Abelse Groep

'n Abelse groep is 'n konsep in abstrakte algebra waar die toepassingsorde van die groepbewerking geen effek op die resultaat het nie.

Hierdie eienskap word na verwys as kommutatiwiteit. Abelse groepe is 'n veralgemening van die aritmetiek van die optel van heelgetalle en word vernoem na die Noorse wiskundige Niels Henrik Abel.

Abelse groepe is een van die eerste konsepte wat voorgraadse studente in abstrakte algebra teëkom, tesame met vele ander basiese strukture soos module en wektorruimtes. Die teorie van abelse groepe is gewoonlik eenvoudiger as dié van nie-abelse groepe, en eindige abelse groepe word baie goed verstaan. Die teorie van oneindige abelse groepe is egter 'n area van huidige navorsing.

Definisie

‘n Abelse groep is a versameling, A, saam met ‘n binêre operasie • wat enige twee elemente a end b kombineer om ‘n ander element geskryf as ab te vorm. Die simbool • is ‘n algemene plekhouer vir ‘n gegewe operasie. Om te kwalifiseer as ‘n Abelse groep moet die versameling en operasie, (A, •), aan vyf vereistes voldoen, bekend as die “Abelse groep aksiome”:

    Geslotenheid
    Vir alle a, b in A, is die resultaat van die operasie ab is ook in A.
    Assosiatiwiteit
    Vir alle a, b en c in A, is (ab) • c = a • (bc).
    Identiteit element
    Daar bestaan ‘n element e in A sodanig, dat vir alle elemente a in A, (ab) • c = a • (bc) is.
    Inverse element
    Vir elke element a in A bestaan daar ‘n element b in A sodanig dat ab = ba = e, waar e die identiteit element is.
    Kommutatiwiteit
    Vir alle a, b in A, is ab = ba.

Tags:

HeelgetalNiels Henrik AbelNoorweë

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BakterieTierErfenisSint JorisdagLieweheersbesieMieliestronkWapen van Suid-AfrikaNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaTegnologieSuikersiekteRooilipslangWaarheid-en-versoeningskommissieNederduitse Gereformeerde KerkNatuurlike hulpbronKatNasionalismeKoerantBeurtkragCarles PuigdemontNamibwoestynOmgewingskwessies in Suider-AfrikaOu Apostoliese KerkNasionaal-SosialismeDriedimensioneelPerdebye633Aarde se atmosfeerDierRugbyDiskriminasieKangaroeMandalaSuid-AfrikaVerenigde State van AmerikaAsemhalingTelevisieBerghaanEkonomieLys van slangeAl-FatihaGrondbesoedelingOseaanKongo-krisisKaapstadse waterkrisis 2015-2018JagluiperdInternetSias ReineckeTurkyeBloeddrukEkonomiese sektorOrale seksSamestellende afleidingMisdaadVulkaanPesachKoppeltekenSkaakHandelsmerkDirekte en Indirekte redeRugbywêreldbeker 2023Lys van politieke partye in Suid-AfrikaBeesKindermishandelingFiela se kindHoofstadMagnesiumJaarVolhoubaarheidSeksuele penetrasieC.J. LangenhovenMaselsBronsDubbelpuntMateriaalHorlosieSpelerposisies in rugby🡆 More