75Ste Golden Globe-Toekenningsaand

Die 75ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 2017 vereer het, is op 7 Januarie 2018 deur NBC in The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië, gehou.

Die geselsprogramaanbieder Seth Meyers was vir die eerste keer die aanbieder. Op 13 Desember 2017 is aangekondig Oprah Winfrey is die wenner van die Cecil B. DeMille-prys vir haar lewenslange bydrae tot die vermaakbedryf. Die benoemdes is op 11 Desember aangekondig.

 75Ste Golden Globe-Toekenningsaand 75ste Golden Globe-aand 

Datum 7 Januarie 2018
Plek The Beverly Hilton in Beverly Hills, Kalifornië
Aanbieder Seth Meyers
Beste rolprente en reekse
Rolprent  Three Billboards Outside Ebbing, Missouri (drama)
Lady Bird (komedie of musiekspel)
TV-reeks  The Handmaid's Tale (drama)
The Marvelous Mrs. Maisel (musiek of komedie)
Minireeks of TV-prent  Big Little Lies
Meeste pryse  Three Billboards Outside Ebbing, Missouri
Big Little Lies (4)
Meeste benoemings  The Shape of Water (7)

Three Billboards Outside Ebbing, Missouri het die meeste pryse (vier) gewen, onder meer vir beste rolprent (drama). The Shape of Water en Lady Bird het elk twee pryse gewen. Die beste TV-reeks was Big Little Lies.

Uit ondersteuning vir die veldtogte #metoo en Time's Up het feitlik al die gaste swart gedra om hul simpatie met slagoffers van seksuele teistering te betoon. Baie van die wenners het dié kwessie in hul aanvaardingstoesprake genoem, onder andere Oprah Winfrey.

Wenners en benoemdes

75Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Gary Oldman
75Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Frances McDormand
75Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
James Franco
75Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Saoirse Ronan
75Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Ewan McGregor
75Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Nicole Kidman
75Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Martin McDonagh
75Ste Golden Globe-Toekenningsaand 
Oprah Winfrey

Die wenners word eerste genoem, gevolg deur die ander benoemdes.

Rolprente

Beste drama

  • Three Billboards Outside Ebbing, Missouri
    • Call Me by Your Name
    • Dunkirk
    • The Post
    • The Shape of Water

Beste komedie of musiekspel

  • Lady Bird
    • The Disaster Artist
    • Get Out
    • The Greatest Showman
    • I, Tonya

Beste akteur in ’n drama

Beste aktrise in ’n drama

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel

Beste manlike byspeler

Beste vroulike byspeler

Beste regisseur

Beste oorspronklike draaiboek

Beste oorspronklike musiek

  • Alexandre DesplatThe Shape of Water
    • Carter Burwell – Three Billboards Outside Ebbing, Missouri
    • Jonny Greenwood – Phantom Thread
    • John WilliamsThe Post
    • Hans Zimmer – Dunkirk

Beste oorspronklike liedjie

  • "This Is Me" (Benj Pasek, Justin Paul) – The Greatest Showman
    • "Home" (Nick Jonas, Justin Tranter, Nick Monson) – Ferdinand
    • "Mighty River" (Raphael Saadiq, Mary J. Blige, Taura Stinson) – Mudbound
    • "Remember Me" (Kristen Anderson-Lopez, Robert Lopez) – Coco
    • "The Star" (Mariah Carey, Marc Shaiman) – The Star

Beste animasieprent

  • Coco
    • The Boss Baby
    • The Breadwinner
    • Ferdinand
    • Loving Vincent

Beste buitelandse prent

  • In the Fade (Duitsland/Frankryk)
    • A Fantastic Woman (Chili)
    • First They Killed My Father (Kambodja)
    • Loveless (Rusland)
    • The Square (Swede/Duitsland/Frankryk)

Televisie

Beste dramareeks

Beste komedie- of musiekspelreeks

  • The Marvelous Mrs. Maisel
    • Black-ish
    • Master of None
    • SMILF
    • Will & Grace

Beste akteur in ’n drama

Beste aktrise in ’n drama

  • Elisabeth MossThe Handmaid's Tale
    • Caitriona Balfe – Outlander
    • Claire Foy – The Crown
    • Maggie GyllenhaalThe Deuce
    • Katherine Langford – 13 Reasons Why

Beste akteur in ’n komedie of musiekspel

Beste aktrise in ’n komedie of musiekspel

Beste minireeks of TV-prent

  • Big Little Lies
    • Fargo
    • Feud: Bette and Joan
    • The Sinner
    • Top of the Lake: China Girl

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

75Ste Golden Globe-Toekenningsaand Wenners en benoemdes75Ste Golden Globe-Toekenningsaand Verwysings75Ste Golden Globe-Toekenningsaand Eksterne skakels75Ste Golden Globe-ToekenningsaandBeverly Hills, KaliforniëNBCOprah WinfreySeth Meyers

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaakKapitaal (ekonomie)Hannes van WykBorsteHerpes simplexKlinkerPiet ByleveldLys van kleureGoogleSatellietJames BrolinVerenigde StateBoekKubieke meterNoag se arkGemeenskapsorganisasieMieliestronkMaría KodamaSRusty SchwimmerHeidelberg, GautengVetplantBakteriePion (skaak)Anna GravesSamestellende afleidingKambodjaBrandon SklenarRugbyNairobiHGSpringbokkeBritse RykPornografiese akteurGeskiedenis van kommunikasieAfrikaanse TaalbewegingMondBeeldhoukunsKonflik (proses)BelastingAfrikaGeslagsorgaanMillimeterSkerpioenNelson MandelaMIV/vigs in Suid-AfrikaGeskiedenis van AfrikaGalblaasLys van hoofstedeSpekboomDascha PolancoBestuiwingLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)MeervoudGeorgiese nasionale rugbyspanAsiëKatastrofiese beseringsStedelike hitte-eilandGeloftedagOlifantNarsistiese persoonlikheidsteuringSonnestelselLillie-broodboomRod AlexanderBlourokke3D-rolprentNadia ValvekensLoftus VersfeldSeeKappie (skryfteken)Nadia HilkerInternasionale Fonetiese AlfabetDie Real Housewives van PretoriaTom Weston-Jones🡆 More