Б

Б (kleinletter: б) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet.

Cyrilliese letter Б
Б
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Dit word uitgespreek as "b" en in Afrikaans getranslitereer as B/b. In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam boeki (бѹкы). Dit moenie verwar word met die Cyrilliese letter (В в), wat as "w" uitgespreek word nie. Beide Б en В is afgelei van die Griekse letter beta (Β β).

Б
Gedrukte vorms van Б.

Die kleinletter lyk amper soos die syfer 6 of soms, veral in geskrewe vorm, soos die Griekse onderkas-delta (δ).

Tags:

AfrikaansCyrilliese alfabetOu Cyrilliese alfabet

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VisOu Apostoliese KerkGeelsugLuiperdKlem-in-die-kaakHernubare energieParysDuitse maselsE-posHeupvervangingJan van TonderCristiano RonaldoHartInvloed van vigs op die ekonomieBergSomerLiesbreukNetbalDomkragBotswanaTandbederfBiologieDiamantbedryfVarkSuiwelprodukDeon MeyerHeuningbyPampoentjiesGroepsgebiedewetEmosieWikipediaRacheltjie de BeerOrthopteraLodewyk XVI van FrankrykKatoenMeerKATAngolaPapierWetenskaplike klassifikasieC. Louis LeipoldtMineraalVersoeningsdagSowjetunieMynbouAngolese BurgeroorlogOrale seksNeerslagAfvalbestuurChris HaniBoer Soek 'n VrouWoordsoortAtoomWeer (meteorologie)AfkappingstekenMierSinkFotosinteseWes-IndiëKameelperdHibernasieVlekvrye staalInstagramAdolf HitlerAssonansieDubbelpuntKitaarLys van hoofstedeKoorsblaarDierISimangaliso-vleilandparkLyfstraf in skolePoesLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsJapanMonument🡆 More