Nicole Kidman

Nicole Mary Kidman (20 Junie 1967) is 'n Australiese en Amerikaanse aktrise, sangeres, rolprentvervaardiger en model.

Na sy in 'n verskeidenheid klein Australiese flieks en televisiereekse verskyn, was Kidman se deurbraak haar rol in die 1989 riller Dead Calm. Na verskeie flieks in die vroeë 1990's het sy wêreldwye erkenning gekry vir haar optredes in Days of Thunder (1990), Far and Away (1992) en Batman Forever (1995). Kidman volg dit op met ander suksesvolle flieks in die laat 1990's. Dit was met haar optrede in die musiekfilm, Moulin Rouge (2001), wat Kidman haar tweede Golden Globe Award verdien het en haar eerste "Academy Award" nominasie vir Beste Aktrise. Vir haar vertolking van Virginia Woolf die jaar daarop in die dramaprent The Hours (2002) ontvang Kidman kritiese erkenning en ontvang die Academy Award vir Beste Aktrise.

Nicole Kidman
By die 2001 Cannes Filmfees
By die 2001 Cannes Filmfees

Geboortenaam Nicole Mary Kidman
Geboorte 20 Junie 1967 (1967-06-20) (56 jaar oud)
Honolulu, Hawaii, Verenigde State
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise, sanger, model
Aktiewe jare 1983-nou
Rolprente Moulin Rouge, Australia, The Golden Compass
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Kidman se ander suksesvolle flieks sluit in Cold Mountain (2003), The Interpreter (2005), Happy Feet (2006) en Australia (2008). Vir haar spel in 2010 se Rabbit Hole, wat sy ook vervaardig het, verdien Kidman verdere toekennings en 'n daaropvolgende Academy Award nominasie vir Beste Aktrise. Kidman was 'n Goeiewil-ambassadeur vir UNICEF sedert 1994 en vir UNIFEM sedert 2006. Kidman se werk het haar 'n ster op die Hollywood Walk of Fame verdien, drie Golden Globe-toekennings, een BAFTA en 'n Academy Award. Kidman ontvang die titel van Metgesel van die Orde van Australië, Australië se hoogste siviele eer, en was ook die hoogsbetaalde aktrise in die rolprentbedryf. Weens haar Australiese ouers en geboorte in Hawaii, het Kidman dubbele burgerskap van Australië en die Verenigde State.

