Mariah Carey: Amerikaanse sanger en liedjieskrywer (gebore 1969)

Mariah Carey (gebore 27 Maart 1969) is 'n Amerikaanse solosangeres en aktrise.

Sy is bekend vir haar kragtige stem en het in die 1990’s gewild geword, danksy albums soos Mariah Carey en Butterfly.

Mariah Carey
Mariah Carey: Lewensloop, Albums, Verwysings
GeboortenaamMariah Carey
Gebore27 Maart 1969 (1969-03-27) (55 jaar oud)
Huntington, NY (VSA)
GenresR&B, pop, hip hop, dans
Beroep(e)Sanger, liedjieskrywer, model, vervaardiger, aktrise
Jare aktief1988-huidig
EtiketteColumbia, Virgin, Island
Webwerfwww.mariahcarey.com

Lewensloop

Carey is op 27 Maart 1969 in Long Island gebore. Haar pa was 'n Afro-Amerikaner van Venezolaanse afkoms en haar ma van Ierse afkoms.

Sy word in 1990 bekend met die vrystelling van "Vision of Love" op haar debuutalbum. Die album het vier treffers in die VSA opgelewer. Daarna het sy 'n reeks kommersieel suksesvolle albums uitgereik.

Sy trou in 2008 met Nick Cannon. Hulle het twee kinders, die tweeling Moroccan en Monroe, maar is weer in 2014 geskei.

Albums

  • Mariah Carey (1990)
  • Emotions (1991)
  • Music Box (1993)
  • Merry Christmas (1994)
  • Daydream (1995)
  • Butterfly (1997)
  • Rainbow (1999)
  • Glitter (2001)
  • Charmbracelet (2002)
  • The Emancipation of Mimi (2005)
  • E=MC² (2008)
  • Memoirs of an Imperfect Angel (2009)
  • Merry Christmas II You (2010)
  • Me. I Am Mariah... The Elusive Chanteuse (2014)
  • Caution (2018)

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Mariah Carey LewensloopMariah Carey AlbumsMariah Carey VerwysingsMariah Carey Eksterne skakelsMariah Carey196927 MaartAktriseAmerikaanseSanger

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Meganiese ingenieursweseLongGeslagsorgaanPampoentjiesNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaDuitslandEjakulasieBoereHormoonsiekteLiewe HeksieAfrikaKlem-in-die-kaakMoedersdagVleilandOngeprosesseerde kosBorskankerSomerKimberleyKallie KrielLGeografie van Suid-AfrikaLys van Kaapstad se voorstedeSeismologieGeldHelm (geboorte)SkilpadJesus van NasaretGenadedoodSlag van Cuito CuanavaleLys van visseLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKlimaatsverandering in Suid-AfrikaOmtrek, oppervlakte en volumeMetafoorVersoeningsdagVormAborsie in Suid-AfrikaSkoolSenuweestelselSosialismeDesimale breukeSelfstandige naamwoordMandaryn-ChineesLys van chemiese elemente volgens atoomgetalNatuurlike hulpbronIsraelAfkappingstekenWhatsAppPlae van EgiptePseudowetenskapHomoniemBeaufortskaalDonderstormMobutu Sese SekoOrgasmeBloedsomloopstelselKeramiekSinoniemLangste woordFotosinteseWaterbesparing in Suid-AfrikaRocco SiffrediKlimaatsverandering in AfrikaVK (sosiale netwerk)Pornografiese subgenresZoeloeKinderregteKonjunktivitisKewerTweede Nuwe JaarLys van nedersettings in Suid-AfrikaOnse VaderBruin menseWaarheid-en-versoeningskommissieGroot Trek🡆 More