Marian Tredoux: Suid-Afrikaanse geoloog

Marian Tredoux (20 September 1952 – 19 Januarie 2019) was 'n Suid-Afrikaanse geoloog.

Sy was professor aan die Universiteit van die Vrystaat en doseer aan die Universiteit van Kaapstad. Die mineraal tredouxiet is na haar vernoem.

Marian Tredoux
Gebore20 September 1952
Sterf19 Januarie 2019 (op 66)
NasionaliteitSuid-Afrikaans
BeroepGeoloog, akademikus, dosent
Bekend virTredouxiet is na haar genoem

Vroeë lewe en uitbeelding

Tredoux word op 20 September 1952 gebore en word groot in die noordelike voorstede van Kaapstad, Suid-Afrika. Sy matrikuleer aan die Hoërskool D.F. Malan in Bellville, Wes-Kaap en verwerf die graad BSc in geologie, geochemie en chemie in 1974 van die Universiteit van Stellenbosch. Sy verwerf haar BSc Hons. in geochemie in 1977 van die Universiteit van Kaapstad en haar PhD in 1990 van die Universiteit van die Witwatersrand met die verhandeling Die platinumgroepelemente: Kernmetodes vir hul analise en hul gedrag in terrestriële stene en meteoriete. ("The platinum-group elements: Nuclear methods for their analyses and their behaviour in terrestrial rocks and meteorites").

Dood

Tredoux is op 19 Januarie 2019 aan hartversaking oorlede.

Verwysings

Tags:

TredouxietUniversiteit van KaapstadUniversiteit van die Vrystaat

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WatervervoerVaduzJavaScriptLys van Griekse mitologiese figureDikdermRamadanOutismeLys van Suider-Afrikaanse soogdiereQR-kodeHATMenseregteWes-KaapDeborah AdairRuan JoshHartEuropaBorsteWynand StrydomVratLuxemburg (provinsie)BorskankerKompasMenslike seksuele gedragKeiskammahoekVigsNuwe TestamentDroogteErektiele disfunksieHolocaustKonjunktivitisLourierblaarIslamitiese StaatSonenergieLys van landeKantoneesOranje-VrystaatVenda (taal)DiepfopArtritisWhatsAppVaginaJohn SteenhuisenAasblomDeon GrootKleinblouoorglansspreeuA.J. ApplegateTolla van der MerweAfrikaanse naguilSelma ArcherdChanette PaulWaterpokkiesMichelle ObamaDuitslandEikelYouTubeSorina ErasmusRobin WilliamsMaagPaaseier8 AprilBoet TroskieTonnels van Củ ChiDie BylAfvalbestuurTandbederfDoopCyrilliese alfabetLianie MayJan BloukaasHomofoonVrugbaarheidLetterlike en figuurlike taalgebruikGrieksInternet🡆 More