2003 Super 12-Seisoen

Die 2003 Super 12-seisoen het in Februarie 2003 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is.

Dit het op 24 Mei ten einde geloop. Die skedule was oor 'n tydperk van 3½ maande met 69 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die elf ander spanne gespeel het (in 'n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondes en een eindronde. Elke span het een loslootjie oor die twaalf rondes gekry.

2003 Super 12
2003 Super 12-Seisoen
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Kampioen Vlag van Nieu-Seeland Blues (3de titel)
Wedstryde gespeel 69
Drieë gedruk 478  (gem. 6.928 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 143 Carlos Spencer (Blues) Vlag van Nieu-Seeland
Meeste drieë gedruk 12 Doug Howlett (Blues) Vlag van Nieu-Seeland

Tabel

2003 Super 12-tabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/− BP Pte
1 2003 Super 12-Seisoen  Blues 11 10 0 1 393 185 +208 9 49
2 2003 Super 12-Seisoen  Crusaders 11 8 0 3 360 263 +97 8 40
3 2003 Super 12-Seisoen  Hurricanes 11 7 0 4 324 277 +47 7 35
4 2003 Super 12-Seisoen  Brumbies 11 6 0 5 358 313 +45 7 31
5 2003 Super 12-Seisoen  Waratahs 11 6 0 5 313 344 −31 7 31
6 2003 Super 12-Seisoen  Bulls 11 6 0 5 320 354 −34 5 30
7 2003 Super 12-Seisoen  Highlanders 11 6 0 5 287 246 +41 5 29
8 2003 Super 12-Seisoen  Reds 11 5 0 6 281 318 −37 6 26
9 2003 Super 12-Seisoen  Stormers 11 5 0 6 255 353 −98 3 23
10 2003 Super 12-Seisoen  Chiefs 11 2 0 9 257 274 −17 9 17
11 2003 Super 12-Seisoen  Sharks 11 3 0 8 239 306 −67 5 17
12 2003 Super 12-Seisoen  Cats 11 2 0 9 259 398 −139 4 12
Opgedateer op 3 Mei 2010

Tabel notas

  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

Datum Datum
Week 1 21–22 Februarie Week 8 11-12 April
Week 2 28 Februarie-1 Maart Week 9 18–19 April
Week 3 7-8 Maart Week 10 25-26 April
Week 4 14–15 Maart Week 11 2-3 Mei
Week 5 21–22 Maart Week 12 9–10 Mei
Week 6 28–29 Maart Halfeindronde 16-17 Mei
Week 7 4-6 April Eindronde 24 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
2002 Super 12
Super 12
2003
Opgevolg deur
2004 Super 12

Week 1

  • Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 2

Week 3

Week 4

Loslootjie: 2003 Super 12-Seisoen  Blues, 2003 Super 12-Seisoen  Reds

Week 5

Loslootjie: 2003 Super 12-Seisoen  Chiefs, 2003 Super 12-Seisoen  Crusaders

Week 6

  • Sondag 30 Maart eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: 2003 Super 12-Seisoen  Bulls, 2003 Super 12-Seisoen  Stormers

Week 7

Loslootjie: 2003 Super 12-Seisoen  Cats, 2003 Super 12-Seisoen  Sharks

Week 8

Loslootjie: 2003 Super 12-Seisoen  Brumbies, 2003 Super 12-Seisoen  Highlanders

Week 9

  • Paasnaweek

Week 10

Loslootjie: 2003 Super 12-Seisoen  Hurricanes, 2003 Super 12-Seisoen  Waratahs

Week 11

Week 12

Uitspeelwedstryde

  Halfeindronde Eindronde
             
16 Mei 2003 – Jade-stadion, Christchurch
 2003 Super 12-Seisoen  Crusaders 39  
 2003 Super 12-Seisoen  Hurricanes 16   24 Mei 2003 – Edenpark, Auckland
     2003 Super 12-Seisoen  Blues 21
17 Mei 2003 – Edenpark, Auckland    2003 Super 12-Seisoen  Crusaders 17
 2003 Super 12-Seisoen  Blues 42
 2003 Super 12-Seisoen  Brumbies 21  

Halfeindronde

Eindronde

Spelerstatistieke

Voorste driedrukkers

Top 7 driedrukkers (Statistiek Geargiveer 23 Januarie 2011 op Wayback Machine)
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1 Doug Howlett 12 13 Blues
2 Rupeni Caucaunibuca 8 8 Blues
Christian Cullen 8 12 Huricanes
Caleb Ralph 8 13 Crusaders
5 Richie McCaw 7 12 Crusaders
Marika Vunibaka 7 13 Crusaders
Andrew Walker 7 11 Brumbies

Voorste puntemakers

Top 9 voorste puntemakers (Statistiek Geargiveer 23 Januarie 2011 op Wayback Machine)
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Carlos Spencer 143 (3 Drieë, 31 Doel, 22 Straf) 12 Blues
2 Willie Walker 142 (2 Drieë, 18 Doel, 32 Straf) 11 Highlanders
3 Louis Koen 139 (17 Doel, 28 Straf, 7 Skep) 11 Bulls
4 Joe Roff 136 (6 Drieë, 35 Doel, 11 Straf, 1 Skep) 12 Brumbies
5 André Pretorius 126 (3 Drieë, 15 Doel, 26 Straf, 1 Skep) 10 Cats
6 Elton Flatley 125 (2 Drieë, 20 Doel, 25 Straf) 11 Reds
7 Dan Carter 102 (3 Drieë, 15 Doel, 18 Straf, 1 Skep) 13 Crusaders
8 Butch James 101 (16 Doel, 21 Straf, 2 Skep) 10 Sharks
9 David Holwell 89 (28 Drieë, 11 Straf) 12 Hurricanes

Sien ook

Tags:

2003 Super 12-Seisoen Tabel2003 Super 12-Seisoen Wedstryddatums2003 Super 12-Seisoen Spelerstatistieke2003 Super 12-Seisoen Sien ook2003 Super 12-Seisoen

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Liewe HeksieGoudSuiwelprodukGrondAdolf HitlerNag van die lang messeLys van Suid-Afrikaanse musikanteSpringbokkeRina HugoWinnie Madikizela-MandelaOorSteve BikoRivierSwartbewussynsbewegingJesus van NasaretGroepsgebiedewetSenuweestelselMilaanPornografieTierboskatEierstokInsekBywoordEngelsKweekhuisgasPersentasieBek-en-klouseerFransOmtrek, oppervlakte en volumeAfkappingstekenVulvaLabia (geslagsdele)PenisBeesvleisVrugAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDrinkwatervoorsieningOlifantConsolidated B-24 LiberatorDie Stem van Suid-AfrikaAprilSweedsDataverwerkingMensWiki CommonsAanhalingstekensAfkortingSosiale mediaHernubare energieN.P. van Wyk LouwViëtnamoorlogKortverhaalBeëdigde verklaringKoolhidraatKameelperdNaeltjiesGlobaliseringAfrikaanse taalleerBTWBrandmondsindroomEnkelvoudige sinNederlandCutt GlasHartversakingRob HersovProteaTrigeminale neuralgieOman AirLyfstraf in skoleMiddeloorontstekingBreyten BreytenbachRooms-Katolieke KerkStadVagina🡆 More