Bloedplaatjie

Bloedplaatjies (trombosiete) is mikroskopiese skyfies wat 'n belangrike rol in bloedstolling vervul.

Die sowat 250 000 bloedplaatjies wat in 'n kubieke millimeter bloed voorkom, lewe slegs sowat vier dae lank.

Bloedplaatjie
Bbloedplaatjies (blou kolletjies) omring deur rooibloedselle (pienk en rond)

Wanneer 'n wond deur die beskadiging van 'n bloedvat ontstaan, word onaktiewe protrombien, wat in die lewer vervaardig word, deur tromboplastien en kalsiumsoute in die teenwoordigheid van verskeie ensieme na aktiewe trombien verander. Hierdie aktiewe trombien verander die oplosbare fibrinogeen in die bloed na onoplosbare fibrien, wat 'n draderige voorkoms het. Rooibloed- en witbloedselle kom tussen hierdie fibriendraadjies voor en koek dan saam met die bloedplaatjies aan die fibriendraadjies vas. Indien 'n bloedvat beseer word, klou die bloedplaatjies onmiddellik in groot hoeveelhede aan die wond en aan mekaar vas. Die wondopening word op dié wyse vernou en die bloeding kan makliker gestelp word. Hierdie stollingsproses duur sowat 5 minute.

Bronnelys

Tags:

Bloed

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Thabo MbekiLandbou in Suid-AfrikaJan-Willem BreureLys van bekende Suid-AfrikanersLetterkundeKletsrymMasturbasieFrederik Willem de KlerkSelfstandige naamwoordRooikatEkonomieRymRefentse MorakeGeldBreinThys die BosveldklongWiki CommonsHannes van WykRubik se kubusVarkgriepVolhoubare ontwikkelingLuiperdFranse RewolusieDemografie van Suid-AfrikaTussenwerpselKriekChris HaniGeskiedenis van AfrikaansGriekwa-AfrikaansKlein-KarooSebraDuitslandVolhoubaarheidGeskiedenis van Suid-AfrikaDermpoliepSpysverteringstelselSuid-EuropaPaulus van TarsusWater (molekuul)Kaapstadse waterkrisis 2015-2018Robert SobukwePornografieLeestekenRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Neurenberg-verhoreMynbouVryheidsdagHartYstervarkPad na jou hartBiologieDepressie (gemoedstoestand)Seksuele penetrasieSaartjie BaartmanBeroerteNatuurbewaringGroot TrekSpierEjakulasieOmgewingsbeheerYsterWet op Bantoe-onderwysKweekhuiseffek23 AprilKarooJansenvilleTrekarbeidHeuningbyAlkoholismeJohannes MeintjesRob HersovKartografieSwart nasionalismeToestand van materie🡆 More