Keiskammahoek

Keiskammahoek is 'n dorpie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika.

Die dorp lê in 'n kom in die Amatholeberge, 42 km noordwes van King William's Town.

Keiskammahoek
Uitsig oor Keiskammahoek
Uitsig oor Keiskammahoek
Keiskammahoek is in Oos-Kaap
Keiskammahoek
Keiskammahoek
Keiskammahoek Keiskammahoek se ligging in Oos-Kaap
Koördinate: 32°41′S 27°09′O / 32.683°S 27.150°O / -32.683; 27.150 27°09′O / 32.683°S 27.150°O / -32.683; 27.150
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieOos-Kaap
DistrikAmathole
MunisipaliteitAmahlathi
Oppervlak
 • Totaal15,67 km2 (6,05 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal4 429
 • Digtheid283/km2 (730/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0.3%
 • Indiërs/Asiërs0.2%
 • Bruin mense1,4%
 • Swart mense97.1%
 • Ander1.0%
Taal (2011)
 • Xhosa 94.6%
 • Afrikaans 1.8%
 • Engels 1.1%
 • Ander 2.6%
Poskode (strate)
5670
Poskode (posbusse)
5670
Skakelkode040
Keiskammahoek
Die Sint Matthews-sendingstasie net buite Keiskammahoek. Die ou skoolgebou is so vervalle dat daar al bome in die mure groei.

Geskiedenis

Die dorpie is tydens die Sewende Grensoorlog (Oorlog van die Byl, 1846-1847) as 'n voorpos gestig alhoewel daar reeds in 1830 'n sendingstasie hier naby gestig is. Die oorlog is hier met die oorgawe van die Xhosa-hoofmanne Sandile en Anta beëindig. Die dorp is eers in 1853 gestig na die Agtste Grensoorlog beëindig is.

Distrik

Alhoewel bees- en skaapboerdery en die kweek van tabak belangrik is, is bosbou (denne- en bloekombome) die belangrikste. Stutterheim is die naaste groot dorp, 37 km weg. Die Keiskammarivier ontspring ook in hierdie omgewing.

Sien ook

Verwysings

Tags:

Keiskammahoek GeskiedenisKeiskammahoek DistrikKeiskammahoek Sien ookKeiskammahoek VerwysingsKeiskammahoekAmatholebergeKing William's TownOos-KaapSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PapegaaieHottentot (vis)HartaanvalE-posOnse VaderVoortrekkermonumentAppendiksMiddeloorontstekingJo Black2024 Australiese Grand PrixLiefdeBorskankerOntbinding van die SowjetunieGoogleNarsistiese persoonlikheidsteuringBasisinkomsteBaarmoederVrouSiembambaSamestellende afleidingSuid-Afrikaanse InkomstediensGoudISBN (identifier)Pofadder (slang)GeurmiddelDerrickFilosofieMieliestronkSamsung GroepAnnelize van der RystBruin huisslangDiepaartromboseSpysverteringstelselNatuurlike satelliete van kleinplaneteKomeetVyfsterChristeneProstaatkankerKrieketLys van Suid-Afrikaanse skrywersEoraptorInternetAarverkalkingKlein-KarooBipolêre gemoedsteuringKalenderDoziLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameVerkoueVleesbaaiPoleNederlandsOnderwys (geskiedenis)Morfologie (taalkunde)Rykie van ReenenCAardverwarmingNazi-saluutSterIranSelfmoordKlitorisMolotofbomSonnestelselSwangerskapEstlandKoedoeNederlandNardusDundermSeekoei🡆 More