Manslag

Manslag is onbedoelde, onopsetlike of nalatige doodslag.

Dit is dus die veroorsaking van iemand se dood sonder enige opsetlikheid of kwaadwilligheid.

Verskeie jurisdiksies onderskei tussen verskillende grade van moord. Die onderskeid bestaan byvoorbeeld in die Kanadese en Amerikaanse reg tussen moord in die eerste graad (moord in Suid-Afrika) en moord in die tweede graad (manslag in Suid-Afrika).

Die doodslag van 'n mens is net strafbaar as dit sonder regverdiging geskied. As dit met opset geskied, is dit moord. As dit deur nalatige optrede veroorsaak word, is dit strafbare manslag. As die dood van 'n persoon nie voorsienbaar was nie, word iemand regtens nie vir so 'n daad aanspreeklik gehou nie.

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tweede Nuwe JaarElandréGeslagsgelykheidDirekte en Indirekte redePreseminale vloeistofChristendomVars waterGipsChemiese elementEugenetikaKonsentrasiekampWaterbesparing in Suid-AfrikaSuid-Afrikaanse PolisiediensRooibokHoenderrasseDroogteGewone breukeSann de LangeAfrikaanse taalleerGerda SteynDolfynLionel PetersonDooie SeeJesus van NasaretAuschwitz-konsentrasiekampVlag van Suid-AfrikaWoordsoortPortugeesSokkerJacques LootsDataverwerkingSnoekerNeurenberg-verhore20ste eeuPretoriaIronieVerassingBelgiëDiereriem2024Maatskaplike verantwoordelikheidSirkelLieweheersbesieJapanneesBraaiFilippyneSeksuele opwekkingOnbemande vliegtuigDiarreeVerdampingSosiale mediaNagBruin menseNierversakingBobbejaanEkostelselVideoPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaBosvarkTegnologieDroomAktuarisMenslike skeletPornografiese subgenresFrankrykKriekLys van Afrikaanse rolprenteLegendeLiefdeDermpoliepAarverkalkingVratPaddaVisVarkMetaalHomofoon🡆 More