Kaukasiese Tale

Die term Kaukasiese tale verwys na tale wat in die Kaukasusgebied gepraat word.

Die Kaukasus staan ook bekend as die "berg van tale". In die Kaukasus word sowat 40 tale deur altesaam nege miljoen mense gebesig.

Kaukasiese tale
Ibero-Kaukasiese tale
Geografiese
verspreiding:
Kaukasus
Genetiese
klassifikasie
:
Voorgestelde taalfamilie
 Kaukasiese tale
Onderafdelings:
Kaukasiese Tale

Taalfamilies in die Kaukasusstreek

Kaukasiese Tale
Etniese kaart van die Kaukasus-streek

Die term "Kaukasiese tale" word veral in 'n geografiese samehang gebruik en is nie 'n taalkundige term nie. Die Georgiese taalkundige Arnold Chikobawa het wel 'n Ibero-Kaukasiese taalfamilie voorgestel, alhoewel dit algemeen verwerp is. Die inheemse Kaukasiese tale behoort aan drie aparte taalfamilies wat geen onderlinge genetiese verwantskap toon nie:

Die laasgenoemde twee taalfamilies behoort dalk aan 'n gemeensame taalfamilie, die Noord-Kaukasiese tale. Die Kaukasiese tale behels dalk ook drie uitgestorwe tale: Hatties, Hurrities en Urarteïes.

In die Kaukasus word ook ander tale gebesig wat aan ander taalfamilies behoort soos die Indo-Europese Osseties en die Turkse Karatsjai-Balkaries. Na hierdie tale word oor die algemeen nie as "Kaukasies" verwys nie.

Bronne

  • (en) George Hewitt: Introduction to the study of the languages of the Caucasus. LINCOM EUROPA, München 2004. ISBN 3-89586-734-9

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansKaukasiese Tale  Wiki Commons het meer media in die kategorie Kaukasiese tale.
  • (en) "Caucasian languages". Encyclopædia Britannica. Besoek op 22 Augustus 2020.

Tags:

KaukasusTaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeegolfSeksuele penetrasieKinderregteMeeueCovid-19-pandemieSeksuele opwekkingHulpwerkwoordReënspinnekopMadison IvySuid-Afrikaanse randSelfoonSoweto-opstandJaarRomanMetaalHeks van HexrivierGevolge van aardverwarming op oseaneSpringbokOrthopteraAkroniemVarkgriepWaarheid-en-versoeningskommissieGeelhoutTatoeëermerkDistrik SesEkologieSleutel (musiek)Neurenberg-verhoreNiemetaalChemiese elementYstertydperkGewone breukeErfenisEkonomiese sektorDomineeAbsolute monargieLeah van NiekerkAanpassingskapasiteitWoordAluminiumWêreldwye webEllipstekenHondHemelvaartsdagProstaatkankerMIVLandbouKaaps-Hollandse stylAustraliëPlastiekJudaïsmeDaggaMiljardMonumentWerkloosheidFeminismeWitbloedselLys van veltoestandeVrystaatInnes en Franna BenadéKonsonantBipolêre gemoedsteuringKolitisHibernasieAbstraksie (rekenaarwetenskap)Saartjie BaartmanRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Diatomiese molekuulKaapstadse waterkrisis 2015-2018Rudi ClaaseSebraAsemhalingFamilie (verwantskap)SwaweldioksiedOrgasme🡆 More