Cyrilliese letter Ш
Cyrillic letter Sha - uppercase and lowercase.svg
Cyrilliese alfabet
АБВГҐДЂ
ЃЕЁЄЖЅЗ
ИІЇЙЈКЛ
ЉМНЊОПР
СТЋЌУЎФ
ХЦЧЏШЩЪ
ЫЬЭЮЯ  
Ou letters
ҀѸѠѺѾѢ 
ѤѦѪѨѬѮѰ
ѴѶѲ    

Ш (kleinletter: ш) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet. Dit word uitgespreek as /ʃ/ of /ʂ/, na gelang van die taal, en in Afrikaans getranslitereer as "sj". Dit moenie verwar word met die letter Щ nie.