Cornelia

Die dorpie Cornelia is geleë tussen Villiers en Vrede, in die Vrystaat, in Suid-Afrika.

Die dorp lê op die oewer van die Schoonspruit, 'n sytak van die Vaalrivier.

Cornelia
Cornelia
Cornelia is in Vrystaat
Cornelia
Cornelia
Cornelia Cornelia se ligging in Vrystaat
Koördinate: 27°14′03″S 28°51′03″O / 27.23417°S 28.85083°O / -27.23417; 28.85083 28°51′03″O / 27.23417°S 28.85083°O / -27.23417; 28.85083
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieVrystaat
DistrikFezile Dabi
MunisipaliteitMafube
Stigting1894
Oppervlak
 • Totaal7,60 km2 (2,93 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal1 356
 • Digtheid178/km2 (460/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense4.1%
 • Indiërs/Asiërs1.0%
 • Swart mense94.7%
 • Ander0.1%
Taal (2011)
 • Sotho60.9%
 • Zoeloe27.1%
 • Afrikaans5.1%
 • Engels2.7%
 • Ander4.3%
Poskode (strate)
9850
Poskode (posbusse)
9850
Skakelkode058

Geskiedenis

Die dorp is vernoem na Cornelia Mulder, die tweede vrou van President F.W. Reitz van die Oranje-Vrystaat. Die dorp is in 1894 gestig en in 1917 geproklameer, maar het eers in 1923 munisipale status ontvang. Die Afrikaanse Baptistekerk van Suid-Afrika het in Cornelia ontstaan. 'n Bekende oud-leraar van hierdie gemeente was Jurgens Lambrechts, 'n bekende in vasvraprogramme op radio en TV vanaf die 1970's tot die 1990's.

Omgewing

Die bekende Suid-Afrikaanse dramaturg, PG du Plessis, is hier gebore. In 1955 het dr. AC Hoffman 'n belangrike fossielvonds op die plaas Uitzoek gemaak. Hy het 'n onderkaak van die chalicothere ontdek. Later is nog vondse gemaak. Die plaas is 10 km noord van Cornelia.

Sien ook

Bronne

Tags:

Cornelia GeskiedenisCornelia OmgewingCornelia Sien ookCornelia BronneCorneliaSuid-AfrikaVaalrivierVilliersVredeVrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BewussynDemokrasieMisdaadIsraelLys van nedersettings in Suid-AfrikaWoordeboek van die Afrikaanse TaalKangaroeOrale seksAarverkalkingSwart menseLys van slangeHeelgetalEerste WêreldoorlogNiemetaalKwaZulu-NatalNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyVreesVarkHoofstadTweede WêreldoorlogVlekvrye staalPersoon (taalkunde)Rudi ClaaseRentePerdebyeLys van elemente volgens simboolKoos du PlessisTafelsoutOorstromingVulkanismeSuid-SothoBeesTolla van der MerwePiesangMaroela MediaSkoolJSEPersoonlikheidAborsieBeeldspraakWinterOnderwerp (taalkunde)HartversakingDepressie (gemoedstoestand)AfrikanersMierGroot TrekErfenishulpbronWêreldboekedagSuid-Afrikaanse ReserwebankByRoemeensDie GelofteLondenPaasfeesStikstofFotoAntisemitismePikkewynDuitslandHokkieKlimaatsverandering in Suid-AfrikaHaasSimboolVerkragtingVaginaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Ek is 'n Afrikaan (toespraak)Desmond TutuDokterKlem-in-die-kaakAngolese BurgeroorlogYouTube633Cleopatra VIIWaterGautengVaste stof🡆 More