Cyrillies Ot

Ѿ (kleinletter: ѿ) is ’n letter van die ou Cyrilliese alfabet wat nog net in Kerkslawies gebruik word.

Cyrilliese letter Ѿ
Cyrillies Ot
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Dit word "ot" genoem.

Cyrillies Ot
’n Bladsy uit Azboeka, die eerste Russiese teksboek, in 1574 gedruk deur die drukker Iwan Fjodorof. Dit wys die Cyrilliese alfabet van dié tyd.

Howel dit van die letters "omega" (Ѡ ѡ) en "te" (Т т) afgelei is, was dit ’n letter op sy eie, tussen Х en Ц in die alfabet. Dit kan gesien word in die eerste gedrukte Cyrilliese abecedarium (sien links).

In Kerkslawies word dit gebruik vir die voorsetsel отъ (ot, "van") en die voorvoegsel от- (ot-). Dit word nie op ander plekke gebruik waar ’n "о" en "т" langs mekaar staan nie.

Tags:

KerkslawiesOu Cyrilliese alfabet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RymMielieVaalrivierStaatstoelaeBedreigde spesieC.J. LangenhovenMuskietGeskiedenis van AfrikaansKangaroeTierLeonardo da VinciVoedingSkaakDiepaartromboseBateXenofobie in Suid-AfrikaPoësieByvoeglike naamwoordOu Apostoliese KerkVlekvrye staalWebwerfRassisme in AfrikaPad na jou hartAborsie in Suid-AfrikaChristendomMiddelmisbruikSteenkoolMondBloutongsiekteBreinLys van Afrikaanse skrywers2001MierVryheidsmanifesJohannesburgFranse RewolusieHaasVerenigde State van AmerikaArmoedeverligtingDie ontstaan van die dramaAB de VilliersSinoniemSatellietMenslike skeletSeekoeiHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalSwedeJakkalsKrugerwildtuinHoofkarakterAtriale fibrillasieOnderwerp (taalkunde)WaterpokkiesKerrieLys van slangeWêreldboekedagGeslagsgelykheidWerkwoordHannes van WykLübeckIndustriële RevolusieDie Stem van Suid-AfrikaGoudkus (streek)Desimale breukeLiewe HeksieRussiese inval in Oekraïne sedert 2022EksponentProstaatkankerInternetNoord-KaapInflasieMeningsverskil oor aardverwarmingAardverwarmingMaselsCradock-4Geskiedenis van die Verenigde State van AmerikaHartaanval🡆 More