Brad Pitt: Amerikaanse akteur

William Bradley Brad Pitt (* 18 Desember 1963 in Shawnee, Oklahoma) is 'n Amerikaanse akteur en rolprentvervaardiger.

Hy word as een van die wêreld se aantreklikste mans geag en sy nie-beroepslewe word wyd gepubliseer. Pitt het twee Academy-benoemings ontvang en een Golden Globe uit vier benoemings gewen.

Brad Pitt
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Brad Pitt - Hollywood, Kalifornië - Julie 2019

Geboortenaam William Bradley Pitt
Geboorte 18 Desember 1963 (1963-12-18) (60 jaar oud)
Shawnee, Oklahoma (Verenigde State)
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Ouers William Alvin Pitt
Jane Etta (née Hillhouse)
Lewensmaat Jennifer Aniston (2000–2005)
Angelina Jolie (2014–2016)
Kinders 6 (3 is aangenome)
Beroep(e) Akteur, rolprentvervaardiger
Rolprente Fight Club, The Curious Case of Benjamin Button
Toekennings Golden Globe vir Twelve Monkeys
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Persoonlike lewe

Brad Pitt: Persoonlike lewe, Filmografie, Verwysings 
Angelina Jolie en Pitt in 2007

Pitt het uitgegaan en was verloof aan Gwyneth Paltrow tussen 1994 en 1997.

Pitt het Friends aktrise Jennifer Aniston in 1998 ontmoet en is op 29 Julie 2000 met haar getroud in Malibu, Kalifornië. In Januarie 2005 is Pitt en Aniston geskei. Pitt en Aniston se skeisaak was finaal afgehandel 2 Oktober.

Tydens Pitt se skeisaak het hy verlief geraak op Mr. & Mrs. Smith medester Angelina Jolie. Op 11 Januarie 2006, kondig Jolie aan dat sy swanger is met Pitt se kind, daarmee kondig hulle hul verhouding vir die eerste keer in die openbaar aan. Pitt en Jolie kondig hulle verlowing op April 2012 aan, na sewe jaar saam. Hulle is getroud op 23 Augustus 2014, in Frankryk. Op 19 September 2016 het Jolie aansoek gedoen om te skei.

Kinders

  • Maddox Chivan Jolie-Pitt: 5 Augustus 2001 (2001-08-05) (22 jaar oud) ; aangeneem 10 Maart 2002 deur Jolie
  • Pax Thien Jolie-Pitt: 29 November 2003 (2003-11-29) (20 jaar oud) ; aangeneem 15 Maart 2004 deur Jolie
  • Zahara Marley Jolie-Pitt: 8 Januarie 2005 (2005-01-08) (19 jaar oud) ; aangeneem 6 Julie 2005 deur Jolie
  • Shiloh Nouvel Jolie-Pitt: 27 Mei 2006 (2006-05-27) (17 jaar oud) in Swakopmund, Namibië
  • Knox Léon Jolie-Pitt en Vivienne Marcheline Jolie-Pitt (tweeling): 12 Julie 2008 (2008-07-12) (15 jaar oud)

Jolie het geboorte geskenk aan Shiloh Nouvel in Swakopmund, Namibië, op 27 Mei 2006. Pitt het bevestig dat hul pasgebore dogter kwalifiseer vir 'n Namibiese paspoort.

Filmografie

Rolprente

  • 1991: Thelma & Louise
  • 1992: A River Runs Through It
  • 1993: Kalifornia
  • 1993: True Romance
  • 1994: Interview with the Vampire
  • 1994: Legends of the Fall
  • 1995: Seven
  • 1995: 12 Monkeys
  • 1996: Sleepers
  • 1997: Seven Years in Tibet
  • 1998: Meet Joe Black
  • 1999: Fight Club
  • 2000: Snatch
  • 2001: The Mexican
  • 2001: Spy Game
  • 2001: Ocean's Eleven
  • 2004: Troy
  • 2004: Ocean's Twelve
  • 2005: Mr. & Mrs. Smith
  • 2006: Babel
  • 2007: The Assassination of Jesse James by the Coward Robert Ford
  • 2007: Ocean's Thirteen
  • 2008: Burn After Reading
  • 2008: The Curious Case of Benjamin Button
  • 2009: Inglourious Basterds
  • 2010: Megamind
  • 2011: The Tree of Life
  • 2011: Moneyball
  • 2012: Killing Them Softly
  • 2013: World War Z
  • 2013: 12 Years a Slave
  • 2014: Fury
  • 2015: The Big Short
  • 2016: Allied
  • 2017: War Machine
  • 2019: Ad Astra
  • 2019: Once Upon a Time in Hollywood

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Brad Pitt Persoonlike leweBrad Pitt FilmografieBrad Pitt VerwysingsBrad Pitt Eksterne skakelsBrad PittGolden GlobeOklahomaVerenigde State van Amerika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AfrikaansEk is 'n Afrikaan (toespraak)VleilandTienerDiarreeSportSimmetrieBloeddrukTsoenamiKarakteriseringDurbanAbstraksie (rekenaarwetenskap)TarentaleNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAarde se atmosfeerGroepsgebiedewetPolisieLys van politieke partye in Suid-AfrikaErfenisAngssteuringHerpes simplexAlliterasieDesmond TutuStam (taalkunde)Pablo PicassoKlopjagNarsismeMaroela MediaPornhubSuurreënDepressie (gemoedstoestand)DonkieBloutongsiekteTelkomSelfoonPeriodieke tabelVerlede tydGriepGeldKompasAardbewingSuurstofMadison IvyVoëlIoonDigvormKwaZulu-NatalCheslin KolbeKatoenAfrikaSekondêre sektor van die ekonomieHeupHeidelberg, GautengGeslagsgelykheidKerngeneeskundeDroogteZoeloeWêreldboekedagKunsVeelvoudige sinIndustriële RevolusieWet op NaturellengrondNeurenberg-verhoreAfrikanersGeletterdheidSweedsWêrelderfenisgebiede in Suid-Afrika7de LaanGeskiedenis van AfrikaansHindoeïsmeKopieregGqeberhaMieliestronkFrankryk🡆 More