Speletjie Adam En Eva

Adam en Eva is 'n speletjie wat deur kinders gespeel word.

Twee spelers, gewoonlik 'n seun en 'n dogter word gekies. Hulle word dan beide geblinddoek en binne die kring van spelers ingelei. Hulle moet dan na mekaar roep en volgens wat hulle hoor mekaar probeer vind. As die seun vra, "Eva, waar is jy", moet sy antwoord, "Adam, hier is ek".

As net twee spelers deelneem, kan julle rug teen rug staan en 'n aantal tree van mekaar wegstap voordat die soekery begin.

Sien ook

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SebraTrekarbeidOrgasmeGregoriaanse kalenderKasteel die Goeie HoopHorlosieDuitsAardverwarmingMikro-ekonomieYouTubeDepressie (gemoedstoestand)Manie LibbokVoedingMandalaVolhoubare ontwikkelingWoestynNG gemeente JansenvilleDeelstate van die Verenigde State van AmerikaWaterWes-KaapKweekhuisgasDieremishandelingMosesAustraliëSlaginstrumentTropiese sikloonSwartbewussynsbewegingJacques LootsKoos du PlessisKewerIndië1200Black SashBevolkingSwart nasionalismeReënspinnekopJanie du PlessisSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994MiddelmisbruikSirkelTylaKeramiekOseaanMateriaalGalileo GalileiVlinderVratDataverwerkingBrongitisLys van kinderspeletjiesAngina pectorisBloeddrukSoogdierHomoniemGeldDikdermVaste stofAfrikaanse taalleerRomanLeeuInflasieKommunismeClanwilliam-sandvisUitwerking van klimaatsveranderingStam (taalkunde)Geprosesseerde kosSpreeuOlimpiese SpeleLandbouLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MynbouAnale seksStaalKunsmatige algemene intelligensie🡆 More