Griekse Alfabet

Die Griekse alfabet (Grieks: Ελληνικό αλφάβητο, Ellinikó Alfávito) is gebruik om Grieks sedert ongeveer die 9de eeu v.C.

te skryf. Dit is die eerste ware alfabet, een wat 'n simbool vir elke vokaal en konsonant het, en is die oudste alfabet wat steeds in gebruik is.

Griekse alfabet
Griekse Alfabet
Soort skryfstelsel   Alfabet
Tyd gebruik Sedert 800 v.C.
Rigting Links na regs
Streek Amptelik in
Tale Grieks
Stelsels
Moederstelsels
Dogterstelsels
ISO 15924 Grek, 200
Unicode U+0370–U+03FF Grieks en Kopties,
U+1F00–U+1FFF Grieks uitgebrei
Nota
Hierdie bladsy kan fonetiese IFA-simbole of letters uit ander alfabette bevat
Portaal  Portaalicoon   Skryfstelsels
Griekse Alfabet
Die Griekse alfabet
Α α Alfa Β β Beta
Γ γ Gamma Δ δ Delta
Ε ε Epsilon Ζ ζ Zeta
Η η Eta Θ θ Theta
Ι ι Iota Κ κ Kappa
Λ λ Lambda Μ μ Mu
Ν ν Nu Ξ ξ Ksi
Ο ο Omikron Π π Pi
Ρ ρ Rho Σ σ ς Sigma
Τ τ Tau Υ υ Ypsilon
Φ φ Phi Χ χ Chi
Ψ ψ Psi Ω ω Omega
Letters nie meer in gebruik nie
Griekse Alfabet Digamma Griekse Alfabet Koppa
Griekse Alfabet Stigma Griekse Alfabet Sampi
Griekse Alfabet Heta Griekse Alfabet Sho
Griekse Alfabet San

Ander gebruike

Griekse Alfabet 
Kaart van Europese skrifstelsels:

   Grieks

   Grieks en Latyn

   Latyn

   Latyn en Cyrillies

   Cyrillies

   Georgies

   Armeens

Die letters word ook gebruik om syfers voor te stel, net soos die Romeinse syfers. Behalwe by die skryf van moderne Grieks, word die letters ook gebruik as wiskundige simbole, by die name van deeltjies in bv. fisika, as name van sterre, in die name van tropiese siklone, en ook vir ander gebruike.

Ontstaan

Die Griekse alfabet het ontstaan as 'n aanpassing van die Fenisiese alfabet, en het weer op sy beurt aanleiding gegee tot die skep van die Latynse, Koptiese, Cyrilliese en vele ander alfabette. Die Griekse alfabet is nie verwant aan die Lineêr B en die Sipriotiese lettergreepskrif, vroeëre skryfstelsels van Grieks, nie.

Sien ook

Verwysings

  • Greek alphabet. (2008). Encyclopædia Britannica. Deluxe Edition. Chicago: Encyclopædia Britannica.

Eksterne skakels

Tags:

Griekse Alfabet Ander gebruikeGriekse Alfabet OntstaanGriekse Alfabet Sien ookGriekse Alfabet VerwysingsGriekse Alfabet Eksterne skakelsGriekse AlfabetAlfabetGrieks

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jan van TonderIndustriële RevolusieKolonoskopieStedelike hitte-eilandGeskiedenis van Suid-AfrikaBreingewasRobbeneilandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024IdioomDistrik SesChristendomJeugdagJacques LootsNoordwesBloedsomloopstelselHeuningbyHoofpynYouTubeParkinson se siekteMantisKommunismeAardeNederlandNagmaalSeksueel oordraagbare infeksieSuikersiekteConsolidated B-24 LiberatorKorrupsieWikipediaOmgewingsbeheerEnkelvoudige sinAarverkalkingSosiale ordeLeestekenBelastingHondWerkersdagSuid-Afrikaanse randVierkantswortelBloukraanvoëlKindermishandelingWaterbesoedelingLeierArmoedeverligtingZoeloesIslamitiese Staat – Khorasan ProvinsieHaasSkaapTekstielOopbroninhoudKoppeltekenWetenskapMenslike seksuele gedragJaco JacobsCarike KeuzenkampGeweldWeeluisOligopolieVakbondRivierHernubare energieGriepTrappe van vergelykingKunstenaarVolhoubare ontwikkelingGeskiedenis van AfrikaansVerkleinwoordWeer (meteorologie)SoogdierRussiese inval in Oekraïne sedert 2022België🡆 More