Cyrillies В

В (kleinletter: в) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet en moenie met die Cyrilliese Б of die Latynse B b verwar word nie.

Cyrilliese letter В
Cyrillies В
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Dit word uitgespreek soos die Afrikaanse letter "w" en word gebruik in Russies, Oekraïens, Belarussies en Serwies. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam wede (вѣдѣ) en het dit ’n syferwaarde van 2 gehad.

Beide В en Б is afgelei van die Griekse letter beta (Β β).

Tags:

AfrikaansBBelarussiesCyrilliese alfabetLatynse alfabetOekraïensOu Cyrilliese alfabetRussiesSerwiesБ

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Slag van Cuito CuanavaleKasterolieFranse RewolusieWet op NaturellengrondLeesLewerBloukraanvoëlDriedimensioneelLionel MessiOlimpiese SomerspeleNiemetaalSinkBokmakierieKrieketKontinentKoolstofdioksiedWet op Bantoe-onderwysEiffeltoringSimon PetrusNeonCarles PuigdemontPenisAfkorting22 AprilEeuFanie ViljoenSlangAardedagSpierBernice WestAfrikaJaco JacobsPapegaaieMusieksimboleKweekhuiseffekMynbedryf van Suid-AfrikaVerdampingAkwariumAandagstreepRussiese inval in Oekraïne sedert 2022DeelwoordYslandDonderstormHelpmekaar-kollegeUniegebouMondVigsJohannes MeintjesKwame NkrumahOorkruipersDeelstate van die Verenigde State van AmerikaOnderhoudDaggaWoestynSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWaterMaroela MediaBlack SashNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyAardbewingEkonomieGetalHartaanvalMetafoorKolonoskopieSeksuele opwekkingWikiquoteTrappe van vergelykingTydBybelPeriodieke tabelDonkieKatStam (taalkunde)Familie (verwantskap)Lys van bekende Suid-Afrikaners🡆 More