80Ste Golden Globe-Toekenningsaand

Die 80ste Golden Globe-toekenningsaand vir die beste rolprente en televisieprogramme van 2022, soos deur die Hollywood Foreign Press Association gekies, is op 10 Januarie 2023 in Die Beverly Hilton, Beverly Hills, Kalifornië, gehou.

Die komediant Jerrod Carmichael was die aanbieder.

 80Ste Golden Globe-Toekenningsaand 80ste Golden Globe-aand 

Datum 10 Januarie 2023
Plek Die Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië
Aanbieder Jerrod Carmichael
Beste rolprente en reekse
Rolprent  The Fabelmans (drama);
The Banshees of Inisherin (komedie of musiekspel)
TV-reeks  House of the Dragon (drama);
Abbott Elementary (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  The White Lotus
Meeste pryse  Abbott Elementary
The Banshees of Inisherin (3 elk)
Meeste benoemings  The Banshees of Inisherin (8)

Die benoemdes is op 12 Desember 2022 aangekondig.

The Banshees of Inisherin is vir die meeste pryse benoem (8), insluitende die prys vir beste prent – komedie of musiekspel en beste regisseur (Martin McDonagh). Dit was die meeste benoemings vir een prent sedert Cold Mountain vir die 61ste Golden Globe-toekenningsaand. Dit het ook saam met die komedie Abbott Elementary die meeste pryse ingepalm (3).

Die seremonie was die laaste openbare optrede van Lisa Marie Presley voor haar dood twee dae later op 12 Januarie 2023.

Wenners en benoemdes

Die wenners word eerste en in vet druk genoem, gevolg deur die ander benoemdes.

80Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Austin Butler
80Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Cate Blanchett
80Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Colin Farrell
80Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Michelle Yeoh
80Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Ke Huy Quan
80Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Angela Bassett
80Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Kevin Costner
80Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Zendaya

Rolprente

    Beste drama
  • The Fabelmans
    • Avatar: The Way of Water
    • Elvis
    • Tár
    • Top Gun: Maverick
    Beste komedie of musiekspel
  • The Banshees of Inisherin
    • Babylon
    • Everything Everywhere All at Once
    • Glass Onion: A Knives Out Mystery
    • Triangle of Sadness
    Beste akteur in ’n drama
  • Austin Butler – Elvis
    • Brendan Fraser – The Whale
    • Hugh Jackman – The Son
    • Bill Nighy – Living
    • Jeremy Pope – The Inspection
    Beste aktrise in ’n drama
  • Cate Blanchett – Tár
    • Olivia Colman – Empire of Light
    • Viola Davis – The Woman King
    • Ana de Armas – Blonde
    • Michelle Williams – The Fabelmans
    Beste akteur in ’n komedie of musiekspel
  • Colin Farrell – The Banshees of Inisherin
    • Diego Calva – Babylon
    • Daniel Craig – Glass Onion: A Knives Out Mystery
    • Adam Driver – White Noise
    • Ralph Fiennes – The Menu
    Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel
  • Michelle Yeoh – Everything Everywhere All at Once
    • Lesley Manville – Mrs. Harris Goes to Paris
    • Margot Robbie – Babylon
    • Anya Taylor-Joy – The Menu
    • Emma Thompson – Good Luck to You, Leo Grande
    Beste manlike byspeler
  • Ke Huy Quan – Everything Everywhere All at Once
    • Brendan Gleeson – The Banshees of Inisherin
    • Barry Keoghan – The Banshees of Inisherin
    • Brad Pitt – Babylon
    • Eddie Redmayne – The Good Nurse
    Beste vroulike byspeler
  • Angela Bassett – Black Panther: Wakanda Forever
    • Kerry Condon – The Banshees of Inisherin
    • Jamie Lee Curtis – Everything Everywhere All at Once
    • Dolly de Leon – Triangle of Sadness
    • Carey Mulligan – She Said
    Beste regisseur
  • Steven Spielberg – The Fabelmans
    • James Cameron – Avatar: The Way of Water
    • Daniels (Daniel Kwan en Daniel Scheinert) – Everything Everywhere All at Once
    • Baz Luhrmann – Elvis
    • Martin McDonagh – The Banshees of Inisherin
    Beste draaiboek
  • Martin McDonagh – The Banshees of Inisherin
    • Todd Field – Tár
    • Daniels – Everything Everywhere All at Once
    • Sarah Polley – Women Talking
    • Steven Spielberg, Tony Kushner – The Fabelmans
    Beste oorspronklike musiek
  • Justin Hurwitz – Babylon
    • Carter Burwell – The Banshees of Inisherin
    • Alexandre Desplat – Guillermo del Toro's Pinocchio
    • Hildur Guðnadóttir – Women Talking
    • John Williams – The Fabelmans
    Beste oorspronklike liedjie
  • "Naatu Naatu" (M. M. Keeravani, Chandrabose) – RRR
    • "Carolina" (Taylor Swift) – Where the Crawdads Sing
    • "Ciao Papa" (Alexandre Desplat, Roeban Katz, Guillermo del Toro) – Guillermo del Toro's Pinocchio
    • "Hold My Hand" (Lady Gaga, BloodPop, Benjamin Rice) – Top Gun: Maverick
    • "Lift Me Up" (Tems, Rihanna, Ryan Coogler, Ludwig Göransson) – Black Panther: Wakanda Forever

