Oscar
'n Oscar is 'n beeldjie wat by die jaarlikse Oscar-toekennings as prys toegeken word vir prestasies in die rolprentbedryf.
- Oscar kan ook verwys na een van die letterkodes in die NAVO-spelalfabet.
'n Oscar is 'n beeldjie wat by die jaarlikse Oscar-toekennings as prys toegeken word vir prestasies in die rolprentbedryf. Dit het in 1928 ontstaan. Die beeldjie is deur die beeldhouer George Stanley ontwerp op grond van sketse deur Cedric Gibbons, die kunsdirekteur van die rolprentmaatskappy MGM, maar dit is eers in die 1930’s die Oscar genoem. Voorheen het dit bekend gestaan as die Academy Award of Merit.
![]() | ||
Die 81ste Oscar-toekennings in 2009. | ||
Toegeken vir | Uitmuntendheid in die vermaakbedryf | |
Borg | Academy of Motion Picture Arts and Sciences | |
Land | VSA | |
Datum | Jaarliks rondom Mei | |
Eerste toekenning | 15 Mei 1929 | |
Webtuiste | oscar.go.com |
Geskiedenis
Daar is verskeie verhale oor waar die bynaam werklik vandaan kom, maar die Amerikaanse rolprentakademie, wat die toekennings doen ("the Academy of Motion Picture Arts and Sciences"), aanvaar hierdie weergawe: In die vroeë jare dertig het ’n bibliotekaresse van die akademie, Margaret Herrick, opgemerk dat die beeldjie soos haar oom Oscar lyk. Die naam het bly steek en die akademiepersoneel het dit daarna "Oscar" begin noem. In 1934 het ene Sidney Skolsky in die pers na die bynaam verwys (in ’n geskrif oor Katharine Hepburn toe sy die eerste keer as Beste Aktrise aangewys is). Die naam was so gewild dat die akademie dit in 1939 amptelik aanvaar het.
Ontwerp
Volgens die akademie is die Oscar-beeldjie eintlik ’n Kruistog-ridder wat ’n swaard omklem. Die ridder staan op ’n filmspoel. Die beeldjie weeg 3,85 kg en is 34,3 cm hoog. Vakmanne van die firma R.S. Owens & Company giet elke beeldjie versigtig in britannia (’n metaalallooi) en verguld dit met goud van 24 karaat. Die figuur word op ’n ronde, swart marmervoetstuk gemonteer.
Die Oscars is oorspronklik in brons gegiet, maar ná ’n paar jaar is na britannia oorgeskakel omdat dit makliker was om ’n gladde afwerking aan die beeldjie aan te bring.
Maar daar was die uitsonderings. In 1937 het die buikspreker Edgar Bergen en sy pop, Charlie McCarthy, byvoorbeeld ’n Oscar vir spesiale toneelspeler verower – een van hout met ’n beweegbare mond.
En in 1938 is Walt Disney met 'n volskaalse Oscar en sewe miniatuur-beeldjies vereer vir sy tekenprent Snow White and the Seven Dwarfs ("Sneeuwitjie en die Sewe Dwerge").
In die Tweede Wêreldoorlog is Oscars weens die tekort aan metale van gips gemaak. Maar die wenners kon ná die oorlog darem hul gipsbeeldjies vir goues omruil.
Die AMPAS (Academy of Motion Picture Arts and Sciences)
The Academy of Motion Picture Arts and Sciences (Die Akademie vir Filmkuns en Wetenskap) is ’n organisasie wat in 1927 in Hollywood, Kalifornië, gestig is om die kulturele en tegniese standaarde van professionele rolprentvervaardiging te verhoog. Lidmaatskap geskied op uitnodiging aan lede in die uitvoerende, tegniese en administratiewe vertakkings van die filmbedryf. Die akademie het sowat 5 000 lede. Hoewel filmwerkers in ander lande ook lede mag word, is die akademie in die reël nog altyd met die Amerikaanse rolprentbedryf vereenselwig.
Al die lede stem vir die jaarlikse toekenning van die Oscars in verskeie "Beste"-kategorieë. Eers word op die meeste vyf deelnemers per kategorie benoem. Uit hierdie benoemings kies die hele akademie dan die wenners per geheime stemming. Die wenners word elke lente (in die Noordelike Halfrond) aangekondig op ’n groot glansgeleentheid wat wêreldwyd gebeeldsend word.
Bronnelys
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Oscar, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply. (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 3.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
#Wikipedia® is a registered trademark of the Wikimedia Foundation, Inc. Wiki (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wikimedia Foundation.
