Hugh Jackman

Hugh Michael Jackman (gebore op 12 Oktober 1968) is ’n Australiese akteur, sanger en rolprentvervaardiger.

Hy het al internasionale pryse gewen vir sy rolle in groot flieks, gewoonlik as ’n superheld, periode- of romantiese karakter.

Hugh Jackman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Jackman in Augustus 2015.

Geboortenaam Hugh Michael Jackman
Geboorte 12 Oktober 1968 (1968-10-12) (55 jaar oud)
Aktiewe jare 1994-tans

Jackman is die bekendste vir sy herhaaldelike uitbeelding van Wolverine in die X-Men-fliekreeks sowel as vir sy hoofrol in die romantiese komediefantasie Kate & Leopold (2001), die aksiegruwelprent Van Helsing (2004), die rillerdrama The Prestige (2006), die epiese geskiedenisdrama Australia (2008) en die riller Prisoners (2013). Hy het sy eerste Oscar-benoeming en Golden Globe gekry vir sy rol in Les Misérables (2012). In teater het hy ’n Tony gewen vir sy spel in The Boy from Oz.

Verwysings

Tags:

12 Oktober1968Australië

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Anale seksISBNPalmagtigeJennifer ZamudioReënspinnekopEmily HobhouseGordon MooreLongBahamasMiddeleeuse kookkunsDesiré GardnerAkteurAmerikaanse dollarMetafoorWit-DonderdagLys van sterrewagkodesSamuel Bankman-FriedCaroline, Prinses van HannoverSteve BikoTuvaluRugby AustraliaPous Celestinus IIIVermaakTelstar 1HipertensieGianna MichaelsGeografiese koördinatestelselSmall HandsNAVOJohannesburgJohannes KerkorrelNG gemeente MoreletaparkGeldVaginale kankerKnieLys van Griekse mitologiese figureMaselsPuberteitOlimpiese Somerspele 2004PotchefstroomFacebookLRekenaarwetenskapKoöperasiestoriesGetalDierewelsynSuid-Afrikaanse PolisiediensHeidelberg, GautengGuineeBloemhofdamRussiese Rewolusie (1917)Nabye OosteShaivismeNatuurbewaringVSA dollarAmptelike taalLys van kleureKaukasiese taleDirigentTandbederfGipsVergelykings (taalkunde)VulvaNic de JagerUtahDuitse WikipediaLys van woestyneLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMenseregteHentaiSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994NeroIsaac AlbenizFIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014KanadaRoekelose Dade🡆 More