Cyrillies Ь

Ь (kleinletter: ь) of jerj is ’n letter van die Cyrilliese alfabet en moenie met die letter Ъ of die Latynse kleinletter-b verwar word nie.

Cyrilliese letter Ь
Cyrillies Ь
Cyrilliese alfabet
А Б В Г Ґ Д Ђ
Ѓ Е Ё Є Ж Ѕ З
И І Ї Й Ј К Л
Љ М Н Њ О П Р
С Т Ћ Ќ У Ў Ф
Х Ц Ч Џ Ш Щ Ъ
Ы Ь Э Ю Я    
Ou letters
Ҁ Ѹ Ѡ Ѻ Ѿ Ѣ  
Ѥ Ѧ Ѫ Ѩ Ѭ Ѯ Ѱ
Ѵ Ѷ Ѳ        

Dit word ook die "sagte teken" genoem (Russies: мягкий знак, mjachki znak; Oekraïens: м’який знак, mjaki znak; Belarussies: мяккі знак, mjakki znak). In die ou Cyrilliese alfabet was die letter se naam jerj (ѥрь).

Die letter het geen klankwaarde nie, maar dui aan dat die voorafgaande konsonant gepalataliseer word. In Serwies en Masedonies word dit nie meer gebruik nie; palatalisasie word aangedui met die letters љ (л + ь) en њ (н + ь).

Russiese woorde wat op ’n "sagte teken" eindig, kan manlik of vroulik (maar nie onsydig nie) wees; dis die enigste woorde waarvan die taalkundige geslag nie deur die laaste letter van ’n woord aangedui word nie.

Tags:

BBelarussiesCyrilliese alfabetLatynse alfabetOekraïensRussiesЪ

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WoordSlawernyKultuurAfrikaanse taalleerOutismeWikimedia-stigtingMisdaadDiepaartromboseWelwitschiaSwaweldioksiedMuskietYstertydperkErosietipesRacheltjie de BeerSmaakSwartkwasmuishondAtmosfeerVerkleurmannetjieToekoms van die AardeOnomatopeeSosiale mediaHeupSnaarinstrumentHartversakingSoweto-opstandAkuutDriedimensioneelPretoriaNatuurbewaringBTWWiki CommonsJeuksiekteGroot GatProteaNiersteenGeloftedagEnsiklopedieHemelvaartsdagAntisemitismeSuid-Afrikaanse Nasionale ParkeNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyDroomAppel (sanger)SonpaneelVerbondsarkDierKlavierEnkelvoudige sinGemeenskapSikloonDurbanHulpwerkwoordWaterkringloopIntensiewe vormTatoeëermerkSpringbokGriepHokkieWoordeboekHomoniemWortelRooibokMetafoorKaart7de LaanSteenkoolVingerseksLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaBreinvliesontstekingVerstedelikingVolstruisZack du PlessisNapoleon BonaparteWerkloosheid🡆 More