Ў

Ў (kleinletter: ў) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Belarussies en ’n paar nie-Slawiese tale gebruik word.

Cyrilliese letter Ў
Ў
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Dit word "kort oe" (Belarussies: у кароткае, oe karotkaje) genoem omdat dit soos ’n у (uitspraak: "oe") lyk, maar nie ’n volle klinker is nie. Die letter word uitgespreek as /wh/.

Tags:

BelarussiesCyrilliese alfabetKlinkerSlawiese taleУ (Cyrillies)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vaginale kankerHindoeïsmeSlangToerismeGrondwet van Suid-AfrikaJohnny RapidCarike KeuzenkampJohn Samuel SchlesingerMeervoudLys van medisinale kruieStedelike hitte-eilandSebraGenitale vratAartappelPersentasieJan van TonderVeranderinge aan Suid-Afrikaanse geografiese nameHannes van WykAfrikanersAntjie KrogLikkewaanAardverwarmingKalsiumMarsKersfeesLys van Kaapstad se voorstedeVersoeningsdagTermietStollingsgesteenteMarie AntoinetteWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaEwenaarVioolPubliekWikipediaMoedersdagMagnetismeOlimpiese SomerspeleMusieksimboleRekenaarGewone luislangGeslagsgelykheidSuid-SothoEkologieSeptimius AwardsMenstruasieSamestellende afleidingNasionalismeNasionale lied van Suid-AfrikaSlawernyWeervoorspellingMaselsGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaSwitserlandBreedtegraadBorstePampoentjiesPolisieHibernasieRugbyHoedNarkoseVulkanismeSpreeuCeresWaterWolkSirkelVoortrekkersKoolhidraatPad na jou hartSinsbouSwawelNarsistiese persoonlikheidsteuring🡆 More