Hoërskool D.f. Malan

Die Hoërskool D.F.

Malan is 'n Afrikaanse hoërskool geleë in Bellville, Suid-Afrika. Die skool is in 1954 gestig en is na die Afrikanerpolitikus dr. Daniël François Malan, die eerste premier ná die Nasionale Party se bewindsoorname in 1948, genoem.

Hoërskool D.F. Malan
Gestig 1954
Tipe Openbare skool
Grade 8–12
Stad Bellville, Kaapstad
Provinsie Wes-Kaap
Land Suid-Afrika
Webblad dfmalan.com

Skoollied

D.F. Malan se skoollied is deur dr. Danie Brink geskryf en Hercules Pieter van der Westhuizen het dit getoonset. Die woorde lui as volg:

Hoërskool D.f. Malan  Hier ver aan die suiderland,

aan die sonryke Tafelbaaistrand,
pryk die DF Malan in sy grootsheid klaar,
die sieraad van elk Afrikaner voorwaar.
Hier word ontwikkel die gees en verstand.
Seuns en dogters staan hand aan hand,
almal vereen in ons doel en ons strewe
om vir jou, Suid-Afrika, te werk en te lewe.

In ons werk en in ons wandel,
hoe ons doen en hoe ons handel,
sal ons handhaaf en bou
aan ons leuse getrou:
om ons DF Malan in ere te hou,
om ons DF Malan in ere te hou.
ons DF Malan!

Hoërskool D.f. Malan 

Noemenswaardige alumni

  • Neil Basson, musikant
  • Corné Crous, akteur
  • Emma de Goede, musikant
  • Alex Fourie, musikant
  • Pierre Greeff, musikant
  • Werner Greeff, Springbokrugbyspeler
  • Eduard Greyling, balletdanser
  • John Havemann, musikant
  • Hunter Kennedy, musikant
  • Laudo Liebenberg, musikant
  • Jakkie Louw, musikant
  • Albert Maritz, akteur
  • Gerrit Matthee, musikant
  • Le-Roi Nel, musikant
  • Loki Rothman, musikant
  • Nicole Jaekel Strauss, skrywer
  • Marian Tredoux, geoloog
  • Dirkie Uys, musikant
  • Chris Vorster, akteur
  • Leigh Wakeford, akteur

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Hoërskool D.f. Malan SkoolliedHoërskool D.f. Malan Noemenswaardige alumniHoërskool D.f. Malan VerwysingsHoërskool D.f. Malan Eksterne skakelsHoërskool D.f. MalanAfrikaansBellvilleDaniël François MalanHoërskoolNasionale PartySuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

DawidMaselsAfrikanersNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyXenofobieKolitisLys van nedersettings in Suid-AfrikaVakbondBeeldspraakJoodse kalenderWaarheid-en-versoeningskommissieTarentaleDeelwoordSuid-Afrikaanse WeermagNetbalEweknienetwerkJagluiperdRenaissanceJudaïsmeMoedersdagChristendomMagnesiumAfrikaanse woordelys en spelreëlsDie ontstaan van die dramaJaarOm-te-infinitiefkonstruksieSomerDramaTemperatuurMotGeskiedenis (vakgebied)DigtheidWiskundeKindersiektesHerpes simplexBeaufortskaalKwaZulu-NatalInfeksieReënspinnekopKolonoskopieStaatstoelaeRina HugoLongXenofobie in Suid-AfrikaKrokodilByvoeglike naamwoordDansOranjerivierArmoedeGautengNelson MandelaNierversakingKoerantVlekvrye staalLys van elemente volgens simbool16 NovemberBronadresCheslin KolbeKunstenaarSeksuele opwekkingYslandAustraliëLabia (geslagsdele)Fiela se kindSokkerSuid-Afrikaanse InkomstediensAfrikanernasionalismeNiersteenVerlede tydSekondêre sektor van die ekonomieFrankrykJan-Willem BreureLys van Suid-Afrikaanse skrywersAppendiksLys van politieke partye in Suid-AfrikaCovid-19-pandemieTropiese sikloon🡆 More