Ы

Ы (kleinletter: ы) of jeri is ’n letter van die Cyrilliese alfabet.

Cyrilliese letter Ы
Ы
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Dit stel ’n /i/ voor ná ongepalataliseerde letters. Die uitspraak verskil van dié van ’n И en word in Engels as ’n "y" getranslitereer, maar in Afrikaans as ’n "i".

In gewone skrif in Russies word meestal net die kleinletter gebruik, want geen Russiese woord begin met ’n ы nie (net enkele woorde en name uit ander tale). In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam jeri (ѥры).

Tags:

AfrikaansCyrilliese alfabetEngelsPalataalИ

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

SeksLewerDubbelpuntVingerseksDriedimensioneelLys van politieke partye in Suid-AfrikaSonkragGautengTweede WêreldoorlogDuitse maselsJavaScriptWiki CommonsNatuurbewaringKultuurAfrikaanse WikipediaEienaamUnited Democratic FrontGroepsdrukKlaviersonate No. 18 in G majeur, D 894 (Schubert)Koekie (rekenaarwetenskap)7de LaanAuschwitz-konsentrasiekampBobby van JaarsveldPad na jou hartAssonansieIslamAngolaEnkelvoudige sinVerlede tydAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidMieliestronkRenaissanceVlag van Suid-AfrikaAppendiksAalwynDemokratiese Republiek die KongoBrandstofHibernasieDemografie van Suid-AfrikaGlobaliseringPolitieke partyNasiebouAardkorsTransatlantiese slawehandelPriemgetalHormoonsiekteVerstedelikingPizzaRivierSuid-Afrikaanse randBorsteHuisvliegRugbywêreldbeker 2023KlimaatveranderingSeekatSnaarinstrumentBernice WestVerenigde KoninkrykKaliumJodeOorstromingAngssteuringOopbroninhoudYsterVersamelnaamKrugerwildtuinHemelvaartInvloed van vigs op die ekonomieMonopolieDwelmmiddelPapierNelson Mandela🡆 More