Щ

Щ (kleinletter: щ) is ’n letter van die Cyrilliese alfabet.

Cyrilliese letter Щ
Щ
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Dit word uitgespreek as /ɕː/ in Russies, as /ʃt͡ʃ/ in Oekraïens en Roeteens en as /ʃt/ in Bulgaars. Die letter word in Afrikaans getranslitereer as "sjtsj" en in Engels as "shch", wat die historiese uitspraak verteenwoordig. Dit kan verwarrend wees, aangesien die uitspraak beskou kan word as die letter Ш ("sj") gevolg deur die letter Ч ("tsj"), wat nie die geval is nie.

In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam sjta (шта). Die uitspraak "sjt" is behou in Bulgaars.

Tags:

AfrikaansBulgaarsCyrilliese alfabetEngelsOekraïensRussiesRusyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klem-in-die-kaakLys van bekende Suid-AfrikanersKappie (skryfteken)Seksueel oordraagbare infeksieKrokodilDirekte en Indirekte redeMuskeljaatkatDuitsErica BoyerMuishondPornografieElon MuskBTWCorioliskragMonopolieHokkieMiskruierTarentaleLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaMagneetSelfoonBruto binnelandse produkKunsmatige intelligensieKhoikhoiZoeloeVakbondKontinentWaterpokkiesAfro-AmerikanersVeerSinoniemHoopNierVoortrekkermonumentCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaAl-FatihaFibonacci-reeksVioolCovid-19-pandemieKarakteriseringKatNasionale VrouedagBestuiwingLys van Afrika-landeGevolge van aardverwarming op oseaneBloedvergiftigingDokterSwartrenosterKlankBloemfonteinDeelwoordKunsAngolaSomerDistrik SesWeer (meteorologie)KlopjagEskomSwedeSias ReineckeGesondheidBateLabia (geslagsdele)EksponentNoord-Sotho (taal)Bruin mense3D-rolprentKaapstadse waterkrisis 2015-2018TaalGawes van die Heilige GeesTurkyeSuid-Afrikaanse UitsaaikorporasieAssonansieSharpeville-slagtingSuikersiekteVergelykings (taalkunde)🡆 More