Televisie

    Beste dramareeks
  • House of the Dragon (HBO)
    • Better Call Saul (AMC)
    • The Crown (Netflix)
    • OzarkOzark (Netflix)
    • Severance (Apple TV+)
    Beste komedie- of musiekspelreeks
  • Abbott Elementary (ABC)
    • The Bear (FX)
    • Hacks (HBO Max)
    • Only Murders in the Building (Hulu)
    • Wednesday (Netflix)
    Beste akteur in ’n drama
  • Kevin Costner – Yellowstone (Paramount Network)
    • Jeff Bridges – The Old Man (FX)
    • Diego Luna – Andor (Disney+)
    • Bob Odenkirk – Better Call Saul (AMC)
    • Adam Scott – Severance (Apple TV+)
    Beste aktrise in ’n drama
  • Zendaya – Euphoria (HBO)
    • Emma D'Arcy – House of the Dragon (HBO)
    • Laura Linney – Ozark (Netflix)
    • Imelda Staunton – The Crown (Netflix)
    • Hilary Swank – Alaska Daily (ABC)
    Beste akteur in ’n komedie of musiekspel
  • Jeremy Allen White – The Bear (FX)
    • Donald Glover – Atlanta (FX)
    • Bill Hader – Barry (HBO)
    • Steve Martin – Only Murders in the Building (Hulu)
    • Martin Short – Only Murders in the Building (Hulu)
    Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel
  • Quinta Brunson – Abbott Elementary (ABC)
    • Kaley Cuoco – The Flight Attendant (HBO Max)
    • Selena Gomez – Only Murders in the Building (Hulu)
    • Jenna Ortega – Wednesday (Netflix)
    • Jean Smart – Hacks (HBO Max)
    Beste minireeks of TV-prent
  • The White Lotus (HBO)
    • Black Bird (Apple TV+)
    • Dahmer – Monster: The Jeffrey Dahmer Story (Netflix)
    • The Dropout (Hulu)
    • Pam & Tommy (Hulu)

Verwysings

Skakels

  • 80Ste Golden Globe-Toekenningsaand  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

80Ste Golden Globe-Toekenningsaand Wenners en benoemdes80Ste Golden Globe-Toekenningsaand Verwysings80Ste Golden Globe-Toekenningsaand Skakels80Ste Golden Globe-ToekenningsaandBeverly Hills, KaliforniëGolden GlobeJerrod Carmichael

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Karlien van JaarsveldKappie (skryfteken)Jan Blohm2023 Azerbeidjanse Grand PrixMalariaZDomineeTierboskatAnette EngelbrechtKinkhoesVisVoortplantingOraniaOlifantKasakstanAfkortingAluminiumAprilFanie OlivierLeukemieLieweheersbesieMetamfetamienAai Aai die WitborskraaiAustraliëSex (toneelstuk)Seksuele penetrasieJesus van NasaretAleksander KudrjašovsRina HugoSkarlakenkoorsDwayne WayansGeskiedenis van Suid-AfrikaWaterkringloopGeelsugMosesOrale seksCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBernice WestKolitisEkonomie van Suid-AfrikaStaalVolhoubare ontwikkelingEgipteLys van vertalings in AfrikaansKasteel die Goeie HoopTurksvyEekhoringLys van Afrikaanse skrywersParyse MetroOntsteking (geneeskunde)MenstruasieKlimaatveranderingUnited Democratic FrontGregoriaanse kalenderHoofpynKaliforniëHemelvaartMaagsweerYsterAfrikaanse WikipediaJaco du PlessisDuitslandMenslike skeletWoordeboek van die Afrikaanse TaalVergelykings (taalkunde)13 JunieSelfmoordGriekelandTweede WêreldoorlogKimberleySuid-AfrikaPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaXKWet op NaturellengrondProteïenPlaasjapieKoos Kombuis🡆 More