Й

Й (kleinletter: й) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet wat in Russies, Oekraïens en Bulgaars gebruik word.

Cyrilliese letter Й
Й
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Dit word "kort I" (Russies: И краткое, I kratkoje; Bulgaars: И кратко, I kratko) genoem en uitgespreek as /j/. Hoewel die letter al in omstreeks die 15de eeu gebruik is, het dit eers in die 1930's amptelike status gekry.

Tags:

15de eeuBulgaarsCyrilliese alfabetOekraïensRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MagnetismeBosluisE-posDesimale breukeRassismeKangogrotteSuid-AfrikaBelgiëGeslagVoëlSpreeuGroot vyfIslamitiese StaatStellenboschWekkerNedersettingNederlandBloukraanvoëlWeeluisLentePenisAkuutWaterpokkiesTelefoonWoordsoortDirekte en Indirekte redeBiologieSelfieOranje-VrystaatAnale seksWinnie Madikizela-MandelaZoeloesSebraDiatomiese molekuulVoegwoordRobert SobukweEkologieGeskiedenis van erotiese afbeeldingsIngenieursweseLys van politieke partye in Suid-AfrikaSonkragLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaTelevisieVrouGenitale vratKindermishandelingVormGloeilampPerdProstaatkankerKunsmisLys van Afrikaanse digtersGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaSuiwelprodukMark (ekonomie)ProstaatklierGordelroosVlag van Suid-AfrikaDiskriminasieDriedimensioneelNetbalSlag van BloedrivierDermpoliepDroomHerfsVloeistofLettergreepKolorektale kankerSwangerskapLeierMenseregteTuberkuloseSelfstandige naamwoordPlae van EgipteEugenetikaInfeksie🡆 More