Adam En Eva

Adam en Eva was, volgens die Torah, Bybel en Koran, die eerste mense, wat tot en met hul verbanning in die Paradys (die Tuin van Eden) gewoon het.

Adam (Hebreeus: ‏אדם, "mens"), die eerste man, is uit stof geskape, waarna Eva (Hebreeus: ‏חוה, chawa), die eerste vrou, uit een van Adam se ribbebene geskape is. Volgens die Koran was Adam ook die eerste van God se profete.

Adam En Eva
Adam en Eva in die Paradys

Die Here skep vir Adam uit die stof van die aarde en hy word lewendig wanneer God lewensasem in sy neus blaas. Hy moes die Tuin van Eden bewerk en oppas. Eva is geskep omdat dit nie goed was vir die man om alleen te wees nie.

Sien ook

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansAdam En Eva  Wiki Commons het meer media in die kategorie Adam en Eva.
  • (en) "Adam and Eve". Encyclopædia Britannica. Besoek op 23 Augustus 2019.

Tags:

BybelGodHebreeusKoranManMensParadysProfesieRibbekasTorahTuin van EdenVrou

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BoelieryProksemikaWerkersdagKookpuntIngrid JonkerPretoriaJoodse kalenderRugbyChatGPTKlimaatveranderingPolisieAdolf HitlerAbstraksie (rekenaarwetenskap)WelwillendheidsdagRoesFiela se kindMaagMuishondKlimaatTrekarbeidSuid-Afrikaanse InkomstediensTswanaWaterbesparing in Suid-AfrikaTamatieMetafoorJohan BadenhorstOplossing (chemie)WoordsoortAnale kankerAngolese BurgeroorlogGrondwet van Suid-AfrikaEskomJan-Willem BreureStudievaardighedeLoodKweekhuiseffekSlangKrokodilKappie (skryfteken)HomofoonHondGasLongontstekingWikiquoteVincent van GoghMagneetPubliekMaanAmateurradioOutismeWapen van NamibiëMisdaadBreinkaartNierversakingUitwerking van klimaatsveranderingDirekte en Indirekte redeHoenderAnale seksRassismeHeuningbyVerstedelikingSikloonAfrikaanse taalleerCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumePiesangSeekoeiMorfologie (taalkunde)Lys van Afrikaanse rolprenteKnieKerngeneeskundeAnneli van RooyenDemokratiese Republiek die KongoMiddelmisbruikHannes van Wyk🡆 More