At-Tala'k

At-Talâ’k (Arabies: الطلاق, "Ekskeiding") is die 65ste soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 12 ajat, of verse, en is vermoedelik in Medina aan Mohammed geopenbaar.

الطلاق
  Soera 65 van die Koran  
Klassifikasie Medinees
In Arabies At-Talâ’k
In Afrikaans "Egskeiding"
Deel 28
Ajat 12
At-Tala'k
'n Bladsy uit 'n Koran van 1874, met die hoofstuk "Egskeiding" in die middel.

Opsomming

"Egskeiding" is nie net die naam van die hoofstuk nie, maar ook die onderwerp waaroor die inhoud handel. Dit bevat gebooie oor egskeiding en bepaal dat die duur van rou (iddah) drie menstruasietydperke moet wees. Vir vroue voor of ná menstruasie is dit drie maande en in die geval van 'n swangerskap tot ná die geboorte van die kind.

Nadat egskeiding en 'n paar gevolglike familiesake bespreek is, raai die hoofstuk mense sterk aan om God se regulasies en leiding te volg, en herinner dit mense aan vroeëre ongehoorsames en ongelowiges wat gestraf is.

Verwysings

Skakels

  • At-Tala'k  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.
Vorige soera:
At-Tagrhabun
Die Koran Volgende soera:
At-Tahrim
Soera At-Tala'k

1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32 33 34 35 36 37 38 39 40 41 42 43 44 45 46 47 48 49 50 51 52 53 54 55 56 57 58 59 60 61 62 63 64 65 66 67 68 69 70 71 72 73 74 75 76 77 78 79 80 81 82 83 84 85 86 87 88 89 90 91 92 93 94 95 96 97 98 99 100 101 102 103 104 105 106 107 108 109 110 111 112 113 114

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede VryheidsoorlogAppendiksArgeologieSweedsLikkewaanFord FiestaAkkedisAswoensdagSeksRina HugoRooikatGeelsugSonwyserCiceroVergelykings (taalkunde)Lys van kleureNarsismeParysHernubare energieElandréChristo WieseEpilepsieMaagHeilige SaterdagAfrikaanse WikipediaWetenskaplike klassifikasieSeksuele opwekkingNarkoseBruin huisslangEkotoerismeMichelle ObamaBrittany Ashton HolmesRumatoïede artritisMenstruasieJada FireRefentse MorakeJan BloukaasNederlandDiarreeSaoedi-ArabiëHannes van WykOogproblemePalantir TechnologiesHeupvervangingNamibiëLily CarterBloedvergiftigingGeelstertGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMeervoudGroot TrekLiturgiese jaarHugenootPosseëlSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Shine4Afrika.luJacques LootsMensNasiebouDoopEersterivier (rivier)Lys van presidente van BurundiGekkedagRekenaarwetenskapKeelseerWiskundige terminologieSendelingposisieDramaNiersteenSokkerBier🡆 More