Volkslied Van Die Russiese Federasie

Die Volkslied van die Russiese Federasie (Russies: Гимн Российской Федерации, Gimn Rossijiskoi Federatsii) is in 2000 deur president Wladimir Poetin ingestel.

Die musiek stem ooreen met dié van die volkslied van die Sowjetunie, maar is van nuwe teks voorsien. Die vorige volkslied, die Patriottelied, wat deur president Boris Jeltsin ingestel is, was nooit baie gewild nie.

Die volkslied

Die musiek is geskryf deur Aleksandr Aleksandrof en die teks is deur Sergei Michalkof, wat ook die medeskrywer was van die teks van die volkslied van die Sowjetunie.

Teks

Russiese weergawe

Transliterasie
IFA-transkripsie

Россия – священная наша держава,
Россия – любимая наша страна.
Могучая воля, великая слава –
Твоё достоянье на все времена!

Припев:
Славься, Отечество наше свободное,
Братских народов союз вековой,
Предками данная мудрость народная!
Славься, страна! Мы гордимся тобой!

От южных морей до полярного края
Раскинулись наши леса и поля.
Одна ты на свете! Одна ты такая –
Хранимая Богом родная земля!

Припев

Широкий простор для мечты и для жизни,
Грядущие нам открывают года.
Нам силу даёт наша верность Отчизне.
Так было, так есть и так будет всегда!

Припев

Rossija — swjasjtsjennaja nasja derzjawa,
Rossija — ljoebimaja nasja strana.
Mogoetsjaja wolja, welikaja slawa —
Twojo dostojanje na fse wremena!

Pripjef:
Slafsia, Otetsjestwo nasje swobodnoje,
Bratskich narodof sojoez wekowoi,
Predkami dannaja moedrost narodnaja!
Slafsia, strana! Mi gordimsja toboi!
 
Ot joezjnich morei do poljarnowo kraja,
Raskinoelis nasji lesa i polja.
Odna ti na swete! Odna ti takaja —
Chranimaja Bogom rodnaja zemlja!

Pripjef

Sjiroki prostor dlja metsjti i dlja zjizni,
Grjadoesjtsjije nam otkriwajoet goda.
Nam siloe dajot nasja wernost Ottsjizne.
Tak bilo, tak jest i tak boedet fsegda!

Pripjef

[rɐˈsʲijə svʲɪˈɕːɛnːəjə ˈnaʂə dʲɪrˈʐavə]
[rɐˈsʲijə lʲʉˈbʲiməjə ˈnaʂə strɐˈna]
[mɐˈɡutɕɪjə ˈvolʲə vʲɪˈlʲikəjə ˈslavə]
[tvɐˈjɵ dəstɐˈjænʲjə nɐ ˈfsʲɛ vrʲɪmʲɪˈna]

[prʲɪˈpʲef]
[ˈslafʲsʲə ɐˈtʲetɕɪstvə ˈnaʂɨ svɐˈbodnəjə]
[ˈbratskʲɪx nɐˈrodəf sɐˈjus vʲɪkɐˈvoj]
[ˈprʲɛtkəmʲɪ ˈdanːəjə ˈmudrəsʲtʲ nɐˈrodnəjə]
[ˈslafʲsʲə strɐˈna ˈmɨ ɡɐrˈdʲimsʲə tɐˈboj]

[ɐt ˈjuʐnɨx mɐˈrʲej də pɐˈlʲarnəvə ˈkrajə]
[rɐsˈkʲinʊlʲɪsʲ ˈnaʂɨ lʲɪˈsa ˈi pɐˈlʲa]
[ɐdˈna ˈtɨ nɐ ˈsvʲetʲɪ ɐdˈna ˈtɨ ˈtakəjə]
[xrɐˈnʲiməjə ˈboɡəm rɐdˈnajə zʲɪmˈlʲa]

[prʲɪˈpʲef]

[ʂɨˈrokʲɪj prɐˈstor dlʲa mʲɪtɕˈtɨ ˈi dlʲa ˈʐɨzʲnʲɪ]
[ɡrʲɪˈduɕːɪjə ˈnam ɐtkrɨˈvajʊt ɡɐˈda]
[ˈnam ˈsʲilʊ dɐˈjɵt ˈnaʂə ˈvʲɛrnəsʲtʲ ɐˈtɕːizʲnʲɪ]
[ˈtaɡ ˈbɨlə ˈtak ˈjesʲtʲ ˈi ˈtaɡ ˈbudʲɪt fsʲɪɡˈda]

[prʲɪˈpʲef]

Afrikaanse vertaling

    Rusland is ons heilige mag,
    Rusland is ons geliefde land.
    'n Magtige wil, 'n groot heerlikheid,
    Is joune vir altyd.
    Refrein:
    Wees glorieryk, ons vry Vaderland,
    Die eeue oue vereniging van broederlike volke,
    Voorvadergegewe wysheid van die volk!
    Wees glorieryk, ons land! Ons is trots op jou!
    Vanaf die suidelike seë tot die poolgebied,
    Lê ons woude en velde versprei.
    Jy is uniek in die wêreld! Enig in sy soort –
    Inheemse land, beskerm deur God!
    Refrein
    Breë ruimtes vir drome en vir leef,
    Word geopen in die komende jare.
    Ons kry krag deur ons trou aan die vaderland,
    So was dit, so is dit en so sal dit altyd wees!
    Refrein.

Verwysings

Eksterne skakels

Video van die volkslied op Youtube

Tags:

Volkslied Van Die Russiese Federasie TeksVolkslied Van Die Russiese Federasie VerwysingsVolkslied Van Die Russiese Federasie Eksterne skakelsVolkslied Van Die Russiese Federasie2000Boris JeltsinRussiesSowjetunieWladimir Poetin

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OligopolieOmgewingskwessies in Suider-AfrikaErfenisdag (Suid-Afrika)WaterkringloopRooikatJan CombrinkLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierSatellietLys van lande volgens bevolkingVermontWêreld- Ekonomiese ForumChristendomDramaByeboerderyLewerGroot vyfTennisOnderhandelinge om apartheid te beëindigKameelperdPinksterEkonomie van Suid-AfrikaNarsistiese persoonlikheidsteuringVolhoubare ontwikkelingAfrikaanse woordelys en spelreëlsAntoniemWeer (meteorologie)TaalMateriaalWindCovid-19-pandemieVlagterminologieRutenium(III)chloriedHoenderVoëlgriepMaroela MediaGroot TrekNag van die lang messeDuitse maselsMusiekteaterVerkleinwoordYouTubeSteve BikoAlice MunroGeestesgesondheidMiltVigsHomoniemPesachSuid-Afrikaanse randVulkaanBeesvleisDawidSkoenlapperOopbroninhoudMielieCheslin KolbeErosietipesDoopEngelsKolitisMonopolieWiskundige terminologieSonsteekNederduitsch Hervormde KerkCSSVrouLetterlike en figuurlike taalgebruikGetalMartin Luther King jr.SywurmVisPornografiese akteurSon🡆 More