Tonnels Van Củ Chi

Die tonnels van Củ Chi is 'n stelsel van tonnels 70 km noordwes van Saigon (nou Ho Chi Minh-stad), Viëtnam.

Die tonnels was oorspronklik langer as 200 km, maar slegs 120 km daarvan word nou bewaar.

Tonnels Van Củ Chi
Tonnels van Củ Chi

Die Viëtkong, of Nasionale Bevrydingsfront, het die tonnels tydens die Viëtnamoorlog gebou. Daar was onder meer hospitale, kombuise, slaapkamers, vergaderplekke en arsenale. Viëtkong het die tonnels onder meer as wegkruipplek gebruik en dit het ’n groot rol gespeel in hul sukses teen die Amerikaanse magte. In 1968 het Viëtkong Saigon van die tonnels af aangeval. Vandag is dit 'n toeriste-attraksie.

Tags:

Ho Chi Minh-stadViëtnam

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VoortrekkersNatriumGriekwa-AfrikaansLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKolonisasieSpeelkaartVratHemelvaartVigsFiela se kindCovid-19-pandemieJohannes MeintjesVingerseksRina HugoAkademiaAntjie SomersMag (sosiale wetenskappe)BrandstofFluoorLetterlike en figuurlike taalgebruikGraaff-ReinetWiskundeJohn Samuel SchlesingerDroogteVulvaVormBloeddrukIdioomGeslagsgelykheidTransatlantiese slawehandelEjakulasieJodeDelft, KaapstadJagluiperdWiki CommonsSuiwelprodukKolonoskopieRassismeEllipstekenOrthopteraHamburgerLikkewaanPad na jou hartLys van medisinale kruieSendelingposisieNierversakingGrondMaselsJohn Brown (aktivis)IronieNatuurlike hulpbronKolonialismeMiddeloorontstekingLewerWikipediaCeresMarsRookgewoonteGeskiedenis van Suid-AfrikaSkildklierMuskietKlimaatsverandering in AfrikaAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVerkragtingLys van Afrikaanse televisiereekseWeer (meteorologie)Enkelvoudige sinLiefdeKoperDramaBeëdigde verklaringLeonardo da VinciMisdaadLys van kinderspeletjiesGroot-VisrivierDrinkwatervoorsieningOmtrek, oppervlakte en volumeBraai🡆 More