Aai Aai Die Witborskraai

Aai Aai die Witborskraai is 'n tradisionele Afrikaanse liedjie.

"Aai Aai die Witborskraai"
Genre  Afrikaanse volksmusiek
Portaal  Portaalicoon   Musiek

Lirieke

Aai, aai, die Witborskraai!
Hiervandaan na Mosselbaai
Hoog gevlieg en laag geswaai
By die groot see omgedraai

Raai, raai, Janpiet Kepaai
Het sy rietgeweer gelaai
Tier gaan skiet by Mosselbaai
Nooit nie weer daar omgedraai

Fooi, fooi, Stefaans du Toit
Het gaan kuier by 'n nooi
Met sy rietperd in die baai
Daadlik weer daar omgedraai

Aai, aai, die Witborskraai!
Hiervandaan na Mosselbaai
Hoog gevlieg en laag geswaai
By die groot see omgedraai

Raai, raai, Janpiet Kepaai
Het sy rietgeweer gelaai
Tier gaan skiet by Mosselbaai
Nooit nie weer daar omgedraai

Fooi, fooi, Stefaans du Toit
Het gaan kuier by 'n nooi
Met sy rietperd in die baai
Daadlik weer daar omgedraai

Eksterne skakels

Tags:

Afrikaans

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HeuningLikkewaanMondConsolidated B-24 LiberatorLys van munisipaliteite in Suid-AfrikaMuscat Internasionale LughaweVideoSteenkoolNedersettingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaEnkelvoudige sinOranjerivierOlifantC++AanhalingstekensLieweheersbesieKlimaatveranderingAfrikaansPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaMagnetismeSoogdierPoesVulkaanSwitserlandWiki CommonsPampoentjiesAborsieKorrupsieEben EtzebethMusieksimboleRefentse MorakeDiepaartromboseKaliumFrankrykBrugAfkortingSeksuele opwekkingSuid-Afrikaanse InkomstediensMorfologie (taalkunde)Breyten BreytenbachArabies-Israeliese konflikBreingewasWortelKaren WesselsSkilpadErektiele disfunksieNierversakingBlack SashBorskankerSlangResensieOutismeMaatskappySlag van BloedrivierVerenigde NasiesMierVrouBreinvliesontstekingMeningsverskil oor aardverwarmingSeksuele penetrasieEnergie-ontwikkelingAgtergrond (narratief)JohannesburgIsraelTsoenamiTuberkuloseWapen van Suid-AfrikaJupiterLHulpwerkwoordOrale seksMalariaWitbloedselMieliestronkMarkus JoosteDemokrasie🡆 More