81Ste Oscar-Toekenningsaand

Die 80ste Oscar-toekenningsaand is op 22 Februarie 2009 deur die Academy of Motion Picture Arts and Sciences in Hollywood gehou om erkenning te gee aan die rolprente van 2008.

Hugh Jackman was die aanbieder.

 81Ste Oscar-Toekenningsaand 81ste Oscar-toekenningsaand 

Datum 22 Februarie 2009
Plek Kodak-teater, Los Angeles
Aanbieder Hugh Jackman
Pryse & benoemings
Beste rolprent  Slumdog Millionaire
Meeste pryse  Slumdog Millionaire (8)
Meeste benoemings  The Curious Case of Benjamin Button (13)

The Curious Case of Benjamin Button het die meeste benoemings gekry (13), maar Slumdog Millionaire het op die ou end die meeste Oscars ingepalm: altesaam agt, insluitende vir beste prent en regisseur. Eersgenoemde prent het drie pryse gewen. The Dark Knight en Milk het twee elk gewen.

Die wenner van die kategorie vir beste manlike byspeler, Heath Ledger, was die tweede akteur wat ’n nadoodse Oscar gewen het. Die eerste was Peter Finch in 1977.

Pryse

Hier volg ’n lys van die belangrikste wenners en benoemdes (die wenners word eerste genoem en is in vet druk):

Beste rolprent Beste regisseur
  • Slumdog Millionaire  – Christian Colson
    • The Curious Case of Benjamin Button  – Kathleen Kennedy, Frank Marshall, Sean Chaffin
    • Frost/Nixon  – Ron Howard, Brian Grazer, Eric Fellner
    • Milk  – Bruce Cohen, Dan Jinks
    • The Reader  – Anthony Minghella, Sydney Pollack, Donna Gigliotti, Redmond Morris
Beste akteur Beste aktrise
Beste manlike byspeler Beste vroulike byspeler
  • Penélope Cruz – Vicky Cristina Barcelona as María Elena
    • Amy Adams – Doubt as suster James
    • Viola Davis – Doubt as mev. Miller
    • Taraji P. Henson – The Curious Case of Benjamin Button as Queenie
    • Marisa Tomei – The Wrestler as Cassidy/Pam
Beste oorspronklike draaiboek Beste verwerkte draaiboek
  • Milk – Dustin Lance Black
    • Frozen River – Courtney Hunt
    • Happy-Go-Lucky – Mike Leigh
    • In Bruges – Martin McDonagh
    • WALL-E – Andrew Stanton, Jim Reardon, Pete Docter
  • Slumdog Millionaire – Simon Beaufoy van Q & A deur Vikas Swarup
    • The Curious Case of Benjamin Button – Eric Roth, Robin Swicord van The Curious Case of Benjamin Button deur F. Scott Fitzgerald
    • Doubt – John Patrick Shanley van Doubt deur John Patrick Shanley
    • Frost/Nixon – Peter Morgan van Frost/Nixon deur Peter Morgan
    • The Reader – David Hare van Der Vorleser deur Bernhard Schlink
Beste animasieprent Beste buitelandse rolprent
  • WALL-E – Andrew Stanton
    • Bolt – Chris Williams, Byron Howard
    • Kung Fu Panda – Mark Osborne, John Wayne Stevenson
Beste oorspronklike musiek Beste oorspronklike liedjie
Beste kunsredigering Beste kinematografie
  • The Curious Case of Benjamin Button – Donald Graham Burt, Victor J. Zolfo
    • Changeling – James J. Murakami, Gary Fettis
    • The Dark Knight – Nathan Crowley, Peter Lando
    • The Duchess – Michael Carlin, Rebecca Alleway
    • Revolutionary Road – Kristi Zea, Debra Schutt
  • Slumdog Millionaire – Anthony Dod Mantle
    • Changeling – Tom Stern
    • The Curious Case of Benjamin Button – Claudio Miranda
    • The Dark Knight – Wally Pfister
    • The Reader – Chris Menges, Roger Deakins
Beste rolprentredigering Beste visuele effekte
  • Slumdog Millionaire – Chris Dickens
    • The Curious Case of Benjamin Button – Kirk Baxter, Angus Wall
    • The Dark Knight – Lee Smith
    • Frost/Nixon – Mike Hill, Daniel P. Hanley
    • Milk – Elliot Graham
  • The Curious Case of Benjamin Button – Eric Barba, Steve Preeg, Burt Dalton, Craig Barron
    • The Dark Knight – Nick Davis, Chris Corbould, Tim Webber, Paul Franklin
    • Iron Man – John Nelson, Ben Snow, Dan Sudick, Shane Mahan

Jean Hersholt- Humanitêre Prys

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

81Ste Oscar-Toekenningsaand Pryse81Ste Oscar-Toekenningsaand Verwysings81Ste Oscar-Toekenningsaand Eksterne skakels81Ste Oscar-Toekenningsaand200922 FebruarieHollywoodHugh Jackman

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrandmondsindroomPampoentjiesSeptimius AwardsNasiebouBorskankerWoordsoortGroepsdrukHidroëlektrisiteitReg tot ‘n gesonde omgewingNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaJode in Suid-AfrikaNederduitse Gereformeerde KerkBelastingLuiperdTekstielFinansiële staatNarsismeBalletErfenisVersamelnaamMeeueMusieksimboleLiefdeXenofobie in Suid-AfrikaBurgerregteSuurreënKaapstadse waterkrisis 2015-2018RoofdierAngssteuringSean CombsGoogleKatjieKrimpvarkieWêreldboekedagHeidelberg, GautengBerghaanSwartkwasmuishondSlangApokriewe boekeGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaStadMorfeemTwaalf Stamme van IsraelBywoordVoornaamwoordAbstraksie (rekenaarwetenskap)LMenslike skeletJakkalsEweknienetwerkEksponentFranse RewolusieRooipandaAnrich HerbstWolfKoorsVraag en aanbodSarel Jacob PretoriusPornografieElektrodePornhubHandelsmerkStilleweE-posNic de JagerSuiwelprodukInligtingNeurenberg-verhoreOudtshoornDokterMenstruasieVleiland2001KameelperdGeografie van Suid-Afrika🡆 More