedelike hitte-eilandGasLangste woordNeerslagNag van die lang messeReënvalbepalingGroot vyfGrondwet van Suid-Afrika🡆 More