Jurgens Lambrechts

Jurgens Lambrechts is gebore op 17 September 1932 en is op 29 Augustus 2005 oorlede.

Hy was bekend vir sy deelname aan radio-vasvraprogramme en in 1979 was hy die wenner van die Flinkdink TV-vasvrareeks.

Wat minder bekend is, is dat hy in die laat 1950's gestudeer het vir predikant van die Afrikaanse Baptistekerk. Rondom 1960 was hy dan ook in die bediening in die Afrikaanse Baptistekerk se gemeente te Cornelia in die Vrystaat. Na sowat 'n jaar in die bediening daar, het daar onenigheid tussen hom en die kerkraad ontstaan. Wat die rede vir hierdie onenigheid was, het nooit bekend geword nie, en hy is hierna weg uit die gemeente. Dis onbekend of hy self bedank het, of deur die gemeente gevra is om te gaan. Hy het daarna die bediening en die Afrikaanse Baptistekerk verlaat.

Sien ook

Verwysings

Tags:

17 September1932200529 Augustus

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KrapWaterstofGroepsdrukAalwynSiya KolisiVoëlgriepTaylor SwiftSteenkoolNierversakingKrieketEpilepsieHondOnderwys in Suid-AfrikaWet op Bantoe-onderwysJoseph LynchEngelsAfrikaanse Protestantse KerkVlekvrye staalAfrikaanse TaalmonumentOrgasmeAnilingusHolocaustGetalLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMaagSkildklierVars waterVaalrivierLys van Kaapstad se voorstedeLionel PetersonKomplementêre kleureKniePêrelRamsar-vleilande in Suid-AfrikaWeer (meteorologie)PseudowetenskapTussenwerpselKlein vyf diereHennie MaasOos-KaapGrondsoorteFranse RewolusieGeslagsregister vanaf Adam tot JesusOnderhandelinge om apartheid te beëindigChemiese elementBruin menseInfeksieEnkelvoudige sinHartaanvalSprokieDepressie (gemoedstoestand)SkerpioenOnderwysAardbewingDermpoliepSirkelJohannesburgWayback MachineWieg van die MensdomNederduitsch Hervormde KerkKorrupsieKlem-in-die-kaakGreen PornoSeksuele stimulasieMadison IvyStilleweBeesvleisOligopolieMobutu Sese SekoKunsHarry PotterCarike Keuzenkamp🡆 More