Cyrillies Ksi

Ѯ (kleinletter: ѯ) is ’n letter van die Ou Cyrilliese alfabet wat nie meer gebruik word nie.

Cyrilliese letter Ѯ
Cyrillies Ksi
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Dit is van die Griekse letter Ksi (Ξ, ξ) afgelei. Dit is meestal in Griekse leenwoorde gebruik, veral met betrekking tot die Oosters-Ortodokse Kerk. Dit het ook die syfer 60 voorgestel.

Ksi is in 1708 saam met psi (Ѱ), omega (Ѡ) en joes (Ѧ) uit die Russiese alfabet gelaat met die hervormings van Pieter die Grote, en daarna ook uit ander alfabette.

Tags:

Griekse alfabetOosters-Ortodokse KerkOu Cyrilliese alfabetSyfer

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

EngelsOopbroninhoudKrugerwildtuinWoordeboek van die Afrikaanse TaalGeelslangMonopoly19de eeuMiljardLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaJohannes MeintjesKonflik (proses)WerkersdagPirow BekkerNeurenberg-verhoreYouTubeLeierskapEskomYsterKommunikasieLys van bekende Suid-AfrikanersVoorvoegselWhatsAppRenteMoskouTuberkuloseSlag van Cuito CuanavaleFinale OplossingLys van Griekse mitologiese figureSeptimius AwardsLys van Afrikaanse rolprenteWatersuiweringGeografie van Suid-AfrikaHerpes simplexGroot vyfSuider-AfrikaAntjie SomersSteve BikoSeksualiteitMetafoorRuan PienaarDialoog in fiksieByvoeglike naamwoordVierde Industriële RevolusieJohan VorsterOntbossingJaco JacobsNasionaal-SosialismeHartaanvalKnysnaSterKoorsWikimedia-stigtingSuid-AfrikaOseanografieMartin Luther King jr.Narsistiese persoonlikheidsteuringDeon GrootVerkleinwoordWoestynVoyeurismeInsekHaasMag (sosiale wetenskappe)PretoriaTaalDriedimensioneel24 AprilGrondbesoedelingIndustriële RevolusieKevin RuddBruto binnelandse produkGroepsdrukSnaarinstrumentNoord-KaapOsoonlaagSharpeville-slagting🡆 More