In other languages:
- Switserse Duits: Oscar - Wiki Alemannisch
- Amharies: ኦስካር - Wiki አማርኛ
- Aragonees: Premios Oscar - Wiki Aragonés
- Arabies: جائزة الأوسكار - Wiki العربية
- Moroccan Arabic: جايزة د لؤسكار - Wiki الدارجة
- Egyptian Arabic: جايزة اوسكار - Wiki مصرى
- Assamees: অস্কাৰ বঁটা - Wiki অসমীয়া
- Asturies: Premios Óscar - Wiki Asturianu
- Azerbeidjans: "Oskar" mükafatı - Wiki Azərbaycanca
- South Azerbaijani: اوسکار اؤدولو - Wiki تۆرکجه
- Baskir: Оскар (кинопремия) - Wiki башҡортса
- Bavarian: Oscar - Wiki Boarisch
- Samogitian: Oskars - Wiki žemaitėška
- Belarussies: Оскар - Wiki беларуская
- Belarusian (Taraškievica orthography): Оскар - Wiki беларуская (тарашкевіца)
- Bulgaars: Награди на филмовата академия на САЩ - Wiki български
- Bengaals: একাডেমি পুরস্কার - Wiki বাংলা
- Bretons: Oskar (sinema) - Wiki Brezhoneg
- Bosnies: Oscar - Wiki Bosanski
- Katalaans: Oscar - Wiki Català
- Sorani: خەڵاتەکانی ئۆسکار - Wiki کوردی
- Korsikaans: Oscar - Wiki Corsu
- Tsjeggies: Oscar - Wiki čeština
- Wallies: Gwobrau'r Academi - Wiki Cymraeg
- Deens: Oscaruddelingen - Wiki Dansk
- Duits: Oscar - Wiki Deutsch
- Dinka: Akutluɔilɔjik Käleeclonpath - Wiki Thuɔŋjäŋ
- Doteli: एकेडेमी पुरस्कार - Wiki डोटेली
- Grieks: Όσκαρ - Wiki Ελληνικά
- Emiliano-Romagnolo: Prèmi Òscar - Wiki Emiliàn e rumagnòl
- Engels: Academy Awards - Wiki English
- Esperanto: Oskar-premio - Wiki Esperanto
- Spaans: Premios Óscar - Wiki Español
- Estnies: Oscar - Wiki Eesti
- Baskies: Oscar Sariak - Wiki Euskara
- Persies: جوایز اسکار - Wiki فارسی
- Fins: Oscar-palkinto - Wiki Suomi
- Faroëes: Oscar-virðislønin - Wiki Føroyskt
- Frans: Oscars du cinéma - Wiki Français
- Fries: Oscar - Wiki Frysk
- Iers: Gradaim an Acadaimh - Wiki Gaeilge
- Gan-Sjinees: 奧斯卡金像獎 - Wiki 贛語
- Galisies: Premios Óscar - Wiki Galego
- Gilaki: اۊسکارˇ جأيزه - Wiki گیلکی
- Guarani: Jopói Óscar - Wiki Avañe'ẽ
- Hebreeus: פרס אוסקר - Wiki עברית
- Hindi: अकेडमी पुरस्कार - Wiki हिन्दी
- Fiji Hindi: Academy Awards (Oscars) - Wiki Fiji Hindi
- Kroaties: Oscar - Wiki Hrvatski
- Hongaars: Oscar-díj - Wiki Magyar
- Armeens: Օսկար - Wiki հայերեն
- Western Armenian: Օսքար Մրցանակ - Wiki Արեւմտահայերէն
- Interlingua: Premio Oscar - Wiki Interlingua
- Indonesies: Academy Awards - Wiki Bahasa Indonesia
- Igbo: Academy Awards - Wiki Igbo
- Iloko: Pammadayaw nga Oscar - Wiki Ilokano
- Yslands: Óskarsverðlaunin - Wiki íslenska
- Italiaans: Premio Oscar - Wiki Italiano
- Japannees: アカデミー賞 - Wiki 日本語
- Georgies: ოსკარი - Wiki ქართული
- Kazaks: Оскар марапаты - Wiki қазақша
- Kannada: ಅಕಾಡೆಮಿ ಪ್ರಶಸ್ತಿ - Wiki ಕನ್ನಡ
- Koreaans: 아카데미상 - Wiki 한국어
- Kornies: Pewasow Akademi - Wiki Kernowek
- Kirgisies: "Оскар" сыйлыгы - Wiki кыргызча
