Haar regte naam is Elizabeth Maria Magdalena van Zyl. Sy is op 3 Maart 1947 in Den Haag, Nederland gebore. Haar vader was Carel Keuzenkamp en haar moeder Rik Loomans. Op 13 Julie 1968 trou sy met Olaus van Zyl en hulle het een seun en twee dogters.
Carike Keuzenkamp |
---|
Geboortenaam | Elizabeth Maria Magdalena Keuzenkamp |
---|
Gebore | 3 Maart 1947 (1947-03-03) (77 jaar oud) Den Haag, Nederland |
---|
Beroep(e) | Sangeres |
---|
Jare aktief | 1967 - hede |
---|
Etikette | Music for Pleasure, Columbia, EMI, Brigadiers, Decibel, Vat Vyf, Sony BMG, Kosmos |
---|
In 2010 ontvang sy 'n SAMA-toekenning vir 'n leeftyd se bydrae tot plaaslike musiek.
Carike verkoop meer as 1,1 miljoen albums in haar loopbaan.
Musiek
Carike is bekend vir liedjies soos Timothy, Byeboerwa, Hoeka Toeka en Dis 'n Land. Van haar kinderliedjies sluit in: Heidi en Daantjie Kat.
Diskografie
Ateljee-albums
- 1968: The Charm Of Carike
- 1969: Carike Ontmoet Groep 2
- 1969: Almal Se Keuse
- 1969: Carike
- 1970: Gone Like The Wind
- 1971: Reëndruppeltjies
- 1973: Jy Kom Terug Na My
- 1979: Byeboerwa
- 1980: Carike
- 1983: Carike
- 1985: Carike
- 1987: Ek Sing
- 1988: Saam Met Jou
- 1989: Onthou Jy Nog...
- 1991: Stap Saam Met My
- 1994: Carike
- 1995: Timothy
- 1999: Net Een Soos Jy
- 2000: Seisoene Van Die Lewe
- 2003: Loop Saam
- 2009: Vriende & Legendes
- 2010: Carike & Vriende
- 2015: 5 Dekades van Carike
- 2018: Die Legendes van Afrikaanse Musiek: Carike Keuzenkamp
Kinderalbums
- 1976: Kraaines
- 1978: Barba Papa
- 1978: Heidi En Ander Kindertreffers
- 1979: Daantjie Kat
- 1981: Aai Aai Die Kraaines-Kraai
- 1984: Daar Kom Die Roomysman
- 1988: Favourite Nursery Songs
- 1988: Nakkie Die Nar
- 1989: Veilige Voetjies
- 1992: Carike In Smurfland
- 1997: Wouter Kabouter En Ander Treffers
- 2001: Carike In Kinderland
- 2002: Carike In Kinderland 2
- 2004: Carike In Kinderland 3
- 2006: Carike In Kinderland 4
- 2007: Carike En Ghoempie In Kinderland 5
- 2009: Carike En Ghoempie In Kinderland 6
- 2010: Carike En Ghoempie In Kinderland 7
- 2011: Carike En Ghoempie In Kinderland 8
- 2012: Carike En Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Bybelland 9
- 2013: Carike En Ghoempie Kuier Saam Met Ghoeghoe In Kinderland 10
- 2015: Carike, Ghoempie En Ghoeghoe Se Vakansie 11
Samestellingalbums
- 1973: 25 Grootste Treffers
- 1981: Grootste Treffers
- 1983: Ons Eie Carike Keuzenkamp, Grootste Treffers
- 1990: Grootste Treffers
- 1996: Twintig Mooiste Melodieë
- 2002: Die Vroeë Jare
- 2004: My Treffers
- 2008: Afrikaanse Goue Stemme
- 2015: 5 Dekades Van Carike Keuzenkamp
- 2018: Die Legendes Van Afrikaanse Musiek
Christelike albums
- 1984: Die Blye Boodskaptrein
- 1984: Sing Geestelike Kinderliedjies
- 1987: Jeugsangbundelliedere (Carike, Jannie en ACapella)
- 1989: Jeugsangbundelliedere (Carike, Jannie en ACapella)
- 1989: Ek Is Naby (Carike en Jannie Pelzer)
- 1992: Hoe Groot Is U (Carike, Rina Hugo en Ge Korsten)
- 1993: Hoe Groot Is U 2 (Carike, Rina Hugo en Ge Korsten)
- 1998: Die Bybel Op Note
- 1998: Jeugsangbundelliedere (Carike, Jannie en ACapella)
- 2001: Kom Sing En Loof
- 2005: Hy's Die Een
Heropname albums
- 1995: Timothy
- 2009: Vriende & Legendes
- 2010: Carike En Vriende
Boksstelle
- 1995: Bles Bridges en Carike Keuzenkamp (Readers Digest)
- 2010: Diamante Versameling 1 - Timothy, 20 Mooiste Melodieë, Carike (1994)
- 2010: Diamante Versameling 2 - Wouter Kabouter En Ander Treffers, Kom Sing En Loof, Carike In Smurfland
- 2012: Carike Keuzenkamp En Vriende
Verskeie kunstenaars, samestellingalbums
- 1969: 25 Skittersterre
- 1977: Skittersterre Nr 3
- 1999: Afrikaanse volksliedjies
Filmografie
Sien ook
Eksterne skakels
Verwysings
This article uses material from the Wikipedia Afrikaans article Carike Keuzenkamp, which is released under the Creative Commons Attribution-ShareAlike 3.0 license ("CC BY-SA 3.0"); additional terms may apply (view authors). Inhoud is onderhewig aan CC BY-SA 4.0, tensy anders vermeld. Images, videos and audio are available under their respective licenses.
®Wikipedia is a registered trademark of the Wiki Foundation, Inc. Wiki Afrikaans (DUHOCTRUNGQUOC.VN) is an independent company and has no affiliation with Wiki Foundation.