Neus

Die neus is 'n deel van die liggaam wat hoofsaaklik deur soogdiere as reukorgaan gebruik word.

Die neus help ook die dier om asem te haal. Sekere diere gebruik hul neuse om mee te vat en eet soos bv. olifante.

Neus
'n Mens se neus.
Neus
Olifante het lang neuse, wat slurpe genoem word.

Verskillende diere neem reuk op verskillende maniere waar. So sal honde se reuksin sterker wees as die van mense.

Die neus bevat klein reseptore wat aan die senustelsel gekoppel is. Hierdie reseptore neem reuk waar wat dan impulse na die organisme se brein stuur. Die organisme kan dan daarop reageer. Iets wat lekker ruik kan die organisme aantrek, terwyl die organisme sal probeer om slegte reuke te vermy.

Funksie

Elkeen van ons besit 'n wonderlike apparaat om lug mee te suiwer vir gesonder asemhaling. Die neus! Die lug wat ingeasem word word, word deur 'n hele proses in die neus gesuiwer vir gebruik deur die organe. Die suiweringsmeganismes werk as volg:

  1. klein haartjies vang stofdeeltjies op
  2. warm afskeidings van klein neuskliere, traanbuise en ook die mangels maak die lug vogtig
  3. in die neusholtes, met slymvlies bedek, word lug verwarm terwyl dit ingetrek word.
  4. lug word in die neus gesteriliseer. Slymvlieslaag in die nasale holtes vang die mikro-organismes in die stofdeeltjies op
  5. die slym het 'n sterk kiemdodende werking en byna al die skadelike organismes word vernietig

Trivia

'n Normale volwasse persoon haal ongeveer agtien keer per minuut asem en die ritmiese bewegings word aan die gang gehou deur 'n ingewikkelde stelsel van senuverbindings en senusentrums.

Die lewenskapasiteit (totale hoeveelheid lug wat die longe kan akkomodeer) van longe beloop ongeveer

4000 cm³

Sien ook

Bronnelys

Eksterne skakels

Tags:

Neus FunksieNeus TriviaNeus Sien ookNeus BronnelysNeus Eksterne skakelsNeusOlifantOrgaanSoogdier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MaagsweerDrie-eenheidWynand du ToitFabelSkisofrenieStereotipeBevolkingMaagSikloonOnomatopeeKitaarDaggaSelfkonsepEuropaCalviniaKleurWes-KaapGalblaasBurgerregteSportSlawernyPseudowetenskapSpreeuSharpeville-slagtingWet op Bantoe-onderwysKongo-krisisInvloed van vigs op die ekonomieMaanJo BlackCristiano RonaldoBoelieryWortelJaarLeah van NiekerkMigrasie van diereVrystaatAsiëNederlandsTransatlantiese slawehandelWoordeskatNetbalLenteLeeudoringstad-spoorwegrampSwartHartversakingSelVennootskapHoofpynLys van Nederlandse skildersKasteel die Goeie HoopSatellietfotoKimberleyNierTelwoordHomofoonOnderhandelinge om apartheid te beëindigD.J. OppermanWikipediaEienaamGezina, PretoriaHamburgerSnaarinstrumentVerkleurmannetjieVoorsetselMasturbasieKapitalismeNazi-DuitslandEjakulasieAfkortingMarsStilleweAdolf HitlerKlimaatsverandering in AfrikaSoogdierKarakterisering🡆 More