- Latyn: Praemia Academiae - Wiki Latina
- Luxemburgs: Academy Awards - Wiki Lëtzebuergesch
- Limburgs: Academy Awards - Wiki Limburgs
- Lombard: Prèmi Oscar - Wiki Lombard
- Litaus: Oskaras - Wiki Lietuvių
- Letties: Amerikas Kinoakadēmijas balva - Wiki Latviešu
- Maithili: एकेडमी पुरस्कार - Wiki मैथिली
- Masedonies: Филмска награда на академијата на САД - Wiki македонски
- Malabaars: അക്കാദമി അവാർഡ് - Wiki മലയാളം
- Mongools: Оскарын шагнал - Wiki монгол
- Marathi: ऑस्कर पुरस्कार - Wiki मराठी
- Maleis: Anugerah Akademi - Wiki Bahasa Melayu
- Birmaans: အော်စကာဆု - Wiki မြန်မာဘာသာ
- Masanderani: اوسکار جایزه - Wiki مازِرونی
- Nederduits: Oscar - Wiki Plattdüütsch
- Nepalees: एकेडेमी पुरस्कार - Wiki नेपाली
- Newari: अकादमी सिरपा - Wiki नेपाल भाषा
- Nederlands: Oscar (filmprijs) - Wiki Nederlands
- Nuwe Noors: Oscar-prisen - Wiki Norsk nynorsk
- Boeknoors: Oscar - Wiki Norsk bokmål
- Oksitaans: Oscar - Wiki Occitan
- Oromo: Academy Awards - Wiki Oromoo
- Pandjabi: ਅਕਾਦਮੀ ਇਨਾਮ - Wiki ਪੰਜਾਬੀ
- Pools: Nagroda Akademii Filmowej - Wiki Polski
- Piedmontese: Premi Oscar - Wiki Piemontèis
- Western Punjabi: اکادمی انعام - Wiki پنجابی
- Pasjto: اسکار جایزه - Wiki پښتو
- Portugees: Óscar - Wiki Português
- Quechua: Oskar Suñay - Wiki Runa Simi
- Roemeens: Premiile Oscar - Wiki Română
- Russies: Оскар (кинопремия) - Wiki русский
- Rusyn: Оскар - Wiki русиньскый
- Sakhaans: Оскар (бириэмийэ) - Wiki саха тыла
- Sardinies: Premiu Oscar - Wiki Sardu
- Sisiliaans: Premiu Oscar - Wiki Sicilianu
- Serwo-Kroaties: Oscari - Wiki Srpskohrvatski / српскохрватски
- Simple English: Academy Award - Wiki Simple English
- Slowaaks: Academy Awards - Wiki Slovenčina
- Sloweens: Oskar (filmska nagrada) - Wiki Slovenščina
- Albanees: Academy Award - Wiki Shqip
- Serwies: Оскар - Wiki српски / srpski
- Sweeds: Oscar - Wiki Svenska
- Swahili: Tuzo za Akademi - Wiki Kiswahili
- Tamil: அகாதமி விருது - Wiki தமிழ்
- Teloegoe: అకాడమీ పురస్కారాలు - Wiki తెలుగు
- Tadjiks: Ҷоизаи Оскар - Wiki тоҷикӣ
- Thai: รางวัลออสการ์ - Wiki ไทย
- Turkmeens: Oskar baýragy - Wiki Türkmençe
- Tagalog: Gawad Academy - Wiki Tagalog
- Turks: Akademi Ödülleri - Wiki Türkçe
- Tataars: Оскар премиясе - Wiki татарча / tatarça
- Uighur: ئاكادىمىيە مۇكاپاتى - Wiki ئۇيغۇرچە / Uyghurche
- Oekraïens: Оскар (кінопремія) - Wiki українська
- Oerdoe: اکیڈمی ایوارڈز - Wiki اردو
- Oezbeeks: Oscar - Wiki Oʻzbekcha / ўзбекча
- Venetian: Premio Oscar - Wiki Vèneto
- Viëtnamees: Giải Oscar - Wiki Tiếng Việt
- Wu-Sjinees: 奥斯卡奖 - Wiki 吴语
- Mingrelian: ოსკარი - Wiki მარგალური
- Jiddisj: אסקאר - Wiki ייִדיש
- Yoruba: Ẹ̀bùn Ọ́skà - Wiki Yorùbá
- Chinees: 奥斯卡金像奖 - Wiki 中文
- Min Nan-Sjinees: Oscar Chióng - Wiki Bân-lâm-gú
- Kantonees: 奧斯卡金像獎 - Wiki 粵語