Alan Arkin: Amerikaanse akteur

Alan Wolf Arkin (26 Maart 1934 – 29 Junie 2023) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, komediant en musikant met ’n loopbaan wat oor byna ses dekades gestrek het.

Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Edward Scissorhands (1990), Glengarry Glen Ross (1992), Little Miss Sunshine (2006), en Argo (2012). Hy was van Joodse afkoms.

Alan Arkin
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Arkin in 1975.

Geboortenaam Alan Wolf Arkin
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en regisseur
Aktiewe jare 1957 – 2023
Internet-rolprentdatabasis-profiel
Alan Arkin: Loopbaan, Filmografie, Verwysings
Arkin en sy vrou, Suzanne in 2012.

Loopbaan

Arkin, wat van 10-jarige ouderdom af toneelspellesse geneem het, het aan verskeie drama-instellings studeer. Hy het die folkgroep The Tarriers saam met twee vriende gestig; Arkin het gesing en kitaar gespeel. Van 1958 tot 1968 het hy saam met die kindergroep The Baby Sitters gesing. Hy het ook in die operette Candide gesing. In die 1960's was hy ’n vroeë lid van die komediegeselskap The Second City.

Hy is bekend vir sy spel in prente soos The Russians Are Coming, the Russians Are Coming (1966), Wait Until Dark (1967), The Heart Is a Lonely Hunter (1968), Catch-22 (1970), The In-Laws (1979), Edward Scissorhands (1990), Glengarry Glen Ross (1992), Little Miss Sunshine (2006) en Argo (2012).

Hy is benoem vir twee Oscars vir beste akteur, vir The Russians Are Coming, the Russians Are Coming en The Heart Is a Lonely Hunter, en een vir beste manlike byspeler vir Argo. Met eersgenoemde het hy een van net ses mense geword wat ’n Oscar-benoeming vir beste akteur vir sy eerste rolprentrol gekry het. Hy het dié prys vir beste manlike byspeler gewen vir Little Miss Sunshine, wat tot dusver sy enigste Oscar is.

Filmografie

Rolprente

  • 1966: The Russians Are Coming! The Russians Are Coming!
  • 1967: Wait Until Dark
  • 1968: The Heart Is a Lonely Hunter
  • 1968: Inspector Clouseau
  • 1969: Popi
  • 1970: Catch-22
  • 1971: Little Murders
  • 1972: Last of the Red Hot Lovers
  • 1973: Deadhead Miles
  • 1974: Freebie and the Bean
  • 1975: Rafferty and the Gold Dust Twins
  • 1976: The Seven-Per-Cent Solution
  • 1976: America at the Movies
  • 1977: Fire Sale
  • 1979: The In-Laws
  • 1979: The Magician of Lublin
  • 1980: Simon
  • 1981: Chu Chu and the Philly Flash
  • 1981: Improper Channels
  • 1982: The Last Unicorn
  • 1983: The Return of Captain Invincible
  • 1985: Bad Medicine
  • 1985: Joshua Then and Now
  • 1986: Big Trouble
  • 1990: Edward Scissorhands
  • 1990: Havana
  • 1991: The Rocketeer
  • 1992: Glengarry Glen Ross
  • 1993: Indian Summer
  • 1995: The Jerky Boys
  • 1995: Steal Big Steal Little
  • 1997: Four Days in September
  • 1998: Slums of Beverly Hills
  • 2000: Magicians
  • 2001: Thirteen Conversations About One Thing
  • 2004: Eros
  • 2004: Noel
  • 2006: Little Miss Sunshine
  • 2006: Raising Flagg
  • 2007: Rendition
  • 2008: Get Smart
  • 2008: Sunshine Cleaning
  • 2009: The Private Lives of Pippa Lee
  • 2011: Thin Ice
  • 2012: Argo
  • 2012: Stand Up Guys
  • 2013: Grudge Match
  • 2014: Million Dollar Arm
  • 2016: Naples '44
  • 2017: Going in Style
  • Sills

Televisiereekse

  • 1955: Captain Kangaroo
  • 1971: The Great American Dream Machine
  • 1979: Carol Burnett & Company
  • 1987: Harry
  • 2001: 100 Centre Street
  • 2006: History in Focus
  • 2012: The Hollywood Fast Lane
  • 2012: MSN Exclusives
  • 2018: The Kominsky Method

Televisierolprente

  • 1975: Twigs
  • 1978: The Defection of Simas Kudirka
  • 1978: The Other Side of Hell
  • 1982: Two Guys from Muck
  • 1985: The Fourth Wise Man
  • 1986: A Deadly Business
  • 1987: Escape from Sobibor
  • 1988: Necessary Parties
  • 1990: In the Director's Chair: The Man Who Invented Edward Scissorhands
  • 1994: Doomsday Gun
  • 1996: Heck's Way Home
  • 2001: Second to None
  • 2003: The Pentagon Papers
  • 2003: And Starring Pancho Villa as Himself
  • 2009: Premio Internazionale del Cinema Rodolfo Valentino. XXXII Edizione

Video's

  • 1990: Havana: Featurette
  • 2003: A Look in the Dark
  • 2008: Wisdom
  • 2013: The Lowdown on Making Stand Up Guys
  • 2013: Stand Up Guys: The Stand Up Songs of Jon Bon Jovi
  • 2013: Stand Up Guys: American Muscle - The Stand Up Stunt Driving Scenes

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Alan Arkin LoopbaanAlan Arkin FilmografieAlan Arkin VerwysingsAlan Arkin Eksterne skakelsAlan ArkinAkteurAmerikaArgoKomediantSanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Ou Apostoliese KerkBernice WestProteaAdolf HitlerHokkieLys van veltoestandeJohannes MeintjesNarsistiese persoonlikheidsteuringWaterkringloopDeelwoordWisselkoersMenseregteAanpassingskapasiteitStokely CarmichaelVerbondsarkChemiese elementKlem-in-die-kaakWright-broersOopbroninhoudGriepLuiperdGrondwet van Suid-AfrikaVoedingMisdaadromanRefentse MorakeRenaissanceVaste stofKalenderNaaldekokerSinoniemBiodiversiteitGeskiedenis van Suid-AfrikaSwart nasionalismeStereotipeErosietipesSprokieRekeningkundeMadison IvySwartkwasmuishondMark (ekonomie)Spoorvervoer in Suid-AfrikaUnited Democratic FrontWolkRekenaarSteenkool in Suid-AfrikaKlein-KarooSonkragMoslemSelfkonsepKlavierKrampDramaRugbyOnderhandelinge om apartheid te beëindigBeeldspraakSuid-Afrikaanse randOlimpiese SomerspeleTelkom1913SwartDroomPizzaWoordeskatRobbeneilandPad na jou hartTrekarbeidMetaalTelwoordSimboolVerkleinwoordSan Andreas-breukWaterbesoedelingKlimaatsverandering in AfrikaStikstofMIV/vigs in Suid-Afrika🡆 More