Die 39ste Oscar-toekenningsaand is op 10 April 1967 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Santa Monica, Kalifornië, gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 1966.
Die aanbieder was vir die tiende keer Bob Hope.
39ste Oscar-toekenningsaand
| ||
Datum | 10 April 1967 | |
Plek | Santa Monica-burgerouditorium, Santa Monica, Kalifornië | |
Aanbieder | Bob Hope | |
Pryse & benoemings | ||
Beste rolprent | A Man for All Seasons | |
Meeste pryse | A Man for All Seasons (6) | |
Meeste benoemings | Who's Afraid of Virginia Woolf? (13) |
Die suksesvolste rolprente van die aand was A Man for All Seasons en Who's Afraid of Virginia Woolf?, wat albei verwerkings is van verhoogdramas. Laasgenoemde se 13 benoemings was die enigste keer dat ’n rolprent benoem is in elke kategorie waarvoor dit in aanmerking gekom het.
Vanessa Redgrave en Lynn Redgrave is albei benoem vir beste aktrise. Dit was die eerste keer dat twee susters saam benoem is sedert Olivia de Havilland en Joan Fontaine in 1942.
Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):
Beste rolprent | Beste regisseur |
---|---|
|
|
Beste akteur | Beste aktrise |
|
|
Beste manlike byspeler | Beste vroulike byspeler |
|
|
Beste oorspronklike draaiboek | Beste verwerkte draaiboek |
|
|
Beste buitelandse rolprent | Beste oorspronklike musiek |
|
|
Beste kinematografie, swart-wit | Beste kinematografie, kleur |
|
|
Beste redigering | Beste visuele effekte |
|
|
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article 39ste Oscar-toekenningsaand, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.