Ѥ

Ѥ (kleinletter: ѥ) is ’n letter van die Ou Cyrilliese alfabet wat nie meer gebruik word nie.

Cyrilliese letter Ѥ
Ѥ
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Dit word "Je" of "gejotifiseerde E" genoem.

Dit het geen ekwivalent in die Glagolitiese alfabet nie en is waarskynlik uit ’n "I" en "E" gevorm om die klank /je/ voor te stel. Dit is dikwels in Middeleeuse geskrifte gevind saam met die letter Є, wat dieselfde klank voorgestel het. Dit het egter gewissel; sommige tekste het al drie variasies (Ѥ, Е en Є) gebruik en sommige net Е.

In Suid-Slawiese tale is dit aan die einde van die 14de eeu nie meer gebruik nie, maar in byvoorbeeld Serwies tot in die 17de eeu in in Bulgaars tot in die 19de eeu.

Tags:

Ou Cyrilliese alfabet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BostonOlifantGiovanni di BicciJosef SukBrjansk-oblastAfrikaanse naguilKroonprinses van DenemarkeOnse VaderDemi Lee MooreWit-DonderdagGabriëlMenslike skeletUtahViëtnamNoord-KoreaBosluisbytkoorsAmber HeardApartheidRicus NelChester A. ArthurErica BoyerPous Innocentius IIYouTubeKatOlimpiese Somerspele 2004GalblaasHentaiTandbederfRoofdierBreinBorsjtVerenigde State van AmerikaComrades-maratonJeuksiekteSupersoniesHannes van WykPeach van PletzenKongo-krisisSelfoonGeskiedenis (vakgebied)Waldemar SchultzBloedgroepGroenlandsDie BylAllan BoesakMeervoudKnieCorlia FourieBloedplaatjieLiewe Heksie2024KarpaletonnelsindroomWêreld- Ekonomiese ForumKoronavirussiekte-2019AardverwarmingWes-GhatsJesus van NasaretARussiese inval in Oekraïne sedert 2022KrampKommunistiese Party van die SowjetunieAmptelike taalAartappelBrasiliëKunsmusiekSwahili1991Weegskaal (sterreteken)BreingewasSkrikkeljaarBela-Bela2018 Australiese Grand PrixValéry Giscard d’EstaingDoziMotorvoertuigPanama-dokumenteRoebel🡆 More