Filmografie

Titel Jaar Rol Regisseur Notas Verw.
Bush Christmas 1983 Helen Thompson Henri Safran
BMX Bandits 1983 Judy Brian Trenchard-Smith
Wills & Burke 1984 Julia Matthews Bob Weis
Windrider 1986 Jade Vince Monton
The Bit Part 1987 Mary McAllister Brendan Maher
Emerald City 1988 Helen Davey Michael Jenkins
Dead Calm 1989 Rae Ingram Philip Noyce
Days of Thunder 1990 Dr. Claire Lewicki Tony Scott
Flirting 1991 Nicola Radcliffe John Duigan
Billy Bathgate 1991 Drew Preston Robert Benton
Far and Away 1992 Shannon Christie Ron Howard
Malice 1993 Tracy Safian Harold Becker
My Life 1993 Gail Jones Bruce Joel Rubin
Batman Forever 1995 Dr. Chase Meridian Joel Schumacher
To Die For 1995 Suzanne Stone Maretto Gus Van Sant
The Portrait of a Lady 1996 Isabel Archer Jane Campion
The Peacemaker 1997 Dr. Julia Kelly Mimi Leder
Practical Magic 1998 Gillian Owens Griffin Dunne
Eyes Wide Shut 1999 Alice Harford Stanley Kubrick
Moulin Rouge! 2001 Satine Baz Luhrmann
The Others 2001 Grace Stewart Alejandro Amenábar
Birthday Girl 2001 Nadia
Sophia
Jez Butterworth
The Hours 2002 Virginia Woolf Stephen Daldry
Dogville 2003 Grace Margaret Mulligan Lars von Trier
In the Cut 2003 Jane Campion Vervaardiger
The Human Stain 2003 Faunia Farley Robert Benton
Cold Mountain 2003 Ada Monroe Anthony Minghella
The Stepford Wives 2004 Joanna Eberhart Frank Oz
Birth 2004 Anna Jonathan Glazer
No. 5 the Film 2004 Haarrself Baz Luhrmann Kortfilm
The Interpreter 2005 Silvia Broome Sydney Pollack
Bewitched 2005 Isabel Bigelow
Samantha
Nora Ephron
Fur 2006 Diane Arbus Steven Shainberg
Happy Feet 2006 Norma Jean George Miller Stemrol
The Invasion 2007 Dr. Carol Bennell Oliver Hirschbiegel
Margot at the Wedding 2007 Margot Noah Baumbach
The Golden Compass 2007 Marisa Coulter Chris Weitz
Australia 2008 Lady Sarah Ashley Baz Luhrmann
Nine 2009 Claudia Jenssen Rob Marshall
Rabbit Hole 2010 Becca Corbett John Cameron Mitchell Ook vervaardiger
Just Go with It 2011 Devlin Adams Dennis Dugan
Trespass 2011 Sarah Miller Joel Schumacher
Monte Carlo 2011 Thomas Bezucha Vervaardiger
The Paperboy 2012 Charlotte Bless Lee Daniels
Stoker 2013 Evelyn Stoker Park Chan-wook
The Railway Man 2013 Patti Lomax Jonathan Teplitzky
Grace of Monaco 2014 Grace Kelly Olivier Dahan
Before I Go to Sleep 2014 Christine Lucas Rowan Joffé
Paddington 2014 Millicent Clyde Paul King (director)
Strangerland 2015 Catherine Parker Kim Farrant
Queen of the Desert 2015 Gertrude Bell Werner Herzog
The Family Fang 2015 Annie Fang Jason Bateman
Secret in Their Eyes 2015 Claire Sloane Billy Ray (screenwriter)
Genius 2016 Aline Bernstein Michael Grandage
Lion 2016 Sue Brierley Garth Davis
How to Talk to Girls at Parties 2017 Queen Boadicea John Cameron Mitchell
The Killing of a Sacred Deer 2017 Anna Murphy Yorgos Lanthimos
The Beguiled 2017 Martha Farnsworth Sofia Coppola
The Upside 2017 Yvonne Neil Burger
Destroyer 2018 Erin Bell Karyn Kusama
Boy Erased 2018 Nancy Eamons Joel Edgerton
Aquaman 2018 Koningin Atlanna James Wan
The Goldfinch 2019 Mev. Barbour John Crowley (director) Nog nie uitgereik
Fair and Balanced TBA Gretchen Carlson Jay Roach Nog nie uitgereik

Verwysings

Tags:

196720 JunieAcademy AwardGolden GlobeVirginia Woolf

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SkaapBoer Soek 'n VrouAsemhalingRefentse MorakeLVraag en aanbodFanie ViljoenKindermishandelingVlag van Suid-AfrikaNatuurwetenskapAfvalbestuurVaste stofDemokratiese Republiek die KongoEkotoerismeAfrikaanse TaalmonumentRobert SobukweVlinder3D-rolprentStilleweLys van elemente volgens simboolHeupHernubare energieWitrenosterLys van Griekse mitologiese figureHomofoonEjakulasieReënvalbepalingToutrekKultuurKrieketMolekuulPersentasieAgtervoegselLugbesoedelingMiskruierWet op Verbod van Gemengde HuwelikeImpakte van toerismeSkildklierKuberkrakerGrondbesoedelingBoomPussy RiotMateriaalHoofpynHibernasieMisdaadromanVerlede tydAppelViëtnamDroogteGroepsgebiedewetKweekhuisgasWaarheid-en-versoeningskommissieKorrupsieKletsrymGesonde dieetYstervarkOmgewingskwessies in Suider-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeVaginale kankerTylaPornografieWerkloosheidMuishondBorsVoortrekkermonumentDolfynVryheidsmanifesStellenboschFiela se kindKoppeltekenMiltReënSuiwelprodukWêreld- Ekonomiese ForumWet op Naturellengrond🡆 More